Discover
Boodskappe van hoop
306 Episodes
Reverse
Jesaja 43: 1-7 sê:
Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne.
Ek is die Here jou God, jou Redder.
Jy is vir My kosbaar,
Ek ag jou hoog,
Ek het jou lief,
Ek is by jou,
Jy is na my Naam genoem,
Ek het jou geskep,
Ek het jou gevorm.
Is God ook ddod in jou lewe?
Tetelestai - dit is volbring! Ons hou ook Nagmaal saam.
Donderdagaand 18:00 hou ons Nagmaal
https://youtu.be/lia3b3v-5IY
Moenie bang wees dat jou lewe gaan eindig nie, wees eerder bekommerd dat dit nooit gaan begin nie!
Jesaja 43:18: 18“Moenie dinge van vroeër in herinnering roep nie; op vorige gebeure moet julle nie die aandag vestig nie. 19Kyk, Ek gaan iets nuuts doen
1“Kom, almal wat dors is, kom na die water! En wie geen geld het nie, kom koop en eet! Kom koop sonder geld, sonder koste, wyn en melk!”– Jesaja 55:1























