DiscoverDie Bybel voorlesing in Afrikaans
Die Bybel voorlesing in Afrikaans

Die Bybel voorlesing in Afrikaans

Author: Pieter Oeschger

Subscribed: 4Played: 619
Share

Description

Daaglikse voorlesing van die Bybel in Afrikaans.
Baie dankie vir jou saamluister en jou liefde vir die woord van God.
Dit maak jou spesiaal!
luisterbybel@gmail.com
259 Episodes
Reverse
1Samuel 23

1Samuel 23

2024-06-0905:24

Kehila word deur Dawid gered. Die verbond tussen Dawid en Jonatan word vernuwe.
1Samuel 22

1Samuel 22

2024-06-0804:42

Die priesters van Nob word deur Saul doodgemaak.
1Samuel 21

1Samuel 21

2024-06-0702:56

Dawid word 'n voortvlugtende.
1Samuel 20

1Samuel 20

2024-06-0607:22

Dawid en Jonatan sluit 'n verbond.
1Samuel 19

1Samuel 19

2024-06-0504:29

Jonatan kies Dawid se kant, en Saul probeer om Dawid dood te maak.
1Samuel 18

1Samuel 18

2024-06-0405:09

Dawid en Jonatan sluit 'n vriendskapsverbond, en Saul begin om Dawid te haat.
1Samuel 17

1Samuel 17

2024-06-0310:48

Dawid en Goliat.
1Samuel 16

1Samuel 16

2024-06-0204:25

Dawid word deur Samuel as koning gesalf.
1Samuel 15

1Samuel 15

2024-06-0106:17

Saul en Amalek. Die straf vir sy sonde.
1Samuel 14

1Samuel 14

2024-05-3109:48

Jonatan se oorwinning.
1Samuel 13

1Samuel 13

2024-05-3004:20

Inval van die Filistyne. Saul se sonde.
1Samuel 12

1Samuel 12

2024-05-2904:27

Samuel doen verslag oor sy werk.
1Samuel 11

1Samuel 11

2024-05-2803:06

Saul verslaan die Ammoniete.
1Samuel 10

1Samuel 10

2024-05-2704:36

Saul word koning deel 2.
1Samuel 9

1Samuel 9

2024-05-2605:02

Saul word Koning.
1Samuel 8

1Samuel 8

2024-05-2503:07

Israel soek 'n koning.
1Samuel 7

1Samuel 7

2024-05-2403:15

Die Filistyne word verslaan by Mispa.
1Samuel 6

1Samuel 6

2024-05-2304:21

Die ark word teruggestuur.
1Samuel 5

1Samuel 5

2024-05-2202:25

Die ark in die land van die Filistyne.
1Samuel 4

1Samuel 4

2024-05-2104:32

Oorlog teen die Filistyne. Eli se seuns sterf. Die verbondsark word deur die Filistyne afgeneem.
loading
Comments