Claim Ownership

Author:

Subscribed: 0Played: 0
Share

Description

 Episodes
Reverse
Ses Nasies Trofee

Ses Nasies Trofee

2023-01-2901:02:10

Wat 'n lekker chat!  Vandag gesels Hugo en Hardy oor die Ses Nasies Trofee, hierdie episode is Rugby intensief . Hardy gesels oor 'n paar dinge b y sy nuwe werk en gee ons 'n les in olie. Hugo vertel oor sy week by die werk, 'n tramatiese ervaring in sy lewe en gee advies vir single jong mans, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.Geniet die een saam ons.Join Afrikaanse Manne, op ons Six Nations Predictor-liga op Superbru! Jy kan ons pool hier vind:  https://www.superbru.com/sixnations/pool.php?p=12546611Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/Volg Afrikaanse Manne op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gJanuarie se boek vir die maand:Kaiju: Battlefield Surgeon - Matt Dinnimanhttps://www.audible.com/pd/Kaiju-Battlefield-Surgeon-Audiobook/1705209602?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdpEnjoy soos altyd!
WWII Samesweringsteorieë

WWII Samesweringsteorieë

2023-01-2201:40:38

Hierdie is 'n lang een! Vandag gesels ek, Dewald en ons spesiale gas Marcus oor 'n paar samesweringsteorieë van Wêreld Oorlog 2. Ons  elkeen kry 'n kans om oor hulle eie teorieë te gesels . In hierdie episode dwaal ons na klomp verskillende teorieë, van Hitler tot Yamashita & Roosevelt daar tussen. Kom geniet hierdie episode saam ons, waar ons 'n "deep dive" in Wêreld Oorlog 2 doen, so vertel ons of julle dalk meer daar van wil leer of hoor.Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/Volg Afrikaanse Manne op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gJanuarie se boek vir die maand:Kaiju: Battlefield Surgeon - Matt Dinnimanhttps://www.audible.com/pd/Kaiju-Battlefield-Surgeon-Audiobook/1705209602?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdpEnjoy soos altyd!
Op julle Merke, Gereed, Go!

Op julle Merke, Gereed, Go!

2023-01-1501:07:13

Wat 'n lekker chat!  Vandag gesels Hugo en Christo oor die nuwe jaar, asook 'n paar stories daaroor. Christo chat vuur en vlam oor sy planne vir nuwe jaar. Hugo preek soos gewoonlik vir almal & praat oor oefen, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.Geniet die een saam ons.Christo Barnard | Links:Website:http://www.thequizmaster.co.zaPelorus Jack: Dolfuin Storiehttps://en.wikipedia.org/wiki/Pelorus_JackDr Andrew Huberman Podcast:https://youtube.com/@hubermanlabOns het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/Volg Afrikaanse Manne op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gJanuarie se boek vir die maand:Kaiju: Battlefield Surgeon - Matt Dinnimanhttps://www.audible.com/pd/Kaiju-Battlefield-Surgeon-Audiobook/1705209602?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdpEnjoy soos altyd!
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo gesels met Rohan Davis.  Rohan gee ons die kans om hom uit te vra oor sy musiek & lewe, hy vertel oor die planne vir 2023, sy nuwe song & nog meer. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Rohan te kon praat oor sy bydra in die Afrikaanse Musiek wêreld , dankie aan Rohan vir die awesome onderhoud.Geniet die een saam ons!Rohan Davis| Links:Youtube:https://www.youtube.com/channel/UCXKK6FHI9y3sAkblPPkHO9gInstagram:https://www.instagram.com/rohan_davis/Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/Volg Afrikaanse Manne op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gJoin Afrikaanse Manne se Six Nations Predictor league on Superbru!Jy kan ons Pool hier kry: https://www.superbru.com/sixnations/pool.php?p=12546611 Januarie se boek vir die maand:Kaiju: Battlefield Surgeon - Matt Dinnimanhttps://www.audible.com/pd/Kaiju-Battlefield-Surgeon-Audiobook/1705209602?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdpEnjoy soos altyd!
Dis 2023!

Dis 2023!

2023-01-0158:42

Dis 2023!Wat 'n lekker chat!  Vandag gesels Hugo en Hardy oor die nuwe jaar, asook 'n paar stories daaroor. Hardy gesels oor 'n paar dinge & sy planne vir nuwe jaar. Hugo preek soos gewoonlik vir almal & praat oor oefen, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.Geniet die een saam ons.Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/Volg Afrikaanse Manne op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gJanuarie se boek vir die maand:Kaiju: Battlefield Surgeon - Matt Dinnimanhttps://www.audible.com/pd/Kaiju-Battlefield-Surgeon-Audiobook/1705209602?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdpEnjoy soos altyd!
Kersfees Vol. 2

Kersfees Vol. 2

2022-12-2559:33

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor belangrike dinge soos Ye se nuwe trends, Hierdie is ons Kersfees Special. Dewald gee sy opinie oor sekere politieke areas en Hugo chat oor Kersfees, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.Geniet die een saam ons.Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/Volg Afrikaanse Manne op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gDesember se boek vir die maand:The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring (Dramatised) by  J. R. R. Tolkienhttps://www.audible.com/pd/The-Lord-of-the-Rings-The-Fellowship-of-the-Ring-Dramatised-Audiobook/B002V1A2B8?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareEnjoy soos altyd!
Bietjie Siek Tjomma

Bietjie Siek Tjomma

2022-12-1859:41

Wat 'n lekker chat!  Vandag gesels Hugo en Hardy oor die siek wees, asook 'n paar stories daaroor. Hardy vra Hugo oor sy siek wees en gesels oor 'n paar vakansies. Hugo vetel 'n lekker storie en gee ook 'n trigger warning uit, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.Geniet die een saam ons.Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/Volg Afrikaanse Manne op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gDesember se boek vir die maand:The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring (Dramatised) by  J. R. R. Tolkienhttps://www.audible.com/pd/The-Lord-of-the-Rings-The-Fellowship-of-the-Ring-Dramatised-Audiobook/B002V1A2B8?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareEnjoy soos altyd!
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo gesels met Tian Zietsman of ken jy hom as die "Bosman".  Tian gee ons die kans om hom uit te vra oor sy kuns & musiek, hy vertel oor die nuwe AI tegnologie wat die kuns met storm vat & nog meer. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Tian te kon praat oor sy bydra in die kuns wêreld , dankie aan Tian vir die awesome onderhoud & die great Bosman Song!Geniet die een saam ons!Tian Zietsman | Links:Website:https://zietsmantian.wixsite.com/my-site/projectsInstagram:https://www.instagram.com/tianzietsman/https://www.instagram.com/christianfrederikkuns/https://www.instagram.com/daggadoodle/Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/Volg Afrikaanse Manne op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gDesember se boek vir die maand:The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring (Dramatised) by  J. R. R. Tolkienhttps://www.audible.com/pd/The-Lord-of-the-Rings-The-Fellowship-of-the-Ring-Dramatised-Audiobook/B002V1A2B8?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareEnjoy soos altyd!
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo gesels met Anton Coetzer of soos meeste hom ken "Mier op die Man".  Anton gee ons die kans om hom uit te vra oor sy skryfwerk en Podcast ( Mier op die Mic ) op Spotify, hy vertel ons oor sy gedigte en ons doen 'n deep dive in wat in sy lewe aangaan. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Anton te kon praat oor die impak wat hy op die Afrikaanse Skryfwerk wêreld het, dankie aan Anton vir die awesome onderhoud!Geniet die een saam ons!Anton Coetzer | Links:Spotify | Mier op die Mic Podcast:https://open.spotify.com/show/1brOmJLqGO2XBgM2kajGy4?si=ccc89ae286e94299Instagram:https://www.instagram.com/mieropdieman/Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/Volg AfrikaanseManne op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gDesember se boek vir die maand:The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring (Dramatised) by  J. R. R. Tolkienhttps://www.audible.com/pd/The-Lord-of-the-Rings-The-Fellowship-of-the-Ring-Dramatised-Audiobook/B002V1A2B8?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareEnjoy soos altyd!
Boksburg Breker

Boksburg Breker

2022-11-2701:07:31

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo gesels met Nico. Hugo ken vir Nico al vir 18 jaar en hy is 'n masjien. Ons gesels oor politiek, hoekom Eskom net 'n generator start vir krag en nog 'n paar lekker chats. Hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.Geniet die een saam ons.Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/Volg AfrikaanseManne op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gNovember se boek vir die maand:Tales from the Gas Station - by Jack Townsendhttps://www.audible.com/pd/Tales-from-the-Gas-Station-Volume-One-Audiobook/B07Q649759?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareEnjoy soos altyd!
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo gesels met Anrich van der Merwe aka FartMaister. Anrich gee ons die kans om hom uit te vra oor sy stream en videos op Youtube, hy vertel ons oor hoe hy op sy stream naam afgekom het en ons doen 'n deep dive in sy lewe . Hierdie was nog 'n great ervaring om met Anrich te kon praat oor die impak wat hy op die Afrikaanse Youtube wêreld het, dankie aan FartMaister vir die awesome onderhoud!Geniet die een saam ons!FartMaister | Links:Youtube:https://www.youtube.com/c/FartMaister TikTok:https://www.tiktok.com/@fartmaister Instagram:https://instagram.com/fartmaister?igshid=1r5ai1erx5dlf Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/Volg AfrikaanseManne op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gNovember se boek vir die maand:Tales from the Gas Station - by Jack Townsendhttps://www.audible.com/pd/Tales-from-the-Gas-Station-Volume-One-Audiobook/B07Q649759?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareEnjoy soos altyd!
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met die Christo of eintlik is dit anders om! Christo vra vandag vir Hugo al die vrae en Hugo praat hopeloos te lank. Hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan en vir meer inligting oor Christo en wat hy doen check op sy website www.thequizmaster.co.za .Geniet die een saam ons.Christo se details:http://www.thequizmaster.co.zaOns het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/Volg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gNovember se boek vir die maand:Tales from the Gas Station - by Jack Townsendhttps://www.audible.com/pd/Tales-from-the-Gas-Station-Volume-One-Audiobook/B07Q649759?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareEnjoy soos altyd!
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en William oor William se tyd hier in Amerika asook al die plekke wat hulle al gewerk het, William chat oor sy werk op 'n Pekanneut plaas. Hulle praat ook bietjie meer oor Orania, 'n dorpie in die Noord-Kaap met hulle eie bank en geld eenheid. Wiki Page Link na Orania:https://en.wikipedia.org/wiki/Orania,_Northern_CapeOns het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/November se boek vir die maand:Tales from the Gas Station - by Jack Townsendhttps://www.audible.com/pd/Tales-from-the-Gas-Station-Volume-One-Audiobook/B07Q649759?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
Wat 'n lekker chat!  Vandag gesels Hugo en Hardy oor hulle gunstelling koffie asook 'n paar stories daaroor. Hardy vetel vuur en vlam oor sy nuwe werk en 'n storie oor sy koffie order. Hugo vetel 'n lekker storie oor wat by die werk aangaan asook verskille tussen SA & USA, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.Geniet die een saam ons.Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/November se boek vir die maand:Tales from the Gas Station - by Jack Townsendhttps://www.audible.com/pd/Tales-from-the-Gas-Station-Volume-One-Audiobook/B07Q649759?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
Indoktrinasie Stasie

Indoktrinasie Stasie

2022-10-2301:07:54

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor belangrike dinge soos hoe die media ons opinie en denke vorm. Dewald gee sy opinie oor sekere politieke areas en Hugo chat oor iets wat vir hom gevra was by die werk, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.Geniet die een saam ons.Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/Oktober se boek vir die maand:A Door into Time By Shawn Inmonhttps://www.audible.com/pd/A-Door-into-Time-Audiobook/1774244896?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald met die Hoof van van die Voortrekkers & die FAK, Danie Langner. Danie gee ons die kans om hom uit te vra oor sy rol byu die Voortrekkers, hy vertel ons oor hoe dinge verander het en hoe jy ook betrokke kan raak by Afrikaanse Kultuur. Hierdie was 'n ongelooflike geleentheid om met Danie te kon gesels en meer te kon leer.Geniet die een saam onsDie Voortrekkers Website:https://voortrekkers.co.za/Die FAK Website:https://www.fak.org.za/Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/Oktober se boek vir die maand:A Door into Time By Shawn Inmonhttps://www.audible.com/pd/A-Door-into-Time-Audiobook/1774244896?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
Stingel Stress

Stingel Stress

2022-10-0901:00:11

Wat 'n lekker chat!  Vandag gesels Hugo en Hardy oor die meer manlike dele, asook 'n paar stories daaroor. Hardy vetel vuur en vlam oor sy nuwe werk en wat by die rugby manne aantrek kamer gebeur. Hugo vetel 'n lekker storie oor wat by die gym gebeur het, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.Geniet die een saam ons.Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/Oktober se boek vir die maand:A Door into Time By Shawn Inmonhttps://www.audible.com/pd/A-Door-into-Time-Audiobook/1774244896?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Martin Schwella van Schink. Martin gee ons die kans om hom uit te vra oor sy besigheid en teken werk by Schink, hy vertel ons oor sy twee boeke en al die great experiences in sy loopbaan. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Martin te kon praat oor die groot impak wat hy op die kuns wêreld het, dankie aan Martin vir die awesome onderhoud!Geniet die een saam onsMartin  Schwella | Schink:Facebook:https://www.facebook.com/SchinkArt/?ref=page_internalInstagram:https://www.instagram.com/schinkart/Website:https://linktr.ee/Schink?fbclid=IwAR30J_MC27P5vm70pK0UZYzGgnTu4HhP-7zzjmSUtUNFuWA2cdqx8ImFOBoYoutube:https://www.youtube.com/channel/UCAFAVa5n-qv7l5AwDOsHnlQOns het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/Oktober se boek vir die maand:A Door into Time By Shawn Inmonhttps://www.audible.com/pd/A-Door-into-Time-Audiobook/1774244896?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
Cowboys Mag Huil

Cowboys Mag Huil

2022-09-2501:00:35

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo,  Christo & Hardy oor mental health vir mans. Hugo share 'n storie oor sy groot "scar" op sy voorkop, Hardy vertel ons oor mental health en hoe hy met dit deal & Christo gee sy opinie oor boundaries . Hierdie was 'n great chat om te hoor hoe ons elkeen mekaar ken en hoe ons verskil. Dankie aan Almal wat saam ons luister!Geniet die een saam ons.Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/September se boek vir die maand:World-Tree Online: World-Tree Trilogy - by EA Hooperhttps://www.audible.com/pd/World-Tree-Online-Audiobook/B07QRXGRVC?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareVolg ons op FACEBOOKhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met De Wet Kruger van die band Groot Oom John Tenoor. De Wet gee ons die kans om hom uit te vra oor sy jare as "base" speler vir die band, hy vertel ons oor hoe hulle getoer het en wat 'n great experience dit was. Hierdie was nog 'n great ervaring om met De Wet te kon praat oor die groot impak wat hulle op punk rock musiek gehad het, dankie aan De Wet vir die awesome onderhoud!Geniet die een saam onsGroot Oom John Tenoor:Spotify:https://open.spotify.com/artist/6JT9m3NJiQXCfXVwdJXH06?si=KmTq_n97Q8O7beWIUjLfkASoundCloud:https://on.soundcloud.com/cS9hROns het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/September se boek vir die maand:World-Tree Online: World-Tree Trilogy - by EA Hooperhttps://www.audible.com/pd/World-Tree-Online-Audiobook/B07QRXGRVC?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
Comments (3)

ID25350738

Dewald hou te veel van sy eie stem. As hy net nie blatante YouTube facts probeer blér nie sou mens dit nog kan hanteer. As hy op is, sal ek daai week ‘n mis gee.

May 9th
Reply

ID25350738

Ek luister Al ‘n rukkie. Lekker show Afrikaanse manne. Net een ding - Dewald hou net te veel van sy eie stem, en praat en kyk neer op ander. Hy is glad nie so ingelig soos hy dink hy is nie. So as hy op sal ek dit net ‘n skip gee. YouTube feite is nie altyd reg nie.

May 9th
Reply

Sloet Steenkamp

Wortels

Mar 30th
Reply
Download from Google Play
Download from App Store