DiscoverSpektrum
Spektrum
Claim Ownership

Spektrum

Author: Radio Pulpit

Subscribed: 0Played: 14
Share

Description

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
1905 Episodes
Reverse
Johann Els gesels met Johan Kriel, veteraan SAPS lid wat in Februarie begin het met reëlings om Cops4Jesus, Crusade 2027 te loods waar ek aan en af deur die land, van Pretoria, dan oos in Mpumalanga, deur te werk en dan af deur Natal tot onder in die Kaap, om soveel moontlik polisiestasies te besoek om die boodskap van HOOP aan dienende lede te bring. Spektrum Podcasts
Jannie Pelser is volgende aan die beurt met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 3 wat gaan oor vertroue in die Here ten spyte van alles. Spektrum Podcasts
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Wanneer honger bid” uit Gen 27:34 Spektrum Podcasts
Johann Els gesels met Corné Badenhorst oor haar Katrientjie bediening en oor haar getuienis en haar pad met Jesus deur onmoontlike gebrokenheid. Spektrum Podcasts
loading
Comments