Discover
Fanie Myburgh
Fanie Myburgh
Author: Fanie Myburgh
Subscribed: 0Played: 2Subscribe
Share
© Kopiereg 2022 Alle regte voorbehou.
Description
Your spiritual filling station to put a spark in your daily Christian life! Fanie Myburgh share thoughts from the Bible to motivate and inspire you on your Christian journey and to grow in your relationship with God. / Jou geestelike vulstasie om woema in jou daaglikse Christenwandel te sit! Fanie Myburgh deel gedagtes vanuit die Bybel om jou te motiveer en te inspireer op jou lewenspad as Christen en om te groei in jou verhouding met God.
582 Episodes
Reverse
VROUE MET WAAGMOED. BEWEEG AAN. Dit is tyd om aan te beweeg! Ek wil jou bemoedig om jou waagmoed bymekaar te skraap en klaar te maak met die verlede. Filippense 3:14, Kolossense 3:12-14.
Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za
Webblad: https://faniemyburgh.co.za
Facebook: https://www.facebook.com/FanieMyburghBlad
YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh
VROUE MET WAAGMOED. DIE VROU OP DIE BANKIE. Ek wil jou vandag, deur die storie van die vrou op die bankie, aanmoedig om beskikbaar en gehoorsaam te wees sodat God jou in ander se lewens kan gebruik wanneer hulle dit op die nodigste het. Romeine 15:1-2,13.
Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za
Webblad: https://faniemyburgh.co.za
Facebook: https://www.facebook.com/FanieMyburghBlad
YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh
VROUE MET WAAGMOED. MAG DIT MET JOU GOED GAAN. Ons sê sommer baie keer uit gewoonte vir iemand "goed gaan!" wanneer ons hulle groet. Wanneer hierdie woorde opreg uit jou hart uit kom met die gesindheid van Christus, is dit 'n seëngroet. Kom ons streef daarna om ander met ons groet te seën. 3 Johannes 1:2.
Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za
Webblad: https://faniemyburgh.co.za
Facebook: https://www.facebook.com/FanieMyburghBlad
YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh
VROUE MET WAAGMOED. OOGGETUIE. God gebruik mense soos ek en jy om ander se lewens te transformeer, hul uit te help in moeilike omstandighede of te voorsien in 'n behoefte. Soos wat God mense in ons lewe gebruik wanneer ons dit nodig het, moet ons ook bereid wees om die instrument in Sy hand te wees ter wille van ander mense. Jakobus 1:17.
Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za
Webblad: https://faniemyburgh.co.za
Facebook: https://www.facebook.com/FanieMyburghBlad
YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh
VROUE MET WAAGMOED. 'N TYD VIR ALLES. Prediker 3 sê dat daar vir elke ding onder die hemel 'n spesifieke tyd is. Ons lewe herhaal in fases van tye gevul met seëninge en uitdagings van die tyd wat ons gebore word tot die tyd wat ons sterf. Prediker 3.
Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za
Webblad: https://faniemyburgh.co.za
Facebook: https://www.facebook.com/FanieMyburghBlad
YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh
VROUE MET WAAGMOED. BEHOU JOU FOKUS IN CHAOS! Oral waar ons gaan, word ons gebombardeer met die mooi, blink, aantreklikhede en oënskynlike volmaaktheid van die lewe. As Christen vrou, hoe behou ek en jy ons fokus in chaos? 1 Johannes 2:15-17.
Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za
Webblad: https://faniemyburgh.co.za
Facebook: https://www.facebook.com/FanieMyburghBlad
YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh
VROUE MET WAAGMOED. WONDE MET GOUD VERBIND.
Kintsugi, 'n Japanese gebruik om gebreekte pottebakkery met goud aan mekaar te verbind en te herstel, is die agtergrond gedagte oor vandag se kuiertjie. 2 Korinthiërs 12:9, Jesaja 53:5.
Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za
Webblad: https://faniemyburgh.co.za
Facebook: https://www.facebook.com/FanieMyburghBlad
YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh
VROUE MET WAAGMOED. WAT IS LIEFDE VIR JOU?
Liefde word deur die verskillende fases van ons lewe baie keer verskillend gedefinieer weens hoe ons dit ervaar. Wat is jou definisie van liefde? Ons bespreek vandag drie areas van liefde waaronder baie mense geklassifiseer word. Kom ons implementeer die voorskrif van liefde soos God aan ons gee elke dag in ons lewe. 1 Korinthiërs 13:4-6.
Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za
Webblad: https://faniemyburgh.co.za
Facebook: https://www.facebook.com/FanieMyburghBlad
YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh
VROUE MET WAAGMOED.
LEEF AS LIG.
Leef die Lig van Jesus Christus uit na ander rondom jou sodat jou getuienis van Christus mense oortuig wat steeds in duisternis wandel. Kom ons kruisig die dinge wat die lig in ons lewe uitdoof sodat ons die Lig van Christus helder kan skyn teenoor almal met wie ons pad elke dag kruis. Wees die verskil sodat jy 'n verskil kan maak. 1 Petrus 2:9, 1 Petrus 2:12.
Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za
Webblad: https://faniemyburgh.co.za
Facebook: https://www.facebook.com/FanieMyburghBlad
YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh
VROUE MET WAAGMOED. WAT JY SIEN.
Ons waarde word nie bepaal deur uiterlike dinge nie - wie ons is, wat ons het, wat ons aantrek, wat ons doen of waar ons woon of werk nie. Ons waarde is gegrond in Christus alleen! Daarom is dit belangrik dat ons nie aannemers van die persoon moet wees nie. Moenie mense op hulle 'face value' beoordeel en onderskei nie. Jakobus 1:26, Jakobus 2:1.
Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za
Webblad: https://faniemyburgh.co.za
Facebook: https://www.facebook.com/FanieMyburghBlad
YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh
VROUE MET WAAGMOED. VERSOEKINGS EN PROMOSIES.
Versoekings en uitdagings is die dinge wat promosie in ons geestelike en emosionele lewe bewerkstellig soos wat God ons verhoog op die regte tyd wanneer ons aan Hom vashou. Moenie moed verloor nie, al is dinge vir jou amper te erg om te verduur. Jy weet nie of God se tyd van promosie in jou lewe om die draai is nie. Mattheus 4:1, 1 Petrus 5:6.
Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za
Webblad: https://faniemyburgh.co.za
Facebook: https://www.facebook.com/FanieMyburghBlad
YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh
VROUE MET WAAGMOED. MOEDERSKAP.
Vandag kuier ons sommer net al geselsende oor die lewensreis van Moederskap. Ontspan lekker en kuier heerlik saam met ons. Psalm 127:3.
Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za
Webblad: https://faniemyburgh.co.za
Facebook: https://www.facebook.com/FanieMyburghBlad
YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh
VROUE MET WAAGMOED. VEERKRAGTIGHEID.
Party mense het net eenvoudig die vermoë om positief te bly, ongeag wat die lewe hul kant toe gooi. Wanneer die vyand jou pootjie of dit voel jy val net vry sonder 'n valskerm, is die gedagte dat dit nie saak maak waaroor of hoe ver jy geval het nie, maar dat jy deur die krag van die Heilige Gees veerkragtig sal terug bons. Romeine 15:13, Jesaja 41:10.
Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za
Webblad: https://faniemyburgh.co.za
Facebook: https://www.facebook.com/FanieMyburghBlad
YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh
VROUE MET WAAGMOED. OPPAS VIR HERFS!
Met hierdie gedagte wil ek jou waarsku oor die stadige proses van geestelike wegdrywing van Jesus Christus. Sonde kom nie skielik, oornag om jou te oorval nie, maar stadig soos die verkleuring van blare met die aanvangs van die herfs seisoen. Neem hierdie waarskuwing ernstig en doen introspeksie sodat jy betyds kan stop, omdraai en regmaak met Jesus Christus. Jakobus 1:14-15, Romeine 3:23-24.
Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za
Webblad: https://faniemyburgh.co.za
Facebook: https://www.facebook.com/FanieMyburghBlad
YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh
VROUE MET WAAGMOED. LAG DEUR DIE DONKER. I
n tye van uiterste moeilikheid en swaarkry sien ons dikwels dat mense onverstaanbare krag en onwrikbare geloof openbaar met 'n ligte gemoed, en baie keer, 'n glimlag om hul mond en vrolikheid in hul hart. Andere weer, kla oor die kleinste koeitjies en kalfies. Wat is die antwoord op LAG DEUR DIE DONKER? Psalm 28:2, Psalm 28:6, Psalm 28:7.
Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan 083 430 9296, 083 294 7841 of info@faniemyburgh.co.za
Webblad: https://faniemyburgh.co.za
Facebook: https://www.facebook.com/FanieMyburghBlad
YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh
VROUE MET WAAGMOED. VROU VAN WAAGMOED REEKS: DEMONIES GETEISTER TOT SENDELING (MARIA MAGDALENA).
Maria Magdalena se pad kruis met Jesus s'n toe hy sewe demone uit haar dryf. Van daar af was haar lewe nooit weer dieselfde nie.Ongeag wat jou teister in jou lewe. God roep jou by jou naam. Hy wil jou lewe transformeer. Lukas 8:2, Johannes 20:16, Johannes 11:28.
Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za
Webblad: https://faniemyburgh.co.za
Facebook: https://www.facebook.com/FanieMyburghBlad
YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh
VROUE MET WAAGMOED. VROU VAN WAAGMOED REEKS: DIE GROTER DOEL (HANNA).
Hanna het Samuel van God af gesmeek maar tog het sy haar verantwoordelikheid besef ten opsigte van wat (wie) God aan haar gegee het. Sy handel dus nie selfsugtig met Samuel nie, maar staan hom af aan die Here sodat hy sy hele lewe lank in diens van die Here kan staan. Wat het jy van die Here gevra, en is deur Hom geantwoord? Hoe handel jy ten opsigte van wat aan God behoort? 1 Samuel 1:27-28.
Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za
Webblad: https://faniemyburgh.co.za
Facebook: https://www.facebook.com/FanieMyburghBlad
YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh
VROUE MET WAAGMOED.
VROU VAN WAAGMOED REEKS: 'N MOEDER UIT EEN STUK (JOGEBED).
Jogebed was 'n moeder uit een stuk! Sy het haar seun, Moses, opgeoffer sodat God se plan vir sy lewe tot vervulling kon kom en sodat God kan toevoeg tot Moses se lewe wat sy nie kon doen nie. Dis prysenswaardig dat al drie haar kinders 'n prominente rol speel in die bevrydingsreis van God se volk vanuit Egipte. Exodus 2, 1 Petrus 5:7.
Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za
Webblad: https://faniemyburgh.co.za
Facebook: https://www.facebook.com/FanieMyburghBlad
YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh
VROUE MET WAAGMOED.
VROU VAN WAAGMOED REEKS: KAN GOD MY GEBRUIK? (RAGAB).
Voel jy dat God jou kan gebruik? Wat is daar wat jou daarvan kan weerhou of selfs diskwalifiseer om deur God gebruik te word? Ragab kon verkeie verskonings aanbied, maar sy kies God en deur haar geloof, word nie net sy en haar familie se lewens gered nie, maar haar lewe verander ver bo wat sy kon dink of verwag. Josua 2:9-11, Hebreërs 11:31, Jesaja 6:8.
Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za
Webblad: https://faniemyburgh.co.za
Facebook: https://www.facebook.com/FanieMyburghBlad
YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh
VROUE MET WAAGMOED.
VROU VAN WAAGMOED REEKS: WAT IS JOU MARKWAARDE? (MEVROU SPREUKE 31).
Wat is jou markwaarde? As jy 'n numeriese waarde aan jouself moet toeken, wat sal dit wees? Wie of wat bepaal jou markwaarde? Spreuke 31:10 sê jou waarde is ver bo korale. Wat is die waarde van korale? Wat is jou waarde in Jesus Christus? Hierdie is vrae wat ons bespreek in vandag se Vroue met Waagmoed. Kuier saam met ons en Mevrou Spreuke 31. Spreuke 31:10, 1 Korinthiërs 6:20.