Discover
RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake met Moneyweb
Author: Moneyweb Radio
Subscribed: 397Played: 33,168Subscribe
Share
© Moneyweb (Pty) Ltd. 1997 - 2020.
Description
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.
RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.
Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.
Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
986 Episodes
Reverse
Die onafhanklike ekonoom Elize Kruger gesels oor staatsfinansies wat tekens van herstel toon. Volg RSG Geldsake op Twitter
Divan van Zyl, senior volhoubaarheidspesialis by Shoprite, gesels oor hulle 100ste sonkraginstallasie. Volg RSG Geldsake op Twitter
Wilma de Klerk, bedryfsbestuurder van Steers, deel die geskiedenis van Steers. Volg RSG Geldsake op Twitter
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband, verduidelik wat die nuwe regulasies behels. Volg RSG Geldsake op Twitter
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, en Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
Geestesmentor Liezel van der Westhuizen verduidelik hoe om by jou voornemens vir die nuwe jaar te bly. Volg RSG Geldsake op Twitter
Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, gesels oor die Reserwebank wat kyk na hoe rentekoerse bepaal word. Volg RSG Geldsake op Twitter
Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor 52-week hoogtepunte, die rand se beweging, Sasol se handelsverklaring, en ArcelorMittal se moontlike transaksie. Volg RSG Geldsake op Twitter
Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband, gesels oor die beste selfoonnetwerk. Volg RSG Geldsake op Twitter
Hannes van den Berg, medehoof van SA Aandele, by Ninety One, bespreek die vooruitsigte vir SA se aandelemark. Volg RSG Geldsake op Twitter
Jacobus Lacock , makro-strateeg by Fairtree, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, bedryf en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
Elize Kruger, onafhanklike ekonoom, gesels oor die inflasiekoers wat verlede jaar op sy laagste vlak in 21 jaar was, en die impak wat dit kan inhou. Volg RSG Geldsake op Twitter
Tim Acker, portefeuljebestuurder by Allan Gray Stable Fund, gesels oor hoe om wins te neem met gebalanseerde fondse. Volg RSG Geldsake op Twitter
Andre Visser, direkteur van Noteringsregulasies by die JSE, gesels oor die verslapping van noteringsvereistes om meer noterings te lok. Volg RSG Geldsake op Twitter
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter




