DiscoverWynVirDiePyn: die Podcast
WynVirDiePyn: die Podcast
Claim Ownership

WynVirDiePyn: die Podcast

Author: wynand

Subscribed: 9Played: 119
Share

Description

WynVirDiePyn: die Podcast
43 Episodes
Reverse
Wat is 'n ally?

Wat is 'n ally?

2023-06-1301:01:17

Die akteur Tim Theron se vrou, Juanli, het openlik op sosiale media erken dat sy biseksueel is. Sy meen egter die fokus is op die verkeerde plek! Hoe werk dit binne die konteks van 'n huwelik en hoe voel Tim oor al die haat en "simpatie" wat mense aan hom openbaar het. Hierdie is eintlik maar net 'n gesprek oor versoening, en hoe ons WEL om dieselfde tafel kan sit ... Is dit moontlik?
Wynand en Aletta gesels oor ... fok, alles. 
Tollie Parton

Tollie Parton

2022-08-0742:05

Ek vertel die storie agter die Tollie wat my lewe verander het.
Schalk is tans in London, maar in gees, het ons saam om 'n braaivleisvuur gesit en chat. Luister hier! 
Wonderlike dinge begin gebeur as mens verby aannames kyk ...
GURT IS TERUG!

GURT IS TERUG!

2022-03-1943:47

'n Langafstand verhouding. 
Ons het REGTIG lekker gesels. 
Alhoewel ek bewus is van die feit dat hierdie episode 'n paar mense kan kwaad maak, hoop ek eintlik net dat dit val op vrugbare grond. 
Melissa gesels oor haar lewe as JONG kunstenaar en hoe de fok sy reeds so baie bereik het. Sy laat ook toe dat ek een van haar liedjies speel wat sy geskryf het net voor sy 23 geword het.
Nico Scheepers, die skrywer van die reeks "Nêrens, Noord-Kaap" op Kyknet, gesels oor sy proses en hoe persoonlik dit is. Ons het sommer ook vinnig gesels oor of mense nog Harry Potter moet lees ;) Besoek wynvirdiepyn.com en subscribe tot hierdie podcast, indien jy dit geniet. 
Dit sal vir my baie beteken as jy kan subscribe tot die podcast, vir R80 'n maand: selfs al kan jy verniet hierna luister. Besoek my website, al die details is daar.  www.wynvirdiepyn.com
Het jy geweet hierdie bekende Suid-Afrikaanse komediant het eens op 'n tyd vir Mr Price gewerk? Ook, Shimmy is glo 'n fan van die DAGGA party. Luister! En onthou om te subscribe.
Marc Lottering doen nie eintlik podcasts nie, maar het kans gesien vir die ene. Ek sweer. Hy sê dit self. Luister. Ek vra hom dinge soos: Maak hy geld? Hoe voel hy oor die gays? Is hy hartseer? Waar party hy? Los mense hom uit? Was hy arm? Hoe voel hy oor familie wat geld leen? Ek plug ook my eie show. Marc gee my 'n wake up call. 
wynvirdiepyn.com 
Margit Meyer-Rödenbeck, ook bekend as Dowwe Dolla, vertel hoekom sy besluit het om finaal vir Dolla vaarwel te wyf. Ons gesels toe sommer ook oor haar lewe en wat haar deesdae maak huil. Ek het ook gewonder of jonger Margit trots sou wees op ouer Margit?  Onthou om te subscribe tot die podcast, op wynvirdiepyn.com
Hi daar! Besoek my website en subscribe tot my podcast vir R80 'n maand. Jy kan ook verniet na alles luister, maar ek sal dit baie waardeer as jy my op hierdie manier sal ondersteun. Ek het nie "merch" nie. Hempies krimp in die wasmasjien.  www.wynvirdiepyn.com In hierdie episode: Erika vertel van haar ondervinding in 'n cult met die naam "KwaSizabantu" en hoe ONS hulle dalk al vir jare ondersteun. Sy't ook 'n boek hieroor geskryf met die titel "In Mission of Malice: My Exodus from KwaSizabantu". Hierdie episode is nie vir sensitiewe luisteraars nie. 
Louw is vuurwarm en gesels oop en eerlik oor ... ALLES. 
Die Huisgenoot

Die Huisgenoot

2021-10-2654:50

Gurt is nie swanger nie.
https://music.apple.com/us/artist/patricia-lewis/336254218 - link na haar nuwe song! 
Haai. Hierdie episode mag jou dank ... Ag, luister net. Ons gesels oor ons trekkery. En hoe dit voel. En of dit lekker voel. En of ons ooit weer gaan voel. 
loading
Comments