First Love Ministries - Podcast

Calling the Church back to her First Love Jesus - Yeshua, and preaching the Gospel to all Nations. Preparing the Bride through prophetic prayer and teaching.

Intersessie - Die Brandwag Bediening - Les 4

Die Brandwag Bediening is so belangrik vir die Kerk vandag om weer herstel te word. Ons kyk prakties na hoe werk die Brandwag Bediening.

05-28
01:16:15

Intersessie - Genoeg Sout vir die Stad - Les 3

Wanneer die roepstem van ongeregtigheid meer word as die van die intersessors dan is daar nie 'n barmhartigheid nie, maar verwoesting. Mag ons roepstem van intersessie groter wees as die van die ongeregtigheid in ons generasie.

05-28
01:17:54

Intersessie - Goue Wierook Altaar - Les 2

Ons moet elkeen 'n Goue Wierook Altaar bou in ons persoonlike lewe, waar ons aanbidding en intersessie konstant soos 'n wolk kan wees voor die aangesig van die Here. Hoe lyk 'n Goue Wierook Altaar in ons lewens?

05-28
01:28:32

Intersessie - Hoekom Gebed? - Les 1

Hoekom moet ons bid, as God in beheer is van alles? Het jy al so gedink of ander gelowiges gehoor so redeneer? God het die mens aan Sy plan gebind, daarom moet ons saam met God werk deur gebed.

05-05
01:34:05

Haggai: Die Komende Groter Heerlikheid

Daar is 'n Groter Heerlikheid geprofeteer deur Haggai, het die Heerlikheid al gekom in sy volheid of is daar nog iets meer vir ons om te verwag? Daar is baie duidelik deur die Heilige Gees 'n beweging oor die wêreld om die Liggaam van Christus gereed te maak om die volheid van die Groter Heerlikheid te ontvang. Die TYD IS NOU!

02-22
01:21:44

Haggai: Inleiding Deel 2

Waar pas die Profeet Haggai in die geskiedenis van Israel? Ons kyk eerste na die agtergrond van voor die verwoesting van Salomo se tempel tot na die Babiloniese balingskap. Die Heilige Gees is besig om vandag dieselfde boodskap wat die Profeet Haggai gegee het ook vir ons generasie te gee. Dit is NOU TYD om die Huis van die Here te bou.

02-21
39:03

Haggai: Inleiding Deel 1

Waar pas die Profeet Haggai in die geskiedenis van Israel? Ons kyk eerste na die agtergrond van voor die verwoesting van Salomo se tempel tot na die Babiloniese balingskap. Die Heilige Gees is besig om vandag dieselfde boodskap wat die Profeet Haggai gegee het ook vir ons generasie te gee. Dit is NOU TYD om die Huis van die Here te bou.

02-21
45:55

Die Profeet Joël: Die Groot Oorlog

Deel 3 Joël profeteer van die oorlog wat alle oorloë sal eindig. Dit is 'n lokval van die almagtige waarin al die vyandige nasies ingevang gaan word. Ons leef nou in die dae voor hierdie groot oorlog, die dae van die herstel van Israel en die Kerk, maar ook die van groot haat teen Israel en die Kerk.

02-13
57:21

Die Profeet Joël: Die Bruilof van die Lam

Die laaste paar verse van Joël vertel hy van die groot bruilof van die Lam, die Fees van alle eeue. Strome van lewende waters vloei uit die troon van God, dit klink baie soos die Heilige Gees, of is daar meer?

02-13
01:05:49

Die Profeet Joël: Die Hart van die Saak

Deel 2 Daar is 'n groot krisis wat oppad was na Israel toe, maar tenspyte van die groot gevaar en die sonde van die volk, roep die Here dat hulle tot Hom moet bekeer met hul hele hart. Joël 2:14 sê so mooi "wie weet miskien sal die Here berou van die onheil". Joël gee vir ons die oplossing te midde van die krisis.

02-12
01:11:19

Die Profeet Joël: Inleiding

Die Profeet Joël se boodskap is kort maar kragtig, sy woorde ego deur die eeue as 'n waarskuwing vir die Kerk van die laaste dae. Hoofstuk een word vers vir vers ondersoek in hierdie vier dele Bybelstudie reeks. Die notas is gratis beskikbaar by www.firstloveministries.co.za onder free resouces.

02-12
01:05:14

Soek die Here met Ywer - Deel 4

Die Here beloon die wat Hom met ywer soek - Hebreërs 11:6. Die Here is die beloner en die beloning.

01-03
37:18

Motivering vir 'n Lewe van Gebed.

Die Here het gesê Sy huis sal 'n Huis van Gebed wees. Die Kerk is geroep om 'n mense van gebed te wees. Deur gebed het ons die geleentheid om die Koninkryk van God op aarde te sien kom.

12-14
49:11

Die Joël 2 Oplossing

Daar is 'n globale krisis wat bou en meer mense vra wat is die antwoord en oplossing vir hierdie krisis. Die Here het vir ons baie duidelik die antwoord gegee in Joël 2.

12-14
55:47

Die Voorganger Boodskappers

Die Here is besig om Voorganger Boodskappers op te rig om Sy Bruid voor te berei vir die Laaste Dae.

12-13
01:05:31

Die Visie van die Eindtyd Bruid

Hoe lyk die Eindtyd Bruid uit die Here se perspektief? Hoe gaan die Here ons help om gereed te wees vir Sy wederkoms?

12-02
57:44

Die Profetiese Woord vir die Kerk

Deel een van vier oor die Profetiese Woord vir AGS Imago Dei Barberton gemeente.

11-17
39:45

Soek die Here met Ywer - Deel 2

In deel 2 ondersoek ons die vraag "hoe moet ons tot God gaan?" Die Bybel is duidelik dat God die hoogmoedige weerstaan, maar aan die nederige gee Hy groot genade (Jak. 4:6). Ons moet leer om die Here in Gees en in Waarheid te aanbid (Joh. 4:24).

05-25
57:04

Soek die Here met Ywer - Deel 1

In deel 1 kyk ons om bietjie meer te leer wat die Woord sê van "geloof". Wat is geloof en hoekom is dit 'n vereiste as ons God wil behaag.

05-25
49:49

Opstanding diens - AGS Imago Dei

Maak ons oë oop Here om U te sien sodat ons harte weer brandend sal wees. Jesus het opgestaan en Hy leef.

04-19
55:52

Recommend Channels