Kommentaar

RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.

Kommentaar 4 Oktober 2026

‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

10-04
54:31

Kommentaar 27 September 2026

‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na misdaad in die land; die Madlanga-kommsssie; en internasionale nuus. Die paneel is emiritus professor Johannes Froneman, ontleder Jan-Jan Joubert en die politieke redakteur van Netwerk24, Gert van der Westhuizen.

09-27
59:48

Kommentaar 20 September 2026

‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na die tekort aan medisyne in die land; die weermagpenioenarisse wat die Departement van Verdediging hof toe sleep oor hulle mediese bystandvoordele wat opgedroog het; en die oorlog in die Midde-Ooste. Die paneel is die ontleder prof. Pieter Duvenage, Antionette Slabbert, voorsitter van die Persklub en dr. Oscar van Heerden, senior navorser en ontleder van die Universiteit van Johannesburg se Sentrum vir Afrika Diplomasie en Leierskap.

09-20
01:12:46

Kommentaar 13 September 2026

13 September 2026: ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na die staat wat boere wou melk vir entstof; nog 'n ANC lid skel op die publiek; en spanning in Brics oor die Midde-Ooste.

09-13
01:10:22

Kommentaar 6 September 2026

‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na die jongste Ipsos-peiling, wat wys dat die metro’s die belangrike politieke speelvelde sal wees.

09-06
01:09:00

Recommend Channels