Intussen

<p>Meer inligting volg.</p>

Moderne Maniere met Maryna 15 Oktober 2025

Maryna Stevenson is ’n persoonlike ontwikkeling- en etiket-konsultant, wat help om jou te laat uitblink in styl, houding én kommunikasie. Ons verken saam met haar al die aspekte van moderne etiket - van selfvertroue en eerste indrukke tot tafelmaniere, beleefdheid en persoonlike beeld. Sy praat oor grense op sosiale media.

10-15
14:17

Ozempic en gewigsverlies

Maritha Albertyn, ‘n geregistreerde dieetkundige, praat oor die gebruik van Ozempic vir gewigsverlies.

10-14
13:40

Agter die masker 14 Oktober 2025

Lizelle Grobler, ’n kenner op die gebied van gedrag, liggaamstaal en menslike motivering, praat oor die sielkunde van persoonlikheid. Sy verduidelik hoekom mense doen wat hulle doen, en hoe om agter die masker van die persoonlikheid te kyk. Sy praat oor om te sien sonder oë.

10-14
11:12

Die leefwêreld van ouer persone 13 Oktober 2025

Albin Bowler bestudeer gerontologie vanuit ’n teologies-pastorale perspektief. Sy fokus is op veerkragtige veroudering en aspekte wat remmende faktore is, bv. ouderdomisme en die mishandeling van ouer persone. 1 Oktober was Wêrelddag van Ouer Persone.

10-13
11:41

Hoe gaan dit met jou kind 10 Oktober 2025

Pediatriese pulmonoloog dr. Delano Rhoode gee raad oor kinderkwale. Hy bespreek die geval van ’n sestienjarige wat ’n faktuur in sy handgewrig opgedoen het terwyl hy by mense, anders as sy moeder woon. Wat staan die voog te doen, en wat is die stappe wat gevolg moet word ná so ’n besering?

10-10
12:14

Antoinette sê... 10 Oktober 2025

Antoinette Pienaar praat oor opinies.

10-10
12:33

Hannon oor velsorg

Glam Guru Hannon Bothma praat oor velsorgroetine.

10-09
06:14

Sterskieter 9 Oktober 2025

Deel 1: Ons gesels elke week met ‘n Suid-Afrikaner wat uitblink. Willem Botha is 'n veelsydige vermaaklikheidskunstenaar, Hy is bekend as sanger, akteur, fotograaf, grimeerkunstenaar en mede-eienaar van 'n skoonheidsproduktemaatskappy.

10-09
20:11

Moderne Maniere met Maryna 8 Oktober 2025

Maryna Stevenson is ’n persoonlike ontwikkeling- en etiket-konsultant, wat help om jou te laat uitblink in styl, houding én kommunikasie. Ons verken saam met haar al die aspekte van moderne etiket - van selfvertroue en eerste indrukke tot tafelmaniere, beleefdheid en persoonlike beeld. Sy praat oor afspraaketiket.

10-08
12:30

Geslagsgebaseerde geweld 7 Oktober 2025

Geslagsgebaseerde geweld bly een van die grootste uitdagings in ons samelewing, en dit vereis dat ons almal betrokke raak. Luke Lamprecht, ’n kenner op die gebied van kinders, gesinsdinamika en gemeenskapsveiligheid, deel waardevolle insigte oor hoe ons hierdie probleem kan aanpak en werklik ’n verskil kan maak. Hy praat oor seuns en mans as slagoffers van geslagsgebaseerde geweld.

10-07
08:14

Agter die masker 7 Oktober 2025

Lizelle Grobler, ’n kenner op die gebied van gedrag, liggaamstaal en menslike motivering, praat oor die sielkunde van persoonlikheid. Sy verduidelik hoekom mense doen wat hulle doen, en hoe om agter die masker van die persoonlikheid te kyk. Sy praat oor om te sien sonder oë.

10-07
16:27

Die leefwêreld van ouer persone 6 Oktober 2025

Albin Bowler bestudeer gerontologie vanuit ’n teologies-pastorale perspektief. Sy fokus is op veerkragtige veroudering en aspekte wat remmende faktore is, bv. ouderdomisme en die mishandeling van ouer persone. 1 Oktober was Wêrelddag van Ouer Persone

10-06
10:42

Hoe gaan dit met jou kind? 3 Oktober 2025

Pediatriese pulmonoloog dr. Delano Rhoode gee raad oor kinderkwale. Hy praat oor ’n sewejarige met ‘n seer kopvel; en ADHD.

10-03
10:26

Antoinette sê... 3 Oktober 2025

Antoinette Pienaar praat oor die vreugde daarvan om haar vingers in die grond te steek om groente en blomme te plant.

10-03
13:25

Hannon oor grimering en haarstyle

Glam Guru Hannon Bothma gee raad oor grimeringtendense en professionele haarstyle.

10-02
13:01

Sterskieter 2 Oktober 2025

Deel 5: Ons gesels elke week met ‘n Suid-Afrikaner wat uitblink. Hy is die sagmoedige 26-jarige arbeidsterapeut wat onlangs die harte van kykers gewen het én as die groot wenner gekroon is van die gewilde werklikheidsreeks, Die Brug. Met sy deursettingsvermoë en rustige gees het Hirome Shigeaki daarin geslaag om die einddoel te bereik en die spel te wen.

10-02
11:11

Moderne Maniere met Maryna 1 Oktober 2025

Maryna Stevenson is ’n persoonlike ontwikkeling- en etiket-konsultant, wat help om jou te laat uitblink in styl, houding én kommunikasie. Ons verken saam met haar al die aspekte van moderne etiket - van selfvertroue en eerste indrukke tot tafelmaniere, beleefdheid en persoonlike beeld. Sy praat oor werkplek kommunikasie.

10-01
13:38

Geslagsgebaseerde geweld 30 September 2025

Geslagsgebaseerde geweld bly een van die grootste uitdagings in ons samelewing, en dit vereis dat ons almal betrokke raak. Luke Lamprecht, ’n kenner op die gebied van kinders, gesinsdinamika en gemeenskapsveiligheid, deel waardevolle insigte oor hoe ons hierdie probleem kan aanpak en werklik ’n verskil kan maak. Hy praat oor seuns en mans as slagoffers van geslagsgebaseerde geweld.

09-30
11:47

Agter die masker 30 September 2025

Lizelle Grobler, ’n kenner op die gebied van gedrag, liggaamstaal en menslike motivering, praat oor die sielkunde van persoonlikheid. Sy verduidelik hoekom mense doen wat hulle doen, en hoe om agter die masker van die persoonlikheid te kyk. Sy praat oor die bloudruk van menslike gedrag.

09-30
17:07

Mariëtte se erfeniskos

Mariëtte Crafford is 'n skrywer wie se werk die afgelope twee dekades ons geleer het dat 'n resep altyd 'n storie is, en dat die eenvoudigste kos dikwels die rykste herinneringe dra. Haar pen het ons gelei deur kombuise en lewens, en het die ware sielskos ontbloot. Ons gesels met haar oor erfeniskos - die kos waaroor niemand praat nie. Ons wil daardie stil stories ontdek - die smake wat ons definieer, maar wat in die skaduwee van fynproewerskos bly.

09-29
13:28

Recommend Channels