DiscoverAt Lunch
At Lunch
Claim Ownership

At Lunch

Author: OFM

Subscribed: 0Played: 3
Share

Description

At lunch with Pulane Nel-Sekepe - Mondays to Fridays, 12:00 - 15:00.
626 Episodes
Reverse
A R50 pair of Spur Party Socks is a fun way to celebrate Spur’s 59th birthday while supporting a meaningful cause. The socks are available at participating Spur restaurants until 18 November 2026, while stocks last. Wear them to Spur on 18 November and enjoy a free ice cream. Every pair helps support the Spur Full Tummy Fund and its work providing meals to children in need.
VRYSTAAT NASORGSENTRUM SE JAARLIKSE LIGGIEFEES IS TERUG! En hierdie jaar gaan dit GROTER en BETER wees as ooit tevore! 13 – 28 November 2026 18:00 – 22:00 Kom beleef ’n Afrika-Kersfees Wonderland saam met ons! Wonderlike vermaak Hope pret vir oud en jonk Heerlike kosstalletjies ’n Magiese atmosfeer met pragtige Kersliggies Kosbare oomblikke vir die hele familie TOEGANG: Slegs ’n donasie! Bring jou familie en vriende en kom vier die feestyd saam met ons. Dis ’n Kersfeeservaring wat jy nie wil misloop nie!
Sparta is veel meer as net ’n bekende naam in die landbou- en vleisbedryf. Maar wie is Sparta werklik, wat dryf die groep en watter rol speel hulle in die gemeenskappe waarin hulle werksaam is? Gerrit Cronje, Finansiële Direkteur van die Sparta Groep, sluit by Pulane Nel-Sekepe aan om die groter prentjie te bespreek. Hy vertel meer oor Sparta se identiteit, waardes en visie, asook Calf Club. Die gesprek kyk ook na die manier waarop Sparta in gemeenskappe belê en waarom dit vir die groep belangrik is om nie net ’n verskil in die bedryf te maak nie, maar ook in die lewens van mense.
Pulane Nel-Sekepe is live from Welkom at Sparta Beef during their 60th Birthday celebrations. Joining her is Andre Pretorius, Chief Commercial Officer at Sparta Beef Welkom, and they talk about what is happening there today during their 60th anniversary celebrations, as well as what exciting products does they have to offer and what makes Sparta Beef so special
Pulane Nel-Sekepe gesels met Tinus Colyn, Beheerliggaamhoof van die Kokke Ondersteunersklub, vir Hoërskool Klerksdorp. Hy deel met ons die geskiedenis van die organisasie, hoekom hulle doen wat hul doen, en met groot opwinding vertel hy waarna die mense kan uitsien vir die Golfdag by Orkney Golf Klub. Hy verduidelik waarvoor die fondse gaan, en vra die publiek om betrokke te raak.
loading
Comments