Discover
Magalies Potgooi
Magalies Potgooi
Author: Magalies Afrikaanse Podcast
Subscribed: 10Played: 745Subscribe
Share
© Magalies Afrikaanse Podcast
Description
'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie.
Daar is 'n nuwe episode elke week op Woensdag.
Kyk uit vir ons substrome:
Klets - Lekker ligte geselsies
Boekklub - Ons beskreek 'n boek
Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se stories
Pop - Flieks, TV stories, etc
KletsBotBoks - Debatte tussen twee Chatbots
Kommentaar of inligting: magaliespotgooi@gmail.com
Kategorië: https://open.spotify.com/user/3147gcb7efpfrxgrdcev3jhxr3py
Daar is 'n nuwe episode elke week op Woensdag.
Kyk uit vir ons substrome:
Klets - Lekker ligte geselsies
Boekklub - Ons beskreek 'n boek
Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se stories
Pop - Flieks, TV stories, etc
KletsBotBoks - Debatte tussen twee Chatbots
Kommentaar of inligting: magaliespotgooi@gmail.com
Kategorië: https://open.spotify.com/user/3147gcb7efpfrxgrdcev3jhxr3py
198 Episodes
Reverse
Evert en Rudolph praat oor Memento en dinge oor geheue soos geheueverwerking, working memory, emosionele geheue, cryptomnesia, prospektiewe geheue, implisiete leer, memory hacks, muscle memory, extended mind en nog meer.Nog Pop episodes: https://open.spotify.com/playlist/5YPRIXksBymDrdpywaCku2Hoofstukke00:00; Inleiding en agtergrond08:31; Werkende geheue, fliekstruktuur14:20; Wraakfliek? Oor Sammy, emosionele geheue23:18; Doel van geheue, cryptomnesia30:40; Jy raak wat jy inneem, prospektiewe geheue, memory hacks37:16; Extended mind, aandag & geheue, nog hacks43:00; Muscle memory, implisiete leer, vergeet & vergewe51:33; Pas jou herinneringe op, afsluiting
Australië verban nou kinders van sosiale media, en ander lande soos die VK en Frankryk oorweeg om dieselfde te doen.Tobie vertel ons meer daarvan, en ons tob oor of dit ’n goeie idee is.Hoofstukke00:00; Agtergrond en studies07:53; Geslagsverskille12:31; SM voordele, politieke sensuur22:06; Vergelyking met drankwette, highlight reels31:34; Aus is eerste, wie met dit afdwing? Weer politieke sensuur; 39:00; Platforms sit in ander lande42:42; ID vir pornografie; Opsomming
Jans Rautenbach het rekenaarwetenskap en filosofie gestudeer en lees graag oor AI se jongste verwikkelinge. Die perfekte gas om saam te gesels oor AI psigose, hallusinasies, regulasies, verslawing, veiligheid en selfs die idee van “God-agtige” AI bots.Hoofstukke:00:00; EU regulasies en ander nuus05:32; Psigose, media kwaliteit, hallusinasies16:34; Jans se agtergrond & die punt van filosofie24:06; AI verslawing & regulasies30:34; Die goeie kant, God-agtige AI34:10; Veiligheid, deepfakes, viraliteit41:04; Valse ekonomiese beloftes, kragverbruik47:23; AI’s wat namens jou besluit51:18; Voorkomende maatreëls54:19; Self-checking en konsepbegrip inbou
Dewald vertel ons van Hermetisme en die Kybalion, en verduidelik kernbeginsels soos “soos bo, so onder”, geestelike transformasie en die simboliek van alchemie.Hoofstukke:00:00; Is die woohoo soos Astrologie?07:27; Die 7 beginsels18:04; Geskiedenis & Paradoks van fatalisme27:48; Moderne invloede31:05; Antieke sielkunde48:39; Alchemie57:03; Opsomming
(Spoiler alert) Pluribus ontlok vrae oor individualisme vs konsensusHoofstukke00:00; Oorsig sonder spoilers15:53; Wat om te doen met gevaarlike inligting22:05; Perfekte inligting = menslike konsensus?34:43; Utilitarisme, transformasie, geluk in ’n perfekte wêreld41:54; Is morele waardes “wetenskaplik”? (Ought/Is)47:03; Individualiteit vs “greater good”56:51; Selfverraai vs supereties (Manousas)
Hoofstukke:00:00; Gediertes wat jou laat skrik08:33; Wat is Sluimierende Gruwel?12:23; Sleutels en vertroue in familie15:23; Ander name en dinge wat dit aanhits19:57; Mistaken Identity24:00; Valse herhinneringe en skool liefde28:15; Brein sien net verskille, Narkose, skeel32:58; Dinge wat groter/kleiner onthou word, skeel, ens40:36; Was normaal, maar nou is absurd46:38; Freud & Kanneman51:52; Dead Naming, Cosmic Horror56:41; Flieks
Al die nuuste ruimte verkennings nuus.Magalies Playlist vir Space Nuus: https://open.spotify.com/playlist/5H6fgC9N7HKDNQDCmwf8tjHoofstukke:00:00; Maan toe!09:50; Blue Origin17:01; SpaceX22:08; NASA, Sjina, Indië, Twilight29:10; Teleskoopfotografie35:11; ISS noodsontruiming, nog NASA nuus39:55; Verken Jupiter, Pluto en Son45:37; Afsluiting
Tobie, Evert en Rudolph bespreek Dawkins se boek.Nog biologie gesprekke: https://open.spotify.com/playlist/3kE9CfmFIjywO4HiWeaQzTHoofstukke:00:00:00; Darwin & Dawkins00:11:31; Creationism populariteit 00:20:00; Hooftemas, Honde, Wat is 'n spesie?00:30:140; Bewyse soos bome, blomme en DNA00:41:09; Mens vs Aap vermiste & Mens vs Vlermuis00:51:39; Oog, Guppy eksperimente; Weer bome01:00:51; Ontwerp vs Evolve &Meer oor gapings
Ons praat nooit oor ons regte dayjobs nie, so vandag gaan Hugo ons bietjie uitvra oor wat ons doen.Nog kuier sessies saam met Hugo en Dewald: https://open.spotify.com/playlist/0YdwFXAHXO1vYFgd8pfLV1Die stelsel waarop Evert en Rudolph werk: https://en.wikipedia.org/wiki/SAPHoofstukke:00:00; Kinderdrome en pad na vandag08:44; Wat ons vandag doen16:29; Voorbeeld: Verander 'n hotel se stelsel28:11; Donnerse verkoopsmense!30:56; Ooit wou weghardloop? Lawwe stories oor toetse41:06; Wat sal jy mis / nie mis van jou werk48:44; Vinnige vrae en antwoorde
Ons praat oor die filosofiese idee van Idealisme - die idee dat alles gemaak is uit Gees; Veral soos uitgelê deur Bernardo KastrupBernardo Kastrup: https://en.wikipedia.org/wiki/Bernardo_KastrupBernando onderhoud: https://podcasts.apple.com/us/podcast/128-bernardo-kastrup-materialism-is-complete-nonsense/id1458675168?i=1000734885883Hoofstukke:00:00; Dualisme Probleem: Gees en Materie22:47; Inleiding tot Idealisme30:23; Dieper kyk mbv Vergelykings 45:28; Kwantum Veld Teorie en Idealisme48:07; Kritiek55:56; Weer Kwantum
Hoofstukke:00:00; IK vs EI vs Big Five Personality Traits13:48; Sosiale Norme, Verskillende EI-modelle17:46; Is dit ’n vorm van intelligensie? & Werksonderhoude34:42; Sosiopate & EI39:38; Is EI daai ekstra “edge”?48:19; Tobie se skeptisisme
Evert en Rudolph klets oor die plesier van draf.SA Parkrun: https://www.parkrun.co.za/00:00; Natuurlike "drug"14:10; Hoe kan dit lekker wees, meer ernstig draf, caveats22:38; 1ste keer is nie lekker; Rudolph Laerskool stories26:10; Drink, 10% reël, nooit spyt33:36; OG van sport? Cheap-cheap, Rudolph skryf oor draf40:36; Alleen of sosiaal?45:57; Sosiaale akwardness48:34; Opsomming, gewig verloor, tyd effektief52:11; Meet of jy oud word en laaste gedagtes
Is dit verkeerd om vir kinders to lieg oor Kersvader?
Ons derde boksgeveg tussen twee AI ChatBots.Nog episodes wat raak aan geloof: M2 - Geloof - playlist by Magalies Potgooi Playlists | SpotifyNog KletsBotsBoks: Magalies - KletsBotBoks - playlist by Magalies Potgooi Playlists | Spotify00:00; Inleiding11:28; Die Debat40:26; Gevolgtrekkings
Dewald kom kuier saam en gesels oor:Kommentaar op ons Simulasie episodeGeld vs GelukKinders wat nie meer boomklim nieSosiale media verbod in AustraliëVryheid en libertarianismeErvarings en idees as onderwyser in VSAJonathan Haidt se boekeMeer gesêlsies met Dewald & Hugo: https://open.spotify.com/playlist/0YdwFXAHXO1vYFgd8pfLV100:00; Simulasie model en Gurus08:26; Geld vs Geluk24:39; Kinders wat nie boomklim nie, fietsry helmet33:36; Sosiale media impak op kinders, libertarianisme45:44; Scouts, Sport, 50:40; Skoolsisteme en verbeterings
Ons praat met Aimee wat in België bly.Nog Hensopper episodes: https://open.spotify.com/playlist/5tH6VF1jkhHbr739y3juIZHier is haar The Voice optrede: https://www.youtube.com/watch?v=dW_ShjXH7kM00:00; Inleiding, tale, vervoer09:03; Pad tot in België14:47; Antwerp en diamante17:22; Kultuur verskille21:35; Belgiese "chips", Om in te pas en aan te pas29:40; Geloof33:03; Kinders 35:00; Mooi plekke en natuur39:48; Fietsry as vervoer44:34; Nog aanpas en taal stories51:21; Wat mis jy? Naweek pret56:29; Kinder vriendelike omgewing59:35; Aimee op "The Voice"
00:00; Boltzmann Brein18:15; Evert plant 'n virus in jou kop23:45; Hoe lank moet ons kwaad bly?32:02; Geskiedkundige brein vergelykings43:45; As diere kon praat46:27; Tegnologie se impak op die brein57:10; Kwantum Brein
Ons praat oor Love, Death & Robots se episode Jibaro wat beskikbaar is op Netflix.Nog Pop episodes: https://open.spotify.com/playlist/5YPRIXksBymDrdpywaCku200:00; Joe Rogan & Musk, Candice Owens, House of Dynamite06:45; Musiek in flieks, Subtitles wat spoilers is10:58; Jibaro slaan ons asem weg, Animasie is amazing19:41; Agtergrond oor storie, Toksiese verhoudings24: 41; Hele storielyn (Spoiler!)33:47; Verdere Analiese43:33; Mason's rats en nog bietjie oor LDR
00:00; Elektriese karre in Suid-Afrika 07:27; Agtergrond tot die simulasie-hipotese 15:36; God as ’n programeerder 25:49; Is die heelal ’n rekenaar? 36:51; Nozick se “experience machine” 42:24; Is gesimuleerde wesens eg? 52:03; Gate in die argumentNick Bostrom op Mindscape Podcast: https://www.youtube.com/watch?v=EffcY6tnbcA
Ons praat oor geslag en die biologie daarvan.00:00:00; Geslag vs Gender00:10:37; XX, XY en gamete00:16:10; Uitsonderinge - Afwykings of variante?00:35:21; Die geslagsontwikkelingproses00:42:54; Menopouse, Andropouse, haarverlies, steroide00:48:42; Sport01:04:40; Plante en Ginomorfisme Nog Biologie: https://open.spotify.com/playlist/3kE9CfmFIjywO4HiWeaQzT


![[186] Pop! Memento (en dinge oor geheue) [186] Pop! Memento (en dinge oor geheue)](https://s3.castbox.fm/a1/a1/31/afe20826ea90226c67b9fa0ba4f6e46876_scaled_v1_400.jpg)
![[185] Moet kinders van sosiale media verban word? [185] Moet kinders van sosiale media verban word?](https://s3.castbox.fm/d9/ce/84/3796b5d907ed536e49c58ac046eedf5f43_scaled_v1_400.jpg)
![[184] AI Psigose en ander Probleme (met Jans) [184] AI Psigose en ander Probleme (met Jans)](https://s3.castbox.fm/ef/b3/62/42c8b6fabaa8fb3c5e8cca37458bc73bfe_scaled_v1_400.jpg)
![[183] Hermetisme (met Dewald) [183] Hermetisme (met Dewald)](https://s3.castbox.fm/f0/97/ec/b6c3f215a469f93309286b91dad647e0ef_scaled_v1_400.jpg)
![[182] Pop! Pluribus en die belangrikheid van individualisme [182] Pop! Pluribus en die belangrikheid van individualisme](https://s3.castbox.fm/26/38/fa/bb9000645c346e701a82ff6ef8306b72f0_scaled_v1_400.jpg)
![[181] Klets: Sluimerende Gruwel [181] Klets: Sluimerende Gruwel](https://s3.castbox.fm/97/8d/5b/827f534bb7986d245122f2d5648d860464_scaled_v1_400.jpg)
![[Bonus] Space Nuus - Ons gaan weer maan toe! [Bonus] Space Nuus - Ons gaan weer maan toe!](https://s3.castbox.fm/73/6c/63/54941ba4811765950d9105a08086c2f442_scaled_v1_400.jpg)
![[180] Boekklub: The Greatest Show on Earth (bewyse vir evolusie) [180] Boekklub: The Greatest Show on Earth (bewyse vir evolusie)](https://s3.castbox.fm/85/7b/7b/7dc8080696b6a4a58d510f36bb3b370466_scaled_v1_400.jpg)
![[179] Klets: Rudolph & Evert se dagjobs ontbloot (met Hugo) [179] Klets: Rudolph & Evert se dagjobs ontbloot (met Hugo)](https://s3.castbox.fm/e1/3d/87/942b0a7f7f2fd39b6ba7776747cbce06c6_scaled_v1_400.jpg)
![[178] Alles is Gees - selfs die Vlees (Idealisme) [178] Alles is Gees - selfs die Vlees (Idealisme)](https://s3.castbox.fm/59/a2/05/c1e8c030b11a593605f06abcc37de98082_scaled_v1_400.jpg)
![[177] Emosionele Intelligensie: ’n Betekenisvolle Konsep? [177] Emosionele Intelligensie: ’n Betekenisvolle Konsep?](https://s3.castbox.fm/62/8b/81/0426988dd720d3b024a335325cca7d60ba_scaled_v1_400.jpg)
![[176] Klets: Hoe kan draf dan lekker wees? [176] Klets: Hoe kan draf dan lekker wees?](https://s3.castbox.fm/e6/cd/28/ab12eddee0643cdae02ab93e1e9d01b1f0_scaled_v1_400.jpg)
![[Bonus] Klets: Die Groot Kersvader komplot [Bonus] Klets: Die Groot Kersvader komplot](https://s3.castbox.fm/7a/20/9f/68e996141811c59b1e3014cac99b10f46c_scaled_v1_400.jpg)
![[175] KletsBotBoks: Kan die Vloed in Genesis evolusie betwis? [175] KletsBotBoks: Kan die Vloed in Genesis evolusie betwis?](https://s3.castbox.fm/e5/61/d1/3fbd8bb446be9ef58bb24b6cdccdef04a2_scaled_v1_400.jpg)
![[174] Kinders wat nie meer boomklim nie (met Dewald) [174] Kinders wat nie meer boomklim nie (met Dewald)](https://s3.castbox.fm/7c/2e/f6/5bfc1f4659596282e650ee3128e4d0fdeb_scaled_v1_400.jpg)
![[173] Hensopper België (met Aimee) [173] Hensopper België (met Aimee)](https://s3.castbox.fm/f6/d8/43/cc17095d7ddc0c53ef3b89fcfb58a66bac_scaled_v1_400.jpg)
![[172] Boltzmann brein en ander idees [172] Boltzmann brein en ander idees](https://s3.castbox.fm/fd/77/0e/0c5c263881b5e42129c752d95895807718_scaled_v1_400.jpg)
![[171] Pop! Jibaro (Love, Death & Robots) [171] Pop! Jibaro (Love, Death & Robots)](https://s3.castbox.fm/28/d7/f1/bbf153a12c2fa2acfb33a1cd534a3d2912_scaled_v1_400.jpg)
![[170] Die (lawwe) Simulasie-hipotese [170] Die (lawwe) Simulasie-hipotese](https://s3.castbox.fm/f7/58/66/604d8b39239b9e4a47879e01873b773a72_scaled_v1_400.jpg)
![[169] Wat is 'n vrou / ou ? [169] Wat is 'n vrou / ou ?](https://s3.castbox.fm/96/fc/60/6812d645f2fbbfc0dec85be857036c9293_scaled_v1_400.jpg)

