DiscoverDie TAFEL
Die TAFEL
Claim Ownership

Die TAFEL

Author: #projectschools

Subscribed: 0Played: 0
Share

Description

Welkom by ons podcast oor geloof en mental health! Kom reis saam met Dr. Heinrich Koekemoer en Gerhard de Jager. Luister na die gesprekke oor hoe hierdie twee aspekte nie van mekaar geskei is nie. Sluit by ons aan op hierdie betekenisvolle reis na geestelike en emosionele welstand.
9 Episodes
Reverse
Hierdie episodepraat ons oor verhoudings, spesifiek hoe ons gesonde, groeiende bande kan bou—veral met ons tieners. Kom sit saam om Die Tafel en ontdek hoe jy sterk en betekenisvolle verhoudings kan kweek wat blywend is.
Is daar iets wat jy kan doen om jou angs te verlig? In hierdie episode kyk ons na 'n paar sulke wenke wat jou kan help.
Angs en vrees verskil van mekaar, die een is nodig en belangrik die ander een kort jou lewenskwaliteit in. Is angs en vrees 'n sonde? Hierdie is net van die punte waaroor ons gesels in hierdie episode.
Kan depressie behandel word sonder medikasie en watse rol speel meditasie en mindfulness in hierdie gesprek?
In hierdie episode gesels ons verder oor die groot tema van depressie, ons gesels oor medikasie en ook oor selfdood. Hoe werk dit ook saam met geloof?
loading
Comments