#GROOTtrauma & Reg of Verkeerd met Pieter Cloete

Pieter se radioloopbaan het in 2010 by ’n klein gemeenskapsradiostasie begin. Hy het sy vlerke gesprei en in April 2016 die Knysnabos verruil vir Pretoria se stadsliggies, waar hy weeksaande jou uitgenooi het om saam met hom te kuier op GROOTfm 90.5 vanaf 18:00 elke aand. Met sy professionele, tog gemaklike stemtoon en persoonlikheid, help hy jou vanaf Maandag, 30 Maart 2020 tussen 05:00 – 06:00 weeksoggende, om wakker te word en gereed te maak vir die dag wat voorlê. Pieter hou jou op hoogte van wat op die paaie gebeur en deel ook relevante nuusgebeure wat deur die loop van die nag/vroegoggend plaasgevind het. Om 05:35, deel hy daagliks inspirasie-insette deur verskeie persone soos Lindie Strydom, Elizabeth Theunissen, Jaco Strydom en Deon van der Berg. In 2017 was Pieter ‘n finalis in die gemeenskapsradiokategorie ‘Best night time show’ by die Liberty Radio Awards en in 2018 ‘n finalis in die ATKV-mediaveertjie kategorie ‘Beste aanbieder by ‘n gemeenskapsradiostasie’. In 2019 Wen Pieter die RDMA-toekenning (Responsible Drinking Media Awards) vir die ‘verantwoordelike gebruik van alkohol’-inset, op die program GROOTtrauma (hy was ook ‘n finalis in die kategorie in 2018). Sy program, Reg of Verkeerd (Dinsdae-aande om 20:00) is ook in 2020 genomineer vir ‘n SA Radiotoekenning in die kategorie: News & Actuality program.

Groot Trauma - 22 Mei

Ons gesels met Wes van der Westhuizen en Johan Fourie , kenners op die gebied van Forensiese ondersoeke en motor ongelukke.

05-22
39:45

#GROOTtrauma 15 Mei 2024 - Estetiese medisyne

Dr Jaco van Niekerk gesels oor die veld van estetiese medisyne

05-15
37:52

Groot Trauma - 8 Mei

Ons gesels met die voorsitter van AXSPASA Maranda van Dam en ons gesels oor Aksiale Spondyloatritis

05-08
34:12

#GROOTtrauma - 17 April 2024 - Wat behels 'n forensiese ondersoek als?

Wes van der Westhuizen is 'n forensiese kenner en hy vertel oor sy werk en wat dit als behels.

04-17
29:37

#GROOTtrauma - Alles oor Parkinson se siekte.

Gerhard Myburgh is met Parkeson se siekte gediagnoseer. Ons gesels met hom hieroor en ook met sy vrou Andrien wat hom ondersteun.

04-10
31:25

#GROOTtrauma - 03 April 2024 - Alles wat jy moet weet oor aanneming

Mientjie en Wouter Prozesksy van Rock of Hope gesels oor die proses van aanneming.

04-03
36:11

#GROOTtrauma - 27 Maart 2024 - Mondhigiëne

Ons gesels vanaand met Natasha Swart van Curaprox gesels oor Mondhigiëne.

03-27
38:26

#GROOTtrauma - 20 Maart 2024 - Alles oor Glaukoom

Dr Willemse gesels oor Glaukoom.

03-20
29:42

#GROOTtrauma - 13 Maart 2024 - Slaap apnee

Slaapterapeut, JD Uys van Arkel Sleep Clinic gesels oor die belangrikheid van slaap en ook hoe jy apnee kan behandel.

03-13
42:36

#GROOTtrauma 06 Maart 2024 - Alles oor die NGV

Dr Nicholas Crisp, Adjunk-Direketeur Generaal van die Nasionale Gesondheidsversekering gesels oor als wat jy moet weet van die NGV.

03-06
37:13

#GROOTtrauma 28 Februarie 2024 - Siekte X en nuwe moontlike teengif

Dr Jaco van Niekerk gesels oor 'siekte X' en ook nuwe vordering met slang teengif.

02-28
38:44

#GROOTtrauma 21 Februarie 2024 - Genadedood - Reg of verkeerd?

Dr Jaco van Niekerk en Pastoor Danie Denysschen van Lewende Woord gesels oor die moeilike onderwerp van genadedood.

02-21
37:34

#GROOTtrauma 14 Februarie 2024 - Die gevare van die son op jou vel

Karin Bester gesels oor die belangrikheid om na jou vel om te sien, veral in Afrika.

02-14
33:54

#GROOTtrauma 07 Februarie 2024 - Die belangrikheid van borsvoeding

Natascha Olivier, 'n dietkundige betrokke by haar eie praktyk en ook by die Universiteit van Pretoria, gesels oor die belangrikheid van borsvoeding.

02-07
38:42

#GROOTtrauma 31 Januarie 2024 - Desember motorongeluk statistieke

Adv Johan Jonck, HUB van Arrive Alive gesels oor die afgelope feesseisoen se padsterftes.

01-31
35:56

#GROOTtrauma - 24 Januarie 2024 - Jou stem gesondheid

Dr Carl Swanepoel (Oor neus en keel met 'n spesiale belangstelling in die stem) en Spraakterapeut, Jizelle Martins gesels oor die stem en ook moontlike probleme wat jou spraak kan beinvloed.

01-24
43:58

#GROOTtrauma 17 Januarie 2024 - Boerboel kry nuwe prostese

Dr. Klaas-Jan van de Wetering gesels oor hul SA eerste prostese op 'n Boerboel. Dr Jaco van Niekerk gesels ook oor die voordele van slaap

01-17
32:46

#GROOTtrauma - 13 Desember 2023 - Durban strande onveilig en ander.

Dr Jaco van Niekerk gesels oor die vlakke van E. Coli in die Suid-Kus se strande en ook of ChatGPT dokters eendag sal vervang?

12-13
33:56

#GROOTtrauma 06 Desember 2023 - Haarverlies en narkose

Dr Jaco van Niekerk gee raad oor haarverlies en later in die program verduidelik hy die proses van narkose en hoekom 'n narkotiseer 'n belangrike rol het as deel van die multidisiplinêre span.

12-06
35:42

#GROOTtrauma 29 November 2023 - Alkolisme is nie 'n diagnose nie

Dr Jaco van Niekerk gesels oor alkohol inname en ook hoekom alkolisme (term) nie meer 'n diagnose is nie.

11-29
30:42

Recommend Channels