Die Nasie Stasie

Welkom by die Nasie Stasie! Sleepvoet Dromer #vatvlam #nasieinspirasie

Scott Erickson

Interview with Artist, Scott Erickson, in May 2019: 1. Welcome to Nationinspiration. Please tell us about yourself and how you discovered your passion for art/to create? 2. The style of your work is so unique, what's the story, how did you find your rhythm and stick to it? 3. What Mediums do you enjoy using most? 4. NationInspiration is all about inspiring people to give what they've got, no matter how small the contribution, it can make a big difference. What and Who inspires you? 5. How would you like to impact or inspire your family through the legacy being built through your work? 6. Where can we see/find more of your work? 7. NationInspirations's theme currently is, LIKE A CHILD. As fabricated adults, we easily lose our wonder, our authenticity, and joy. What are the things, in your opinion, we need to do or let go of, to connect with our inner-kid? 8. Name a few things you enjoy and are thankful for so far on your journey as an artist/creator?

08-26
05:45

Verona & Voorwaardes

NasieInspirasie se onderhoud met Verona Goslett: Haar nuwe enkelsnit, VOORWAARDES, volg in die suksesvolle voetspore van haar vorige treffers, Maskers, Sterker en Verloor Myself In Jou, wat baie goed ontvang is en op die trefferparades van verskeie radiostasies gekuier het. Beide snitte kan nog gereeld oor die radio gehoor word. Verder vorm Voorwaardes ook deel van Verona se debuut-album wat in Junie 2018 uitgereik is, net voordat sy deurgedring het na die uitkloprondtes van die realiteitsreeks, The Voice SA - Starburst Promotions 'n klein vonk kan 'n groot woud laat brand #nasieinspirasie

05-18
11:28

Faraway George

'n Onderhoud met Faraway George by sy  album bekendstelling,  Burnt & Found, deur Melissa Viljoen.

04-01
04:28

André Schwartz se Hoop en Inspirasie

Melissa het verlede maand gaan kuier by die bekendstelling van André Schwartz se nuutste album: DIE PAD. Dit was gehou by Fairway Hotel, Spa en Golf Resort in Randburg. Luister gerus saam na 'n onderhoud met hom op hierdie NasieStasie Potgooi! Hierdie album is nou beskikbaar op digitale platforms. Mag dit vir jou net hoop en inspirasie gee om die kronkelpad met 'n nuwe energie aan te durf. Baie Dankie André en Starburst Promotions! 'n klein vonk kan 'n groot woud laat brand #nasieinspirasie

10-03
05:11

Yvette-Hess

Welcome to DIE NASIESTASIE, real people with honest, inspirational stories to share. Our theme for NOVEMBER and DECEMBER is #withlove or #metdieliefde. Enjoy our interview with Yvette-Hess. Yvette is an Artist, Blogger and Mental Health Activist from Mossel Bay. She shares about her art, inspiration, former addiction and the importance of loving yourself (CHECK OUT HER ART ON SOCIAL MEDIA PLATFORMS) Augi's lit song, Jealous, features at the end of this episode, along with our collab song (by iskra, Vlambojant and Hakkiesdraad Hartman) MET DIE LIEFDE, available on all digital platforms. You don't want to miss this! Keep going Downhearted Dreamer! #bevonk #sleepvoetdromer a tiny spark can set a great forest on fire! #nationinspiration

10-31
26:23

Katinka-Kat se Hart

'n Koffiewinkel-kuier saam Katinka! Ons gesels oor survivor, kreatiwiteit, Comfort Zones en om net oor jouself te kom! #nasieinspirasie

08-03
30:37

STROOMOP - Ivan Botha

STROOMOP begin op Vrouedag, 9 Augustus 2018, in fliekteaters! Ons het vir Ivan Botha, filmregisseur, so paar vrae gevra oor sy ervaring, so bietjie advies vir jong filmmakers en 'n kyk na hoe Nasie se tema ook aansluit by die karakters in die storie. 'n Klein vonk kan 'n groot woud laat brand. #jysgenoeg #nasieinspirasie

08-03
14:11

WIE IS NASIEINSPIRASIE?????

HELLO! My naam is Riska. Ek en twee ander lede van ons kreatiewe span, Melissa en Hubri, vertel julle so bietjie meer van onsself en van NasieInspirasie in hierdie potgooi episode. Dit is ook die amptelike afskop van ons eerste potgooi! Vir meer info, besoek ons gerus op sosiale media platforms of kontak ons op nasieinspirasie@gmail.com 'n klein vonk kan 'n groot woud laat brand #nasieinspirasie

08-03
13:31

Recommend Channels