DiscoverMierspoortjies
Mierspoortjies
Claim Ownership

Mierspoortjies

Author: Anton

Subscribed: 8Played: 783
Share

Description

Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.
Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.
As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister.
Geniet dit!
417 Episodes
Reverse
Die singende kristal

Die singende kristal

2026-02-2109:43

Die drie apies ontdek die skat. Wat kan hullr daarmee maak?
skattejag gevaar

skattejag gevaar

2026-02-1810:23

Drie apies gaan op 'n skattejag. Watter gevaar sal hulle teëkom?
Klein Boer Stefaansie

Klein Boer Stefaansie

2026-02-1510:59

Boer Stefaansie sien die see vir die eerste keer. Wat het hy gedink?
Koning leeu is lus vir n vakansie. Waarheen sal hy gaan?
Stories met stertjies

Stories met stertjies

2026-02-0609:27

Wat gebeur met n valse storie as elkeen n stertjie bu sit em oor vertel?
Veg die Platvoet

Veg die Platvoet

2026-02-0313:27

'n Platvoet verhoed die pikkewyne om terug te gaan huis toe. Wat gaan hulle maak?
Vang vir Oupa

Vang vir Oupa

2026-01-3010:03

Tant Miems en Alice moet blitsig plan maak om vir oupa te vang
Die groot waterslang

Die groot waterslang

2026-01-2609:18

Twee pikewyntjies sien n vreeslike ding op die strand. Wat kan dit wees?
'n Groot moddergeveg

'n Groot moddergeveg

2026-01-2209:31

Stompie en Stertjie wil graag saam speel in die modder. Maar iemand is kwaai met hulle. Wie is dit?
Die tuimeltrein

Die tuimeltrein

2026-01-1810:13

Die diere besluit om 'n baie spesiale verjaarsdag vir Koning leeu te hou. Wat gaan hulle doen?
Iemand kom steel die pikkewyne se eiland. Waargeem word hulle geneem?
Leeu in Dinoland

Leeu in Dinoland

2026-01-0612:56

Koning Leeu beland onverwags in n vreemde land. Watter gevare sal hy daar tee kom?
Oujaar op die plaas

Oujaar op die plaas

2025-12-3110:37

Dit is die einde van tyd en die wereld. Wat kan verkeerd loop?
Wat maak hulle hier?

Wat maak hulle hier?

2025-12-2109:05

wie kom pla doe diere in die stal, so in die middel van die nag?
Die volmaankrap

Die volmaankrap

2025-12-1712:20

n Volmaankrap steel Ouma se skip. Hie gaan sy dot terug kry?
Grommie beer

Grommie beer

2025-12-1208:48

Grommie beer kom maak moeilikheid in die woud. Woe sal die diere help?
Eina my tand

Eina my tand

2025-12-0811:06

Boer Stefaans se tand is seer. Wie kan hom help?
Red die welpies

Red die welpies

2025-12-0511:15

Ieman dlhet koning Leeu se kinders gesteel. Wie gaan hom help ok hulle terug te kry?
Die Boabab

Die Boabab

2025-11-3009:35

Alice vir die Aye-Aye n huis kry. Waar kan hy bly?
Die eiland

Die eiland

2025-11-2410:18

Daar is n eiland met n vrremde skat. Waar kan dot wees?
loading
Comments