DiscoverHoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? met Stix
Claim Ownership

Hoe was jou naweek? met Stix

Author: Stix Gevaaalik

Subscribed: 0Played: 2
Share

Description

Why so serious? Die gebruik van humor, ironie en oordrewing of bespotting om onnoselheid en belaglikheid uit te wys, veral in verwysing na politiek en ander aktuele gebeure. 'n Podcast deur Stix Gevaaalik. Hoe was jou naweek?

Against the assault of laughter, nothing can stand. — Mark Twain
14 Episodes
Reverse
Stix wonder oor die rede hoekom hy begin podcast het, Skotland huil na Japan klaar is met hulle, en die NG Kerk kos hulself R3mil oor hul eie hardkoppigheid.
Stix raak opgewerk oor Aitsa! en "Die Laan" en "virseker" maar dit alles is vermaaklikheids onthalwe. Dan die skok oor die prys van vis en chips, en op die ou einde perspektief. Koop GVLK hemde: https://www.komedieshop.com/collections/gevaaalik-com-merch
In die episode praat Stix meestal oor sy Laaste Lag comedy show van die naweek wat verby is. Die stress, die heckler, die proses, die geluk en die gevoel van dankbaarheid.
In die episode praat Stix oor tafeltennis, mense wat grens oor die Rugby World Cup en Call of Duty Modern Warfare
Stix is terug, vir die week en moontlik meer. Daar word gepraat oor podcast, hoe in dit is om mans te haat en billboards.
Stix praat oor nie net sy naweek nie maar ook die twee weke wat hy missing was omdat hy toergids gespeel het vir twee Amerikaners wat in Suid-Afrika kom kuier het vir die eerste keer.
Stix praat oor rotisserie chicken, en die stand-up comedy grind.
Stix praat oor slegte regsadvies wat vir mense gegee word oor dagga en Irene Farm se The Barn se slegte diens en belaglike pryse. Hoe voel jy oor die nuwer, korter Afrikaanse podcast? Laat weet deur 'n email te stuur aan ruan@gevaaalik.com
Stix praat oor troll wees op die Cannabis Club SA Facebook groep, virtue signalling en bietjie braai          
Stix praat oor kar-probleme, stand-up comedy specials en geld spaar om geld uit te ry in sy kar
loading
Comments 
loading
Download from Google Play
Download from App Store