DiscoverBybelstories in Afrikaans
Bybelstories in Afrikaans
Claim Ownership

Bybelstories in Afrikaans

Author: Carin Conradie

Subscribed: 6Played: 76
Share

Description

Tannie Carin en Tobias, 'n groen "puppet",-seuntjie,  vertel Bybelstories in Afrikaans.  Ons wil al die stories in die Bybel vertel - so Bybelgetrou as wat dit moontlik is op 'n kind se vlak.
Geniet die Woord!

335 Episodes
Reverse
Ons kom nou by die laaste boek in die Ou Testament. Maleagi moes 'n boodskap na die volk bring. Dit is amper in dialoog vorm geskryf - met die volk wat God antwoord en Hy wat terugantwoord. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
In hierdie episode gesels ons oor Sagaria 9 tot 14. Hy profeteer oor die eindtye, hoewel daar dinge is wat in Jesus se tyd al waar geword het. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
In Sagaria 4-8 lees ons die volgende vier gesigte wat die profeet Sagaria by die Here gekry het, om vir die Jode te vertel. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
In Sagaria 1 - 3 lees ons van die profeet wat vir Haggai opgevolg het. God het met hom in nagtelike visoene gepraat. Vandag vertel ons van die eerste vier visioene. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Die kort boekie Haggai, beskryf die boodskappe wat God vir Serubbabel en Jesua gestuur het nadat 50 000 Jode terug is na Jerusalem, maar nie gekom het by die herbou van die tempel nie. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
loading
Comments