Piesang Radio

Yip, ons het uiteindelik dit letterlik reggekry om actually op die inter-webs te gaan met Piesang Radio en ons amptelike eerste reeks van lekker stout en lekker kakpraat oor leefstyl stories se naam is "Kanaal Piesang". So sit terug en laat jou partner al die werk doen want hier gaan ons lekker kuier en natuurlik lekker speel ook... enjoy en onthou hou daai piesang vas moet hom nie verloor nie.

Episode 8 - Piesang Respek

Yip, DJ Piesang is terug online met n heel nuwer episode van Piesang Radio. Vandag gesels ons oor respek in die leefstyl en dan dedicate DJ Piesang n song vir Thys en Nicolene wat awesome Piesang fans is.. Stuur julle versoeke gerus na www.piesangradio.co.za! Met trots geborg deur Fyndraai - Speel Met Jou Gevoelens!

11-20
18:19

Episode 7 - BDSM Daai Piesang!

Vandag gesels ons met Dr Dre in die Piesang Ateljee oor baie interesante goed soos BDSM en jaloesie in die leefstyl. Dan luister ons na songs uit die ou dae en treffers in die huidige! Kom luister saam en onthou hou daai piesang vas en moet hom nie verloor nie!

10-15
39:01

Episode 6 - Van Die Piesang Tot Die Mond

By hierdie #FermPiesang episode gesels ons met n vroulike leefstyl piesang wat gedurig daarvan hou om nes te skop by ander leefstyl piesangs in haar nabye omgewing. Episode trots geborg deur Pinocchio!

06-16
37:02

Episode 5 - Die Piesang Verhaal

Welkom terug by n heel nuwe episode van Piesang Radio. In die opwindende en bepak gelaaide episode hoor ons regtig die ware redes agter die Piesang konsep. Kom luister saam en onthou stuur jul versoeke gerus na www.piesangradio.co.za of los a boodskap hier op ons Kanaal Piesang podcast. Episode met trots geborg deur Fyndraai!

11-28
32:03

Episode 4 - Leefstyl Geheime

Ons gesels saam oor baie interesante leefstyl punte dan gooi DJ Groot Piesang songs van die 90's en ook n rowwe treffer en ons eindig met n lekker liedjie wat jy jou velskoene moet aantrek. Kom gesels saam. Met trots aangebied deur Buffelsfontein Baard Olie.

08-25
20:35

Episode 3 - Vir Al Die Girls

Daarsy ons alweer terug met n heel nuwe episode van Kanaal Piesang en DJ GrootPiesang speel treffers aan al die vrouens en maak n klein foutjie... Dan hoor ons ook meer van die Piesang Party binnekort en hoe dinge werk. Onthou om julle versoeke te stuur na info@piesangradio.co.za Hierdie episode is met trot geborg deurg Dunlop,..maak seker jou rubber is altyd gemaak van top gehalte.

08-17
10:28

Episode 2 - Vrouens Dryf Die Leefstyl?

Ons is terug met Episode 2 van ons Kanaal Piesang en in die episode luister ons na treffers wat tedoen het met geld, seks op die strand en girls wat my haat! Dan gesels ons ook oor vrouens wat die leefstyl dryf en julle mening word waardeer. Luister saam en stuur julle versoeke nou sodat ons dit vir julle kan speel. Episode met trots gebrog deur Buffelsfontein Baard Olie.

08-11
14:17

Episode 1 - Geboorte Van die Piesang

"Die geboorte van die Piesang",... na hoeveel jaar se droom van DJ GrootPiesang se eie PodCast en eerste Suid Afrikaanse leefstyl radio stasie is die finaly here to enjoy.

08-08
06:01

Piesang Radio

Hi aan al ons Piesang Radio fans. Ongelukkig moet ons die lewendige uitsending uitstel na more aand aangesien ons tans n Eskom probleem ondervind waar ons ateljee is en ons het nie daarvoor gevra nie....Ons sal egter vir julle n ekstra show vanaand op Podcast laai... Sien julle piesangs binnekort! 🍌🍌🍌

01-16 Reply

Piesang Radio

Ons kom binnnekort weer met nuwe episodes. Hang net bietjie...hehe

09-16 Reply

Piesang Radio

Stuur julle versoeke nou na info@piesangradio.co.za πŸ˜€πŸŒπŸŒπŸŒπŸ˜€

09-12 Reply

Piesang Radio

Onthou ons is live elke Maandag van 20:00 tot 22:00 net op Piesang Radio🍌

08-17 Reply

Recommend Channels