DiscoverBybelstories in Afrikaans
Bybelstories in Afrikaans
Claim Ownership

Bybelstories in Afrikaans

Author: Carin Conradie

Subscribed: 6Played: 78
Share

Description

Tannie Carin en Tobias, 'n groen "puppet",-seuntjie,  vertel Bybelstories in Afrikaans.  Ons wil al die stories in die Bybel vertel - so Bybelgetrou as wat dit moontlik is op 'n kind se vlak.
Geniet die Woord!

342 Episodes
Reverse
In Romeine 12 word gevra dat ons onsself lewendig gee as offers vir God. Hy wil ons gedagtes nuutmaak - Hy kan. Paulus dikteer verder en Tertius skryf die kosbaarhede wat die Heilige Gees vir hom gegee het. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Hierdie hoofstukke beskryf ietsie van die uitverkiesing. Ons probeer dit nie verklaar nie, maar bevestig dat almal kan en mag glo in die Jesus Christus wat gesterf het en opgestaan het uit die dood. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Die een hoofstuk in Romeine is so besonders, dat ons dit net MOES doen sonder enige ander hoofstuk; veral die feit dat niks God se kinders kan skei van sy liefde nie! Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Paulus skryf in hierdie hoofstukke dat ons saam met Jesus gesterf en opgestaan het. Daarom is ons eintlik dood vir die sonde en lewend om goeie dinge te doen vir God. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
In Romeine een tot vier lees ons 'n opsomming van die Evangelie - die Goeie Nuus van Jesus Christus! Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
loading
Comments