Piesang Radio
Subscribed: 9Played: 379
Subscribe
Β© Kopiereg. Termes en Voorwaardes Geld.
Description
Yip, ons het uiteindelik dit letterlik reggekry om actually op die inter-webs te gaan met Piesang Radio en ons amptelike eerste reeks van lekker stout en lekker kakpraat oor leefstyl stories se naam is "Kanaal Piesang". So sit terug en laat jou partner al die werk doen want hier gaan ons lekker kuier en natuurlik lekker speel ook... enjoy en onthou hou daai piesang vas moet hom nie verloor nie.
8Β Episodes
Reverse
Hi aan al ons Piesang Radio fans. Ongelukkig moet ons die lewendige uitsending uitstel na more aand aangesien ons tans n Eskom probleem ondervind waar ons ateljee is en ons het nie daarvoor gevra nie....Ons sal egter vir julle n ekstra show vanaand op Podcast laai... Sien julle piesangs binnekort! πππ
Ons kom binnnekort weer met nuwe episodes. Hang net bietjie...hehe
Stuur julle versoeke nou na info@piesangradio.co.za πππππ
Onthou ons is live elke Maandag van 20:00 tot 22:00 net op Piesang Radioπ