Discover
FKNxMAN
60 Episodes
Reverse
Episode 50.
In hierdie Episode chat ons oor die amazing doel van Movember en hoe jy daar kan wees vir jou vriende, ons rate ook so paar celebs se snorre en vir een of ander rede wil Scott weet hoe sny ander mense hulle balhare! Donovan rant 'n bietjie oor sy bure en dan het ons ook KFC se Ghost Pepper challenge aangpak. Al hierdie en meer op Episode 50
Weereens dankie aan elkeen van julle wat tot dusvêr support het! Of dit nou 'n subscribe was, 'n like, 'n luister of 'n kyk op Youtube, ons waardeer elkeen van julle!
Luister gerus na hierdie episode van die FKNMAN podcast op alle podcasting platforms!
RETRO COLLECT ZA : https://www.instagram.com/retrocollectza/
REAL ONES: https://www.youtube.com/@REALONESwithjonbernthal
Episode 46.
Welkom by vandag se podcast episode saam met SD Pypers, waar ons bietjie gesels oor travel, sport, CIT en die uitdagings wat ons almal in Suid-Afrika het. In hierdie episode ontrafel ons 'n wye verskeidenheid onderwerpe, insluitend die hoogs verwagte UFC fight tussen Dricus Du Plessis en Robert Whittaker.
Maar ons hou nie daar op nie; ons ons gesels ook oor die sport van boks en hoe SD sy belangstelling in boks gevind het, sy heel eerste experience by CIT performance institute en dan sommer so paar random dinge.
Laastens gesels ons oor iets wat baie naby aan almal in Suid Afrika se harte lê - beurtkrag. Ons noem vinnig watter implikasies kragonderbrekings het vir besighede asook die alledaagse lewe.
Luister gerus na hierdie episode van die FKNMAN podcast op alle podcasting platforms!
Episode 45.
Op hierdie Episode van die FKNMAN podcast gesels ek met Vernon Mclean, meer bekend as “Gevoelens”, 'n bekende Suid-Afrikaanse TikToker. Ons gesels oor sy tyd in Potch saam met sy vriende, die negatiewe kommentaar wat die Facebook tannies en ooms op TikTok los, hoe hy op TikTok begin het, en ook oor mense wat te bang is om hom te vra om foto's te neem.
Vernon sê sy sê oor wat hy van Potch dink en die lekker tye wat saam met sy vriende al daar gehad het.
Ons bespreek ook die negatiewe kommentaar wat hy soms op sy TikTok-video's ontvang en hoe dit ’n mens beïnvloed. Vernon deel sy persoonlike ervaringe oor hoe hy met hierdie tipe kritiek deel en hoe hy probeer om positief te bly en nie homself daaraan te probeer steur nie.
Vernon vertel ook hoe hy op TikTok begin het en wat hom geïnspireer het om sy content met die wêreld te deel. Hy gee waardevolle insig en advies vir diegene wat dalk oorweeg om 'n sosiale media-influenser te word.
Ons gesels ook oor die mense wat te bang is om hom te vra om foto's te neem en hoe dit hom soms in 'n ongemaklike situasie plaas.
Luister gerus na hierdie episode van die FKNMAN podcast om Vernon se lewensstorie en sy sukses op TikTok te verstaan.
Thank you to our sponsors: Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod
Episode 44.
Ons gesels vandag met Hanro Enslin (Pro EFC fighter) en ons praat so bietjie oor die lewe van 'n fighter, wat in Fight Camp aan gaan en hoe dit is voor 'n Kompetisie.
Hanro is ook 'n coach by CIT Boxing en die gym waar hy oefen is die bekende CIT Permormance Institute.
Verder gesels ons oor die volgende BoxOp en dan so bietjie oor die beserings wat hy al opgedoen het. Wat 'n cool bra om op die podcast te hê.
Geniet hom.
Thank you to our sponsors:
Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod
Episode 43.
Welkom by die eerste Episode in die nuwe studio.
Ons gesels vandag met Daniel Nel (Seun van Carel Nel) van Boplaas Whiskey. Daniel is die distiller van Whiskey, Brandy en Gin op die Familie se plaas en ek kan eerlik waar sê hulle Wyn, Whiksey en Brandy is uit die boonste rakke! (Ek het nou nog nie die Gin geproe nie, maar ek is seker dit is ook uit die boonste rakke)
Daniel het so bietjie oor die geskiedenis van die Plaas met ons gedeel asook die proses van die maak van Whiskey en hoe hy dit voltyds begin doen het.
Verder het ons 'n lekker Boplaas 6 Year Single Grain Whisky (Tawny Port Cask finish) en 'n Boplaas 8 Year old Virgin Oak finish geproe en hy het verduidelik van die verskillende flavours wat deurkom by elkeen van hulle.
Ons het dan ook gesels oor 'n paar goeie podcasts daar buite en dan net so bietjie oor die lewe.
Geniet hom.
Boplaas Whiskey Website :
https://www.boplaas.co.za/product-category/distilling-range/
Thank you to our sponsors:
Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod
Episode 42.
Hierdie is die laaste Episode wat ons in hierdie studio opgeneem het.
Andrew is 'n 1ste jaar student wat Fashion Buying Studeer. Ons het bietjie gepraat oor hoekom hy dit spesifiek gekies het en dan raak dinge later baie weird en cringy op hierdie Episode.
Geniet hom.
My Favourite Music Licensing Site : https://soundstripe.com?fpr=vanekron (gebruik die coupon "EKRON" vir 10% af op 'n maandelikse of jaarlikse subscription!)
Die Main Lig Wat Ek Gebruik : https://www.godox.co.za
My Kamera : https://www.outdoorphoto.co.za/sony-a...
My Lens : https://www.outdoorphoto.co.za/sigma-...
Rode PodMic : https://www.takealot.com/rode-dynamic-podcasting-microphone/PLID72155405.
Episode 10.
Welkom by Episode 10 van Donker Donderdae!
n hierdie Episode praat ek 'n bietjie oor 'n baie bekende Suid-Afrikaanse spook storie, Die Spook Van Uniondale.
Hier is die link na die berig oor Die Spook van Uniondale : https://www.lekkeslaap.co.za/blog/die-stories-sal-by-jou-spook
Kry vir jou popcorn en geniet hierdie episode van Donker Donderdae.
Stuur vir ons 'n email na fknmanofficial@gmail.com as julle wil hê ek moet oor iets spesifiek praat OF as julle julle eie spookstorie het wat ek kan vertel.
Episode 9.
Welkom by Episode 9 van Donker Donderdae!
In hierdie Episode praat ek meer kak as wat ek oor enige iets gruwel of scary praat.
Kry vir jou popcorn en geniet hierdie episode van Donker Donderdae.
Stuur vir ons 'n email na fknmanofficial@gmail.com as julle wil hê ek moet oor iets spesifiek praat OF as julle julle eie spookstorie het wat ek kan vertel.
Thank you to our sponsors: Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod
Episode 41.
Jarryd is nou al so week terug van die Ukraine af, waar hy in Donetsk gebly/gewerk het voor die oorlog tussen Russia en Ukraine begin het.
Op 24 Februarie 2022 het Russia vir Ukraine invade en Jarryd was in die middel van alles.
Vir die van julle wat nie weet nie, Jarryd is 'n Advanced Life Support Paramedic en het al in 'n hele paar lande gewerk. Hier deel hy sy storie van hoe dit was in Donetsk tydens die oorlog.
Kry vir jou 'n lekker bier/whiskey/vodka/koffie/tee (in die gemak van jou eie huis) en join ons op hierdie Episode van FKNMAN!
Geniet hom.
Episode 8.
Welkom by Episode 8 van Donker Donderdae!
In hierdie Episode praat ons oor die Scary Movies wat ons gescar het toe ons klein was. Dit is definitief movies wat ons eerder nie moes gekyk het nie.
Kry vir jou popcorn en geniet hierdie episode van Donker Donderdae.
Stuur vir ons 'n email na fknmanofficial@gmail.com as julle wil hê ek moet oor iets spesifiek praat OF as julle julle eie spookstorie het wat ek kan vertel.
Episode 7.
Welkom by Episode 7 van Donker Donderdae!
Ek en Pieter praat oor spoke en 'n paar paranormal dinge wat ons nie kan explain nie.
Kry vir jou popcorn en geniet hierdie episode van Donker Donderdae.
Stuur vir ons 'n email na fknmanofficial@gmail.com as julle wil hê ek moet oor iets spesifiek praat OF as julle julle eie spookstorie het wat ek kan vertel.
Episode 6.
Welkom by Episode 6 van Donker Donderdae!
Vandag Praat ek en Pieter oor Sleep Paralysis en hy deel sy storie wat met hom gebeur het en wat hy gesien het.
Kry vir jou popcorn en geniet hierdie episode van Donker Donderdae.
Stuur vir ons 'n email na fknmanofficial@gmail.com as julle wil hê ek moet oor iets spesifiek praat OF as julle julle eie spookstorie het wat ek kan vertel.
Episode 5.
Welkom by Episode 5 van Donker Donderdae!
Vandag het ons die Co-Host van Donker Donderdae, Pieter wat ons join in die gesprek van Lucid Drome.
Kry vir jou popcorn en geniet hierdie episode van Donker Donderdae.
Stuur vir ons 'n email na fknmanofficial@gmail.com as julle wil hê ek moet oor iets spesifiek praat OF as julle julle eie spookstorie het wat ek kan vertel.
Episode 4.
Welkom by Episode 4 van Donker Donderdae!
Ons praat vandag oor baie weird en Scary drome wat ek al gehad het en hoe dit my laat voel het toe ek in die aande wakker skrik. Kry vir jou popcorn en geniet hierdie episode van Donker Donderdae.
Stuur vir ons 'n email na fknmanofficial@gmail.com as julle wil hê ek moet oor iets spesifiek praat OF as julle julle eie spookstorie het wat ek kan vertel.
Episode 3.
Welkom by Episode 3 van Donker Donderdae!
Ons praat vandag oor die Kempton Park Hospitaal wat in 1996 hulle deure toe gemaak het.
Kry vir jou popcorn en geniet hierdie episode van Donker Donderdae.
Stuur vir ons 'n email na fknmanofficial@gmail.com as julle wil hê ek moet oor iets spesifiek praat OF as julle julle eie spookstorie het wat ek kan vertel.
-Primary Sources-
1- Youtube - hhttps://www.youtube.com/watch?v=5vnXtKGbuHM DISCLAIMER:
Alle materiaal in hierdie video's word vir vermaaklikheidsdoeleindes gebruik en val binne die riglyne van fair use. Geen copyright bedoel nie. Indien jy die kopieregeienaar is van materiaal wat in hierdie video gebruik word, en 'n probleem het met die gebruik van die genoemde materiaal, stuur asseblief 'n e-pos na fknmanofficial@gmail.com
Episode 2.
Welkom by Episode 2 van Donker Donderdae!
Ons praat vandag oor die Amityville Horror en die DeFeo moorde wat daar plaasgevinf het. Die Lutz familie het in 112 Ocean Avenue ingetrek nadat die huis 13 maande leeg gestaan het, en dit is toe waar hulle journey met Paranormal Activity begin het.
Kry vir jou popcorn en geniet hierdie episode van Donker Donderdae.
Stuur vir ons 'n email na fknmanofficial@gmail.com as julle wil hê ek moet oor iets spesifiek praat OF as julle julle eie spookstorie het wat ek kan vertel.
-Primary Sources-
1- Wikipedia - https://en.wikipedia.org/wiki/The_Amityville_Horror
2- The World's Greatest Ghosts - https://www.amazon.com/gp/product/0600572307/ref=x_gr_w_bb_sout?ie=UTF8&tag=x_gr_w_bb_sout-20&linkCode=as2&camp=1789&creative=9325&creativeASIN=0600572307&SubscriptionId=1MGPYB6YW3HWK55XCGG2
DISCLAIMER:
Alle materiaal in hierdie video's word vir vermaaklikheidsdoeleindes gebruik en val binne die riglyne van fair use. Geen copyright bedoel nie. Indien jy die kopieregeienaar is van materiaal wat in hierdie video gebruik word, en 'n probleem het met die gebruik van die genoemde materiaal, stuur asseblief 'n e-pos na fknmanofficial@gmail.com
Thank you to our sponsors: Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod
Episode 40.
Ons eerste Episode vir 2022 is hier en ons het vir Jarryd Haupt ('n ou skool vriend van my) op die podcast! Hy het vir ons 'n lekker bottel Russian Standard Vodka gebring van Ukraine af en soos julle sal sien was ons altwee verbaas hoe lekker dit is.
Jarryd is 'n Advanced Life Support Paramedic en het al in 'n hele paar lande gewerk. Hy deel so paar moerse interessante stories met ons.
Kry vir jou 'n lekker bier/whiskey (in die gemak van jou eie huis) en join ons op hierdie Episode van FKNMAN!
Geniet hom.
My Favourite Music Licensing Site : https://soundstripe.com?fpr=vanekron (gebruik die coupon "EKRON" vir 10% af op 'n maandelikse of jaarlikse subscription!)
Die Main Lig Wat Ek Gebruik : https://www.godox.co.za
My Kamera : https://www.outdoorphoto.co.za/sony-a...
My Lens : https://www.outdoorphoto.co.za/sigma-...
Rode PodMic : https://www.takealot.com/rode-dynamic-podcasting-microphone/PLID72155405.
Thank you to our sponsors: Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod
Episode 39.
As julle wil weet waaroor ons praat gaan julle hierdie Episode moet kyk/luister.
HAPPY NEW YEAR AAN ALMAL!!!!
Kry vir jou 'n lekker bier/whiskey (in die gemak van jou eie huis) en join ons op hierdie Episode van FKNMAN!
Geniet hom.
Thank you to our sponsors: Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod
Episode 38.
Drikus Nieman is 'n Graphic Designer en Illustrator wat FKN insane is en hy het ons Logo vir FKNMAN design.
Ons begin die podcast met 'n lekker Monkey Shoulder Blended Malt Scotch Whiskey en dan dive ons in en raak bietjie nostalgies oor die TV games wat ons gespeel het toe ons klein was en hoe insane die tegnologie geraak het, veral met die Playstation 5 wat nou uit is.
Verder praat ons oor sy beroep wat Graphic Designing/UI (User Interface) En UX (User Experience) is en dan praat ons oor whiskey, Dragon Ball Z en die Covid restrictions.
Kry vir jou 'n lekker bier/whiskey (in die gemak van jou eie huis) en join ons op hierdie Episode van FKNMAN!
Geniet hom.
Drikus Nieman
Instagram: https://www.instagram.com/3nieman/
OpenSea (AS JY DIE NFT WIL KOOP)
Meta_Bug Link : https://opensea.io/assets/0x495f947276749ce646f68ac8c248420045cb7b5e/28363303196934714033865190939221262142351904721773068688963679194057063530497
My Favourite Music Licensing Site : https://soundstripe.com?fpr=vanekron
(gebruik die coupon "EKRON" vir 10% af op 'n maandelikse of jaarlikse subscription!)
Die Main Lig Wat Ek Gebruik : https://www.godox.co.za
My Kamera : https://www.outdoorphoto.co.za/sony-a...
My Lens : https://www.outdoorphoto.co.za/sigma-...
Rode PodMic : https://www.takealot.com/rode-dynamic-podcasting-microphone/PLID72155405.
Thank you to our sponsors:
Get 20% OFF @manscaped + Free Shipping with promo code FKNMAN at MANSCAPED.com! #ad #manscapedpod
Episode 37.
Theo is 'n man met 'n paar besighede en 'n entrepreneur van vele talente. Ons gesels op vandag se episode oor die wonders van kreatiwiteit, hoe belangrik dit is om 'n mentor te hê in besigheid en hoe hy van kleins af sy entrepreneural skills al begin het om geld te maak deur om karre te was en shirbet uit sy tas te verkoop vir sakgeld.
Kuberruim is waar ek my website gemaak het wat een van Theo se besighede is asook The Mac Shop wat ek hieronder sal link.
Kry vir jou 'n lekker bier/whiskey (in die gemak van jou eie huis) en join ons op hierdie Episode van FKNMAN!
Geniet hom.
The Mac Shop Centurion
Website: https://themacshop.co.za
Kuberruim
Website : http://www.kuberruim.com