DiscoverGereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste
Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste
Claim Ownership

Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste

Author: Gereformeerde Kerk Kaapstad

Subscribed: 0Played: 0
Share

Description

Hier sal jy elke Sondag se erediens kan luister, waar ons die Woord van God ondersoek.
Of jy 'n aktiewe lid van die gereformeerde gemeenskap is of net nuuskierig is oor ons erediens, hierdie podcast is vir jou. Sluit gerus aan en ontdek en deel in die skatte van die God se Woord.
63Β Episodes
Reverse
Erediens 2025-01-12 | Die vrede van God word jou deel
Erediens 2025-01-05 | Wees vriendelik en inskiklik
Erediens 2024-12-29 | Hoe bekom mens 'n voorspoedige lewe?
Erediens 2024-12-25 | Kersdag diens | Hoe lank nog?
Jesus regeer soos saad (Mark 4:1-34): Hy ontkiem in my hart, groei vanself, begin klein en eindig groot. Begryp ek wat dit vir my beteken?
Van monumente na momentum (Eks 12:11) Die eerste Paasfees was 'n reis van gereedheid. Jesus bring beweging, weg van statiese tempelgeloof na 'n lewende momentum.
"Hoe maak jy 'n preek?" Deur 'n siel wat smag na God, die Gees se vonkies ontvang, en Jesus gestalte kry – dan kan jy nie anders as om te deel nie.
Het jy sulke vriende? Vir wie is jy so 'n vriend wat ander na Jesus lei, ongeag die opoffering? (Mark 4:1-12)
Kyk ons verstommende Koning! (Ps 145)
God is oneindig lief vir ons en sorg vir ons, reg? Hoekom is dit dan so moeilik om dit waarvoor ons lief is, aan Hom oor te gee? Jogebed plaas haar baba in 'n mandjie in die Nyl. Wat dink sy? Miriam hou van 'n afstand af dop...Wat moet jy in 'n mandjie plaas en aan die Here oorlaat?
Die vrees van Jahwe (Ps 111:10, Jak 3:13-18) Wat beteken "die vrees van die HERE"? 'n Bron vir 'n lewenstyl wat die helderste helder van God laat skitter.
Erediens 2024-09-29 | Sterf en opstaan in Christus
Weg met Christus-PLUS, ek wil Christus ALLEEN ken. (Fil 3) Paulus waarsku teen mense wat Christus-PLUS verkondig en sΓͺ: "Ek wil Christus ken, sy opstandingskrag ervaar en deel wees van sy lyding, met die hoop op die opstanding" (vv 10-11).
Die werk om te bid (1 Kon 18:41-42) Elia se gebed toon die krag van gebed (Jak 5:16b-18). Hy bid volgens God se wil, en God vervul die profesie deur hom. Hoe bid ons?
Jesus - Eerste en Laaste (Open 1:17) Johannes het soos 'n dooie neergeval toe hy Jesus sien. Hoe kan ons Sondag hierdie teks oopmaak om Jesus eerstehands te sien? Hoe kan ons voorbereid wees?
Jesus se volheid wat ons vervul (Kol 2:6-10). Kom ons maak 'n lys van wat gebeur wanneer Jesus soos lente in ons lewens uitbreek.
Jesus soos brood(Joh 6:1-15, 22-59, 60-71) Lees hierdie verse. Vra vir jouself: 𝘏𝘰𝘦 "𝘦𝘦𝘡" 𝘦𝘬 π˜‘π˜¦π˜΄π˜Άπ˜΄ 𝘴𝘰𝘰𝘴 𝘦𝘬 𝘦𝘭𝘬𝘦 π˜₯𝘒𝘨 𝘣𝘳𝘰𝘰π˜₯ 𝘦𝘦𝘡?
Jesus, U liefde oorweldig my. (Kol 2:5-11)
Jesus, U slaan my asem weg (Kol 1:15-20)
Jesus beliggaam wie God is. Om 'n voetspoor in die wΓͺreld te laat, moet ons Hom beliggaam. (Ps 96)In 'n sekulΓͺre wΓͺreld, hoe laat ons as Christene ons merk? Morele waardes, liefde, of iets dieper?
loading
CommentsΒ