Discover
RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake met Moneyweb
Author: Moneyweb Radio
Subscribed: 392Played: 32,451Subscribe
Share
© Moneyweb (Pty) Ltd. 1997 - 2020.
Description
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.
RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.
Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.
Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
800 Episodes
Reverse
Dawid Heyl, portefeuljebestuurder by Ninety One, gee ’n terugblik op kommoditeite en deel sy mening oor waar geleenthede in 2026 lê. Volg RSG Geldsake op Twitter
Derick du Preez, bedryfshoof van Virgin Active, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf. Volg RSG Geldsake op Twitter
Tommy Garner, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Onafhanklike Kragverskaffersvereniging, gesels oor 'n mededingende elektrisiteitsmark. Volg RSG Geldsake op Twitter
Jorge Mendes, uitvoerende hoof van Cell C, gesels oor Cell C se notering op die JSE. Volg RSG Geldsake op Twitter
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Schalk Louw, wealth manager at PSG Old Oak, discusses Donald Trump’s decision regarding South Africa’s participation in the 2026 G20 summit, as well as the financial results of Nampak and Tsogo Sun. Volg RSG Geldsake op Twitter
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Lesetja Kganyago – Governor, South African Reserve Bank (SARB). Volg RSG Geldsake op Twitter
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, bespreek die positiewe dag op die markte en die transaksie tussen Vodacom en Remgro. Volg RSG Geldsake op Twitter
Tjaart Kruger, uitvoerende hoof van Tiger Brands, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
Dr Willie Cilliers, voorsitter van AHi Wes-Kaap, gesels oor die regering se voorstel vir ’n nuwe wet vir besighede. Volg RSG Geldsake op Twitter
Elke Brink, direkteur by PSG R21, gesels oor die gebruik van delgingsfondse vir diskresionêre fondse. Volg RSG Geldsake op Twitter
Johann Ferreira, uitvoerende hoof van Interkaap, gesels oor hulle busse wat steeds deur taxiverenigings aangeval word en die polisie se reaksie daarop. Volg RSG Geldsake op Twitter
Daneel Rossouw, landbouverkoopshoof van Nedbank Kommersiële Bank, gesels oor COP30 se fokus op landbou en klimaatsverandering. Volg RSG Geldsake op Twitter
Salomé Geldenhuys, bestuurder vir menslike hulpbronne en volhoubaarheid by Creation Wines, gesels oor hulle wynlandgoed en die onlangse internasionale erkenning. Volg RSG Geldsake op Twitter
Frederik Zietsman, uitvoerende hoof van Takealot, bespreek hul finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, bespreek Pepkor se planne vir ’n banklisensie en Zeda se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, bespreek onder meer, Naspers en Prosus se finansiele resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
Koos Bekker – Chairperson Naspers. Volg RSG Geldsake op Twitter






















