DiscoverKlankgolwe: Herman se kosstories
Klankgolwe: Herman se kosstories
Claim Ownership

Klankgolwe: Herman se kosstories

Author: Netwerk24 Klankgolwe

Subscribed: 1Played: 0
Share

Description

Kom sit elke week aan by die “kostafel” van die bekroonde kospersoonlikheid en Sarie-kosredakteur, Herman Lensing, waar hy ons aan die mense agter die kos voorstel, wat ons so liefhet. Of dit nou ’n sjef se kombuisongeluk is, ’n slagter se geheim vir die perfekte biltong, of die storie agter jou gunsteling-lasagne, elke episode is vol hart, humor en ’n gesonde dosis kos!
1 Episodes
Reverse
Aangebied deur Herman Lensing.
Comments