DiscoverSkatkis Vol Verhale
Skatkis Vol Verhale
Claim Ownership

Skatkis Vol Verhale

Author: Franzél Kruger

Subscribed: 27Played: 191
Share

Description

Ek is 'n mamma en ons sukkel om luister stories in Afrikaans te kry. Is jy of jou kinders mal daaroor om na stories te luister? Ek gaan heerlike stories voorlees uit my eie boekrak. Stories van toeka tot nou.
Hierdie is spesifiek om kinders te help tydens
COVID-19 om rustig te gaan slaap.
Lekker luister!
5 Episodes
Reverse
Varkie Hartjie

Varkie Hartjie

2020-08-0608:12

Varkie Hartjie bak koek. Storie wat geskryf is deur Anna Emm - voorgelees vir kleuters gedurende COVID-19
Die goedhartige Hannetjie Pan laat al die diere in haar skuur bly - almal behalwe hond. Toe kom nare Jakkals....
Kat se klokkie

Kat se klokkie

2020-05-0306:35

Dit is maklik om planne te maak...maar wie gaan dit uitvoer.
Drie baba beertjies wonder vir wie Pappa en Mamma die liefste is.
Skilpad leer vlieg

Skilpad leer vlieg

2020-04-2805:59

Lessie: wees tevrede met jouself
Comments