DiscoverHuisgenoot Ware Lewensdramas
Huisgenoot Ware Lewensdramas
Claim Ownership

Huisgenoot Ware Lewensdramas

Author: Huisgenoot

Subscribed: 79Played: 1,757
Share

Description

Ons herleef dié eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.
38 Episodes
Reverse
Barnie en Magda van Heerden het Ruan kleintyd aangeneem, maar toe draai hy later teen hulle.
Hy was sewe jaar lank weg nadat hy in Libië ontvoer is – en sy vrou het bly wag vir hom
Dit was soos iets uit 'n rampfliek toe slik die plattelandse dorpie Jagersfontein insluk.
Hildegard Steenkamp is vasgetrek nadat sy 'n berg geld by die werk gesteel het en alte luuks daarmee kon leef.
Hul verhouding is gekenmerk deur besitlikheid en jaloesie, en toe vermoor die polisieman sy lewensmaat.
loading
Comments