DiscoverKelderklas Podcast
Kelderklas Podcast
Claim Ownership

Kelderklas Podcast

Author: JP Quickelberge

Subscribed: 14Played: 124
Share

Description

Hierdie is die tydlike plek waar jy na die Kelder Klas Podcast kan luister! Kyk ook na die volle program op Via kanaal 147 op DSTV, elke Vrydag om 17:00!
96 Episodes
Reverse
Welkom by die volgende episode van die Kelderklas Podcast, met JP Quickelberge!In hierdie episode gesels JP met die Kelder-meester van: Ken Forrester WinesGeniet hierdie episode! 
Welkom by die volgende episode van die Kelderklas Podcast, met JP Quickelberge!In hierdie episode gesels JP met die wynmakers en bemarkers van: Rickety Bridge & Haute CabriereGeniet hierdie episode! 
Welkom by die volgende episode van die Kelderklas Podcast, met JP Quickelberge!In hierdie episode gesels JP met die wynmakers en bemarkers van:  Eikendal en CavalliGeniet hierdie episode! 
Welkom by die volgende episode van die Kelderklas Podcast, met JP Quickelberge!In hierdie episode gesels JP met die wynmakers van: Van Ryn's Brandewyn en Avondale WinesGeniet hierdie episode! 
Welkom by die volgende episode van die Kelderklas Podcast, met JP Quickelberge!In hierdie episode gesels JP met die wynmakers van: De Grendel en Klein RoosboomGeniet hierdie episode! 
Welkom by die volgende episode van die Kelderklas Podcast, met JP Quickelberge!In hierdie episode gesels JP met die wynmaker van: Beau ConstantiaGeniet hierdie episode! 
Welkom by die eerste episode van die Kelderklas Podcast, met JP Quickelberge!In hierdie episode gesels JP met die wynmakers van twee plase: Close Malverne L' avenirGeniet hierdie episode! 
Welkom by die Kelderklas Podcast, met JP Quickelberge!Hierdie episode dien as die inleiding to die Kelderklas Podcast! Vandag gesels JP met die podcast se vervaardiger, Fredrick. Geniet hierdie episode! 
Welkom by episode no. 82,  waar ek met nog inspirerende Suid-Afrikaners gesels!LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Christian Sadie en Keith Jansen!Christian is 'n swemmer wat gaan deelneem in die 2021 Paralimpiese-spele en Keith Jansen is sy swerm-afrigter.Christian is iemand wat die beste moes maak met wat hy het.  Behalwe dat hy 'n swemmer is wat op 'n kompeterende vlak deelneem, doen hy ook so met sekere beperkinge tot sy liggaam. Dit is reeds ongelooflik moeilik om op so 'n hoë vlak te kan swem, maar Christian laat dit maklik lyk as gevolg van die harde werk wat hy elke dag in die oefen-swembad insit.As Christian se swem afrigter, is Keith die persoon wat meeste van die beplanning agter die skerms doen. Hy pak sy werk met passie, sowê asl innovering aan en hy vorm 'n groot deel van swemmers, soos, Christian, se suksesVir my, was hierdie gesprek insprirerend. Dit was woorde wat ek moes hoor in die midel van hierdie chaotiese tyd waarin ons lewe. Dankie Christian en Keith!Ek hoop jul geniet hierdie episode!SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.
Ep. 81: Jo Black

Ep. 81: Jo Black

2021-06-1101:13:27

Welkom by episode no. 81,  waar ek met nog 'n inspirerende Suid-Afrikaner gesels!LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Jo Black!Jo is 'n afrikaanse sanger, 'n musikant, 'n televisie persoonlikheid en 'n persoon wat 'n verskil probeer maak in mense se lewens! Meeste Suid-Afrikaners weet wie Jo Black is, as gevolg van sy musiek, maar hy is soveel meer as net sy musiek. Jo maak al musiek van 'n jong ouderdom af, maar hy was eers op die ouderdom van 35 raakgesien. Meeste mense sou al teen daai tyd moed opgegee het, maar nie Jo nie! Jo glo dat hy moes vir die regte oomblik wag en wanneer dit sou arriveer, hy die geleentheid voluit sou aanpak. Dit is weens sy positiewe houding dat hy vandag die reusagtige figuur van "Jo Black" is!Behalwe vir sy lewe as 'n musikant, toer Jo ook rondom die land en gesels by skole met jong mense, as deel van die "be that guy/be that girl" initiatief. Dit is 'n initiatief wat kinders aanmoedig om deur die lewe te gaan met 'n positiewe houding.Hierdie was 'n geleentheid van 'n leeftyd om met Jo te kon gesels!Dankie Jo!Ek hoop jul geniet hierdie episode!SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.
Ep. 80: Pietman Geldenhuys

Ep. 80: Pietman Geldenhuys

2021-05-2801:19:30

Welkom by episode no. 80,  waar ek met 'n persoon gesels wat my inspireer!LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Pietman Geldenhuys!Pietman is 'n musikant, 'n storieverteller, 'n televisie program aanbieder en 'n obserwerende komediant.Die primêre rede hoekom ek met Pietman wou gesels, is die feit dat hy die aanbieder is van die program "Oppiestoep". Ek het groot geword met programme soos "Maak-'n-las" waar komediese legendes soos Tollas van der Merwe ons vermaak het. Oppistoep is só tipe program. Dit glo in die mag van om stories te vertel om mense te maak lag.Ek beskou dit, weereens, as 'n reuse eer om met iemand soos Pietman te kan gesels, in hierdie chaotiese tyd waarin ons lewe. Dankie Pietman dat ek met jou kon gesels! SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.
Ep. 79: Peach van Pletzen

Ep. 79: Peach van Pletzen

2021-05-2101:20:59

Welkom by episode no. 79, waar ek met 'n persoon gesels wat my inspireer!LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Peach van Pletzen!Peach is een van die manne agter die beats van die groep BITTEREINDER! Hy is ook 'n kunstenaar en musikant in sy eie hoedanigheid, as "VAN PLETZEN".Behalwe vir sy kreatiewe kant, is hy ook 'n filosofiese mens, saam met wie ek diep in komplekse sake in kon duik!Ek beskou dit, weereens, as 'n reuse eer om met iemand soos Peach te kan gesels, in hierdie chaotiese tyd waarin ons lewe. Dankie Peach dat ek met jou kon gesels! SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.
Ep. 78: Jaco Van der Merwe

Ep. 78: Jaco Van der Merwe

2021-05-0701:45:26

Welkom by episode no. 78, waar ek met 'n persoon gesels wat my inspireer!LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Jaco Van der Merwe!Jaco is die voorsanger en rapper van die groep, BITTEREINDER. Hy is ook 'n digter,  'n skrywer, 'n besigheidsman, 'n vervaardiger, 'n muskikant, 'n akteur, 'n lektor en oor die algemeen, 'n kreatiewe en skeppende persoon!  Ek beskou dit, weereens, as 'n reuse eer om met iemand soos Jaco te kan gesels, in hierdie chaotiese tyd waarin ons lewe. Dankie Jaco dat ek met jou kon gesels! SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.
Ep. 77: Alwyn Uys

Ep. 77: Alwyn Uys

2021-04-3056:56

LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Alwyn Uys!Ons almal val gereeld in die lokval van om te veel te fokus op ons probleme. Maar as jy mooi daaraan dink, is jou probleme nie regtig so ernstig soos wat jy dink hul is nie. Die dag wat daar iets tragies met jou gebeur bv. jy verloor die gebruik van jou bene, dan is jou probleme groot! Dit is hier waar jy dan met 'n keuse geseën word: Gee op, of hou aan leef! Alwyn is 'n drie-kamp atleet en ook in die bediening. Hy neem, onder andere, deel aan die Ironman drie-kamp reeks. Alwyn is 'n normale Afrikaanse klong met 'n sprankel in sy oë. Maar nadat hy 'n paar jaar gelede in 'n motor-ongeluk was, het sy lewe verander. Hy is nou verlam. Maar dit definieer hom nie as 'n mens nie. Inteendeel, Alwyn is een van die mees positiefste mense wat ek al in my lewe ontmoet het.Alwyn kies elke dag om die lewe voluit aan te pak! Hy het die vermoë om iets te vat, wat baie hartseer sou wees vir meeste mense, en dit in 'n storie van hoop te ontskep! As jy my nie glo nie, gaan kyk gerus na sy YouTube kanaal!Dit is gesprekke, soos dié, wat my motiveer om elke dag beter te wees as gister!Ek beskou dit, weereens, as 'n reuse eer om met iemand soos Alwyn te kan gesels, in hierdie chaotiese tyd waarin ons lewe. Dankie Alwyn dat ek met jou kon gesels! SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.
Ep. 76: Dricus du Plessis

Ep. 76: Dricus du Plessis

2021-04-2101:03:47

LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Dricus du Plessis!Ek glo dat dit in vandag se tyd, meer as ooit, noodsaaklik is om opgelei te word in een of ander vorm van verdediging. Veral in Suid-Afrika!Dricus is 'n "vegkunstenaar" (martial artist) in die wêreld se grootste MIXED MARTIAL ARTS promosies, die UFC.Behalwe dat hy baklei vir 'n lewe, is hy soveel meer as net 'n vegter. In vandag se tyd is dit baie moeilik om by die UFC uit te kom, met minimale ondersteuning vanaf ons regerig. Dricus is een van net 'n handjie vol atlete, vanaf Suid-Afrika, wat dit reggekry om voltyds op 'n internationale platform, soos die UFC, deel te neem.Dricus is 'n ware "martial artist" en aanvaar die etos van 'n vegter op 'n daaglikse basis. Hy is 'n ware Suid-Afrikaner en dra ons land se vlag met trots.  Ek beskou dit, weereens, as 'n reuse eer om met iemand soos Dricus te kan gesels, in hierdie chaotiese tyd waarin ons lewe. Dankie Dricus dat ek met jou kon gesels! SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.
Ep. 75: Ivor Swartz

Ep. 75: Ivor Swartz

2021-03-1901:06:34

LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Ivor Swartz!Ivor is 'n Jeug predikant in die NG-Kerk en 'n skrywer. Sy debuut boek, genaamd "Verlore Seun Vannie Gaaitjie, vertel sy lewens verhaal.Ivor is iemand wat 'n rowwe verlede besit, maar hy is ook iemand wat die uitdagings van sy verlede gebruik het om homself beter te maak. Eerder as om te fokus op die slegte dinge, kies hy om mense te inspireer! En ek hou daarvan!Ek beskou dit, weereens, as 'n reuse eer om met iemand soos Ivor te kan gesels, in hierdie chaotiese tyd waarin ons lewe. Dankie Ivor dat ek met jou kon gesels! SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.
Ep. 74: Gielie Hoffmann

Ep. 74: Gielie Hoffmann

2021-02-2601:15:47

LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Gielie Hoffmann!Gielie het sielkunde studeer en werk deesdae as 'n "coach" waar hy werk met sportmanne en vroue, besigheids mense en enige iemand  aan wie hy sy hulp kan bied.Hy is ook 'n skrywer waar hy kommentaar lewer oor aktuele sake in Suid-Afrika.Gielie is 'n ware Suid-Afrikaner wat geen planne het om, in die toekoms, ons land te verlaat nie. Ek dink ons moet almal so begin dink oor ons kosbare Suid-Afrika.Ek beskou dit, weereens, as 'n reuse eer om met iemand soos Gielie te kan gesels, in hierdie chaotiese tyd waarin ons lewe. Dankie Gielie dat ek met jou kon gesels! SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.
Ep. 73: Philip Snyman

Ep. 73: Philip Snyman

2021-02-0554:35

LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Philip Snyman!Philip is die voormalige kaptein van die Spingbok 7's Rugby span, ook bekend as die Blitzbokke!Deesdae is hy 'n afgtree as 'n rugby speler, maar is nogsteeds betrokke by die afrigting van 7's rugby. Saam met sy rugby spanmaats, Cecil Afrika en Kyle Brown, het hy 'n koffie boon maatskappy begin, genaam 18coffee. Hulle berei van die beste koffie voor, in Stellenbosch. Ek beskou dit, weereens, as 'n reuse eer om met iemand soos Philip te kan gesels, in hierdie chaotiese tyd waarin ons lewe. Dankie Philip dat ek met jou kon gesels! SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.
LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!Welkom terug en voorspoedige 2021!In hierdie episode gesels ek met Chamone Beere!Chamone is 'n mede podcast aanbieder, wat my uitgenooi het om saam met haar 'n "Swapcast" te doen. Sy is baie passievol oor podcasts in Suid-Afrika en, nes ek, glo sy ook dat podcasts is die toekoms en het die potensiaal om hierdie land van ons te verander in 'n positiewe manier.  Haar podcast, die "OFF-STAGE PODCAST" is een wat fokus op die musiek industrie en alle kreatiewe mense rondom dit. Ek beskou dit, weereens, as 'n reuse eer om met iemand soos Chamone te kan gesels, in hierdie chaotiese tyd waarin ons lewe. Dankie Chamone dat ek met jou kon gesels! SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.
Ep. 71: Schalk Bezuidenhout

Ep. 71: Schalk Bezuidenhout

2021-01-1501:29:12

LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!Welkom terug en voorspoedige 2021!In hierdie episode gesels ek met Schalk Bezuidenhout!Schalk is 'n komediant, 'n akteur op t.v. en film, 'n verhoogskunstenaar en 'n sensasie op sosiale media. Sy nuutste werk "Life In Lockdown" is 'n skreeu-snaakse reeks videos wat 'n goeie voorbeeld is van hoe om 'n slegte sistuasie om te draai na 'n goeie een!Ek beskou dit, weereens, as 'n reuse eer om met iemand soos Schalk te kan gesels, in hierdie chaotiese tyd waarin ons lewe. Dankie Schalk dat ek met jou kon gesels! SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.
loading
Comments (1)

Gerrit van Rensburg

Really excited to find an informative Afrikaans podcast to help improve my Afrikaans growing up in Canada 🇨🇦 🇿🇦

Aug 2nd
Reply
Download from Google Play
Download from App Store