Kom Ons Koffie met Marlou Strydom

Kom ons koffie is ’n geselsprogram waar ons die mense agter die musiek leer ken. In ’n gemaklike, eerlike omgewing gesels Marlou Strydom met Suid-Afrikaanse musikante oor hul persoonlike reise — die hoogtepunte, die struwelinge en die lewe agter die verhoog. Hier is dit nie net oor die liedjies wat jy hoor nie, maar oor die stories van die mense wat dit skep. Sit saam, skink ’n koppie koffie, en luister hoe ons dieper delf in die lewens en harte van ons kunstenaars.

#5 Koffie met Anton Esterhuyse | Musiek Maak, Musiek Skryf en Werk Maak as 'n Musikant

In hierdie week se episode gesels ek met Anton Esterhuyse, bekende komponis, pianis en musikale legende in Bloemfontein. Ek en Anton het bietjie in geduik oor wat dit beteken om vir jouself te werk in die musiek industrie en hoe hy vir homself 'n lewe kan maak as 'n musikant en komponis. Hy is 'n ou bekende in Bloemfontein en het ook al baie werk in die grooter Suid Afrika gedoen saam met menigde bekende kunstenaars!Anton se passie vir musiek is aansteelik, so sit terug, kry 'n koppie koffie en luister lekker saam terwyl ek en hy gesels oor musiek en dinge.=====📲 Follow us onTikTok: https://www.tiktok.com/@komonskoffie?_r=1&_t=ZS-91BR4yv5PLpFacebook: https://www.facebook.com/share/1BoBGZ1w1q/?mibextid=wwXIfrInstagram: https://www.instagram.com/komonskoffie/YouTube: https://www.youtube.com/@KomOnsKoffie

12-08
01:12:47

#4 Coffee with John Smit | Sound Engineering, Musicianship and the Musician Lifestyle

In this week's episode, we talk with John Smit, Sound Engineer, Musician and just a general chilled guy and one of my mentors through my journey in the music industry! This was a really special conversation for me as I got to dive a bit deeper into the person behind the music and talk a bit with John about life and the history of the recording industry. Music is not just a profession for John, but a passion. You can hear his enthusiasm for music throughout the discussion. We also dive into what it takes to live a life with such a passion for music.Pour yourself a cup of coffee, sit back and listen along as we discuss such an immense passion for music and sound!📲 Follow us on:TikTokFacebookInstagramYouTube

11-21
01:14:26

#3 Koffie met Arend Brink Jr | Musiek, Studies, Barista en Fietsry (Living a balanced life!)

In hierdie week se episode gesels ek met Arend Brink Jr, sanger, drummer, studio klank ingenieur, barista en fietsryer. Ons gesels bietjie oor Arend se pad met musiek en hoe sy musikale familie hom help shape het as die musikant en mens wat hy vandag is. Musiek speel 'n groot rol, maar Arend is ook 'n begaafde barista (wat baie lekker koffie maak) en geniet dit ook om fiets te ry. Ons gesels ook bietjie oor die balans wat mens moet handaaf en die lewe en hoe ons as jonger mense 'n gebalanseerde lewe kan leef in 'n tyd van chaos!Skink vir jouself 'n koppie koffie en kom luister saam terwyl ons gesels oor musiek, koffie en die lewe!Baie dankie ook aan Arco Studios vir die ondersteuning en die spasie wat ons kon gebruik vir die gesprek!=====📲 Follow us onTikTok: https://www.tiktok.com/@komonskoffie?_r=1&_t=ZS-91BR4yv5PLpFacebook: https://www.facebook.com/share/1BoBGZ1w1q/?mibextid=wwXIfrInstagram: https://www.instagram.com/komonskoffie/YouTube: https://www.youtube.com/@KomOnsKoffie

11-14
01:09:21

#2 Koffie met Werner Stander | 'n Koor of Twee en Entrepreneurskap

In hierdie week se episode gesels ek met Werner Stander, leier en dirigent van DRIE kore in Bloemfontein! Ons gesels bietjie oor sy pad van skool jare af, hoe hy voor al die kore beland het en hoe mens oorleef in die musiek wêreld.Skink vir jouself 'n koppie koffie en kom luister saam soos ons gesels oor hoe lekker koor musiek is deesdae en hoe 'n koor meer as net 'n klomp mense is wat saamsing!Baie dankie ook aan die Odeion School of Music vir die ondersteuning en die spasie wat ons kon gebruik vir die gesprek!📲 Follow us onTikTok: https://www.tiktok.com/@komonskoffie?_r=1&_t=ZS-91BR4yv5PLpFacebook: https://www.facebook.com/share/1BoBGZ1w1q/?mibextid=wwXIfrInstagram: https://www.instagram.com/komonskoffie/YouTube: https://www.youtube.com/@KomOnsKoffie

11-07
54:10

#1 Koffie met Angelo Mockie | Community en Musiek

In die eerste episode van Kom ons koffie sit ek saam met Angelo Mockie — ’n kunstenaar, vervaardiger en musikant wie se reis met musiek deur baie mense aangeraak is. Luister saam soos ons die community agter Angelo se musiek ontdek!Ons gesels oor waar alles begin het, die uitdagings van die musiekwêreld, en die persoonlike oomblikke agter die songs.So skink vir jou ’n koppie koffie, sit terug, en geniet hierdie eerlike en diep gesprek.Volg ons gerus op YouTube vir 'n meer visuele ervaring en vir bonus musiek stukke!

10-31
01:11:19

Recommend Channels