Mierspoortjies

Afrikaanse kinderstories vir enige tyd. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!

Die Boabab

Alice vir die Aye-Aye n huis kry. Waar kan hy bly?

11-30
09:35

Die eiland

Daar is n eiland met n vrremde skat. Waar kan dot wees?

11-24
10:18

Ouma is gestrand

Ouma seerower se skip sink en sy is gestrand op n eiland. Sal sy oorleef?

11-21
09:21

Die rivier avontuur

Boer Stefaans vat vir Tant Miems op n ander soort safari

11-17
09:39

Twee apies wat verskil

Twee apies verskil. Kan hulle saamwerk of net sukkel?

11-13
10:09

Die diere-dele-boks

Daar is n boks vol diere dele. Wie wil jy wees?

11-09
10:01

Die gat in die see

Ouma seerower moet n skip soek in die see. Waar sal sy hom kry?

11-06
11:10

Die meerkatte soek 'n troeteldier

Kan meerkatte 'n troeteldier vang?

11-03
08:31

Drie aapies en n dinosourus eier

boskat maak moeilikheid en weereens is dit drie aapies se vernatwoordelikheid om almal te red

10-30
09:23

Boer Stefaans verjaar

Boer Stefaans word verras met n verjaarsdagpartydjie. Sal jy daarvan hou?

10-26
09:59

Welp en Maanstert

Welp die leeu leer wie hy is.

10-22
15:34

Nagaapie avontuur

Twee nagapies gaan op 'n avontuur deur die buurt. Kan dit lekker wees weg van die huis af?

10-19
10:55

Lekkergoed-siklus

Alice het geleer van die watersiklus maar hoe sal sy dit aan haar klein boetie verduidelik?

10-14
10:39

Skatteland

Kangorie trek na 'n nuwe land toe. Wat gaan hy daar doen?

10-11
09:40

Die ruimtetuig

Daar land 'n ruimtetuig in die see nadat iets vout gegaan het. Drie nuuskierige pikkewyne swem nader. Wat sal hulle sien?

10-06
09:55

Ouma die seerower

Ouma sorg dat die weerowers hulle gedra. Raai hoe kry sy dit reg

10-01
11:15

Die Grotbeer

Die Grotbeer is groot en gevaarlik, sal Skoon lief kan ontsnap?

09-28
10:31

Ouma word 'n seerower

seerowers gaan aan wal vir die eerste keer in 'n baie lang tyd. en wat ontdek hulle?

09-24
10:55

Kan muise 'n kat vang?

Kan die muise op die plaas 'n kat vang?

09-21
08:31

Sugar rush

Wat sal 'n klomp kinders op die plaas maak as hulle teveel suiker in het?

09-17
10:57

Recommend Channels