DiscoverPremière Podcast
Première Podcast
Claim Ownership

Première Podcast

Author: Wynand Kotze

Subscribed: 0Played: 0
Share

Description

The official podcast of the Première theatre festival hosted by the drama department of the University of Stellenbosch.
www.premierefees.co.za
11 Episodes
Reverse
premierefees.co.za
Première (premierefees.co.za)
Premierefees.co.za
Episode 8: Pupa

Episode 8: Pupa

2021-07-1757:57

www.premierefees.co.za
EPISODE SEWE: KUS

EPISODE SEWE: KUS

2021-07-0556:05

Christian Schoeman gesels oor sy Premiere produksie "Kus".  EN Marthinus Basson deel insig en raad waarvoor ons eintlik moes betaal het. Geniet!
SEMELS

SEMELS

2021-06-1851:53

In hierdie week se episode gesels ons met Cornelia Faasen, die hoof uitvoerende beampte van NATi ('n Gesprek met soveel hoop en wysheid! Dankie Cornelia). Die Premiere produksie, Semels, word ook hierdie week onder die vergrootglas geplaas.
CARLA SMITH

CARLA SMITH

2021-06-0453:48

Ons gesels met 'n WENNER van die Premiere fees, Carla Smith! Besoek die webtuiste vir meer inligting oor hierdie jaar se fees: www.premierefees.co.za
In this week's episode: Mikayla Brown talks about her Premiere production, The Pelican (She has written more than five drafts thus far ... ) Marthinus Bassos gives some hard-hitting advice!
EPISODE DRIE: Gelyk.

EPISODE DRIE: Gelyk.

2021-05-1745:36

Is teater 'n deur of 'n spieël? Een van die vrae aan Marthinus Basson hierdie week. Ons gesels ook met Nisa Smit oor haar feesproduksie "Gelyk".
In hierdie week se episode gesels ons met Ané Koegelenberg en Klara Van Rooyen oor hul Premiere Produksie. Ons sit ook ons gesprek voort met Marthinus Basson oor die oudisie proses, mislukkings en die belangrikheid van 'n regisseur.
EPISODE ONE/EEN: HEY!

EPISODE ONE/EEN: HEY!

2021-05-0201:16:05

In the first episode of the Premiere Podcast, we introduce you to the festival participants, speak to the festival organizers and learn from Marthinus Basson, the official festival mentor.  In die heel eerste aflewering van die Premiere Podcast gesels ons met die deelnemers, die fees organiseerders en ons gaan klop aan die deur van Marthinus Basson, die amptelike fees mentor. 
Comments 
Download from Google Play
Download from App Store