DiscoverShofar Secunda | Afrikaans Preke
Claim Ownership

Shofar Secunda | Afrikaans Preke

Author: Shofar Secunda

Subscribed: 14Played: 163
Share

Description

Hallo! Ons gemeente bestaan uit 'n groep jong volwassenes en families met ('n klomp) kleintjies. Die gemeente is deur vrywilligers geplant en die idee that elke lid dien & die gemeente bedien het deel van ons fundamentele kultuur geword. Op hierdie manier vind elke lid 'n plek om hul unieke gawes uit te oefen. Ons kom Sondae by Curro Secunda in Afrikaans (09:00) en in Engels (17:00) bymekaar. Tydens die week ontmoet ons in kleiner groepe in verskeie huise regoor die dorp. Indien jy meer oor ons wil weet, 'n gebedsversoek of vraag het, kom asseblief in kontak deur ons te skakel (072 572 7565) of te e-pos (secunda@shofaronline.org). Ons sien uit om jou te ontmoet! Wiehan & Robyn Brown
207 Episodes
Reverse
We and our partners use cookies to personalize your experience, to show you ads based on your interests, and for measurement and analytics purposes. By using our website and our services, you agree to our use of cookies as described in our Cookie Policy.