Gereformeerde Kerk Komatipoort

Hierdie potgooi bevat preke en oordenkings van die Gereformeerde Kerk Komatipoort.

Efesiërs 1:1-14

Preek #1 van 'n reeks preke uit Efesiërs. Hoofpunte: 1. Gekies deur die Vader 2. Gered deur die Seun 3. Gemerk deur die Heilige Gees

06-17
20:09

Efesiërs 1:15-23

Preek #2 in die reeks uit Efesiërs Hoofpunte: 1. Jesus Christus is die Hoof van sy Kerk 2. Die Kerk is sy liggaam 3. God gee alles wat die liggaam nodig het

06-24
25:23

Efesiërs 2:1-10

Preek #3 van 'n reeks preke uit Efesiërs Hoofpunte: 1. Dood in die sonde 2. Redding is 'n geskenk van God af 3. Gered om 'n lewe van goeie dade te leef

07-01
25:58

Efesiërs 2:11-22

Preek #4 van 'n reeks uit Efesiërs. Hoofpunte: 1. Jesus Christus het ons met God versoen 2. Jesus Christus het ons met mekaar versoen 3. Lewe as God se huisgesin

07-08
23:01

Efesiërs 3:1-13

Preek #5 van 'n reeks uit Efesiërs. Hoofpunte: 1. Die geheimenis se inhoud: Die Evangelie is vir mense van alle volke 2. Die geheimenis se oordrag: Geopenbaar deur die Gees en verkondig deur die Kerk 3. Die geheimenis se troos: In Christus het ons vrymoedigheid en toegang tot God

07-15
29:16

Efesiërs 3:14-21

Preek #6 van 'n reeks uit Efesiërs. Hoofpunte: 1. Tot Wie gebid word 2. Die inhoud van die gebed 3. Die vertroue waarmee gebid en gelewe word

07-22
27:10

Efesiërs 4:1-16

Preek #7 van 'n reeks uit Efesiërs. Hoofpunte: 1. Die Here gee gawes vir sy Kerk 2. Hy rus ons toe vir ons dienswerk 3. Sodat ons waarlik Kerk kan wees

07-29
33:47

Efesiërs 4:17-5:5

Preek #8 van 'n reeks uit Efesiërs. Hoofpunte: 1. Trek die ou mens uit 2. Trek die nuwe mens aan

08-05
28:31

Efesiërs 5:6-20

Preek #9 van 'n reeks uit Efesiërs. Hoofpunte: 1. Lewe as mense van die lig 2. Hou aan om vervul te word met die Heilige Gees 3. Sing tot eer van die Here en dank God

08-12
28:55

1 Korintiërs 11:17-34

'n Preek uit 1 Korintiërs 11:17-34 en Sondag 30 van die Heidelbergse Kategismus.

08-19
24:53

Efesiërs 5:21-33

Preek #10 van 'n reeks uit Efesiërs. Hoofpunte: 1. Wees uit vrees vir Christus aan mekaar onderdanig 2. Vrouens, wees aan julle mans onderdanig 3. Mans, wees so lief vir julle vrouens dat julle bereid is om vir hulle te sterf 4. Die huwelik gaan oor die Here

09-02
26:47

Efesiërs 6:1-4

Preek #11 van 'n reeks uit Efesiërs. Hoofpunte: 1. Kinders, gehoorsaam en eer julle ouers 2. Ouers, maak julle kinders met tug en vermaning groot 3. Wees so aan mekaar onderdanig uit eerbied vir Christus

09-09
29:19

Efesiërs 6:5-9

Preek #12 van 'n reeks uit Efesiërs. Hoofpunte: 1. Eienaars en slawe 2. Werkgewers en werknemers 3. Doen jou werk soos 'n slaaf van Christus

09-16
26:09

Efesiërs 6:10-24

Preek #13 van 'n reeks uit Efesiërs. Hoofpunte: 1. Ons is in 'n stryd teen die duiwel en sy magte gewikkel 2. God gee vir ons die wapenrusting vir ons stryd 3. Vind jou krag in die Here en oorwin op jou knieë

09-23
23:09

Jona 1:1-17

Preek #1 van 'n reeks uit Jona Hoofpunte: 1. God stuur Jona, maar Jona vlug 2. God stuur 'n storm om sy genade te wys 3. Hoe sien jy die storms in jou lewe?

09-30
26:36

Jona 1:17-2:10

Preek #2 van 'n reeks uit Jona Hoofpunte: 1. God se genade in 'n vis 2. Jona se reaksie op God se genade in die vis 3. God se genade in die Kruis  

10-07
26:21

Jona 3

Preek #3 van 'n reeks uit Jona. Hoofpunte: 1. Jona verkondig in Nineve 2. Die mense reageer op die verkondiging 3. God wys sy genade in Nineve

10-14
23:38

Jona 4:1-11

Preek #4 van 'n reeks uit Jona Hoofpunte: 1. Jona is kwaad vir God 2. God gebruik 'n plant om Jona meer oor sy genade te leer 3. Jou gemak of God se genade?

10-21
22:27

Sagaria 3

Hoofpunte: 1. Smerig vuil en morsdood in die sonde 2. Christus Alleen 3. Dien God met vreugde en in vrede  

10-28
27:08

Nehemia 8:1-13

Hoofpunte: 1. Die Here werk deur sy Woord 2. Die Here werk ware berou in ons harte 3. Die Here werk ware blydskap in ons harte  

11-04
25:33

Recommend Channels