Discover
Slaapstories Vir Grootmense
Slaapstories Vir Grootmense
Author: Slaapstories Vir Grootmense
Subscribed: 24Played: 353Subscribe
Share
© Slaapstories Vir Grootmense
Description
Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.
Nuwe episode elke Sondag.
https://linktr.ee/slaapstoriesvirgrootmense
Nuwe episode elke Sondag.
https://linktr.ee/slaapstoriesvirgrootmense
265 Episodes
Reverse
'n Man verdwyn tydens die pouse van ’n teatervertoning.Geen bloed nie. Geen liggaam nie. Geen antwoorde nie.Agt-en-twintig jaar later word ’n versteekte kamer in dieselfde ou teater ontdek.Binne lê ’n geraamte.Die waarheid oor wat daardie aand gebeur het… wag agter daardie deur.Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube • TiktokAs jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A CoffeeAs jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie! Hoop jy geniet die episode. Lekker slaap.#Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #SouthAfricanExpats # Expats #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #LourensJoubert #MurderMystery
Vier osse. Twee plase. Een grens.Vir jare het almal geweet waar die grens tussen Vaalbank en Doornhoek loop.Totdat die families begin stry het.Maar die grens was nooit die werklike probleem nie.Kom luister saam wat gebeur het.Die Vier Osse, ’n verhaal uit Oom Eldee se Wêreld.Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube • TiktokAs jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A CoffeeAs jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie! Hoop jy geniet die episode. Lekker slaap.#Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #SouthAfricanExpats # Expats #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #LourensJoubert #Shortstory #Kortverhaal #OomEldeesewêreld #OomEldee #KleinKaroo #Welgelegen #RadioKaroo
VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBEBEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAMLINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️Sy was jonk. Hy was getroud. En sy wou hom hê.Maar daar was iemand in die pad. Sy vrou.Wat begin het as ’n geheime verhouding, het stadig verander in iets baie donkerder. Daar was waarskuwings. Kanse om terug te draai. Kanse om alles te stop.Maar op 4 November 1974 eindig dit in ’n huis in Bellville... met bloed, en ’n skêr.Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTubeAs jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A CoffeeAs jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie! Hoop jy geniet die episode. Lekker slaap. #Podcast #AfrikaansPodcast #Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #OnderDieLamplig #MarietjieKoekemoer #TrueCrime #DetectiveStories #MarleneLehnberg #TheScissorMurderess #Bellville #CapeTown #SouthAfricanTrueCrime
Stoffel het beweer sy eie skaduwee het een oggend voor hom uitgeloop.Nie ’n gewone skaduwee nie.Hierdie een het ver voor hom geloop, tot by ’n ou bloekomboom.Toe verdwyn dit. Jare later het ek self daar gestaan.Ek het afgekyk na my eie voete.Die Skadu by die BloekomboomWelkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube • TiktokAs jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A CoffeeAs jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie! Hoop jy geniet die episode. Lekker slaap.#Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #SouthAfricanExpats # Expats #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #LourensJoubert #Shortstory #Kortverhaal #OomEldeesewêreld #OomEldee #KleinKaroo #Welgelegen #RadioKaroo
- VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE- BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAMLINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️Sy was 17 jaar oud. Siek by die huis. Alleen.Toe haar pa daardie middag terugkom, staan die hek oop.Die huis is versteur. En Anika Smit lê dood in haar slaapkamer.Haar hande is verwyder.Daar was verdagtes. Daar was ’n arrestasie.Daar was selfs ’n bekentenis wat later teruggetrek is.Maar sestien jaar later is daar steeds geen skuldigbevinding nie.Geen finale antwoord nie.Net dieselfde vraag: Wie het Anika Smit vermoor?En waarom het daardie persoon haar hande saamgeneem?Vanaand gaan ons terug na 10 Maart 2010, na Theresapark in Pretoria-Noord, en na een van Suid-Afrika se mees ontstellende onopgeloste moordsake.Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTubeAs jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A CoffeeAs jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie! Hoop jy geniet die episode. Lekker slaap. #Podcast #AfrikaansPodcast #Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #OnderDieLamplig #MarietjieKoekemoer #TrueCrime #DetectiveStories #AnikaSmitMoord #CapeTown #SouthAfricanTrueCrime








