Discover
eKind Bybelstories | Die Podcast
7 Episodes
Reverse
eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Die brandende bos. Terwyl Moses sy skape opgepas het in die veld, het die Here aan hom verskyn deur 'n brandende bos. Hierdie gebeurtenis het sy hele lewe verander.
Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met jou kind oor die episode te gesels, en 'n inkleurprent wat saam met hierdie episode gaan, af te laai. Episodes word twee-weekliks vrygestel.
eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Baba Moses in die mandjie. Ons leer van hoe Moses se mamma en sussie, Mirjam vir baba Moses weggesteek het tussen die riete en hoe die Here ook 'n groot plan met sy lewe het.
Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met jou kind oor die episode te gesels, en 'n inkleurprent wat saam met hierdie episode gaan, af te laai. Episodes word twee-weekliks vrygestel.
eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Josef en die bont baadjie. Die verhaal van Josef, sy broers, 'n bond baadjie en die Here wat 'n plan gehad het met Josef se lewe.
Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met jou kind oor die episode te gesels, en 'n inkleurprent wat saam met hierdie episode gaan, af te laai. Episodes word twee-weekliks vrygestel.
eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Jakob se droom. Die verhaal van waar die Here aan Jakob verskyn het in 'n droom in 'n tyd wat hy op sy alleenste was.
Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met jou kind oor die episode te gesels, en 'n inkleurprent wat saam met hierdie episode gaan, af te laai. Episodes word twee-weekliks vrygestel.
eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Abraham en die Sterre, die verhaal van hoe Abraham bly vertrou het op God se belofte, al moes hy baie lank wag.
Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met jou kind oor die episode te gesels, en 'n inkleurprent wat saam met hierdie episode gaan, af te laai.