DiscoverRSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake met Moneyweb
Claim Ownership

RSG Geldsake met Moneyweb

Author: Moneyweb Radio

Subscribed: 391Played: 32,081
Share

Description

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
716 Episodes
Reverse
Henk Lourens – Uitvoerende: Strategiese Inisiatiewe, Capitec Volg RSG Geldsake op Twitter
Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Volg RSG Geldsake op Twitter
Ansie Ramalho – Voorsitter, King-komitee Volg RSG Geldsake op Twitter
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Markoorsig

Markoorsig

2025-11-0608:42

Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Volg RSG Geldsake op Twitter
Andre Tuck – beleggingskonsultant, 10X Investments Volg RSG Geldsake op Twitter
Kokkie Kooyman – fondsbestuurder, Denker Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
Piet Nel – onafhanklike belastingkonsultant Volg RSG Geldsake op Twitter
Prof Imraan Valodia – Professor: Ekonomie en Adjunkvisekanselier: Klimaat, Volhoubaarheid en Ongelykheid Volg RSG Geldsake op Twitter
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Markoorsig

Markoorsig

2025-11-0511:18

Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter
Louis Strydom, bemarkingsdirekteur by Omnia, gesels oor die maatskappy se groei en innovasie oor die afgelope 70 jaar. Volg RSG Geldsake op Twitter
Wicus Diedericks, aansoeker in die saak, wildboer en eienaar van Rockwood, gesels oor sy boerdery en die hofuitspraak. Volg RSG Geldsake op Twitter
Die bekende ekonoom JP Landman verduidelik wat Operasie Vulindlela is, en deel sy mening oor die inisiatief se vordering en die samewerking tussen die regering en die privaatsektor. Volg RSG Geldsake op Twitter
Henry Botha, hoof van strategie en analise by Absa Voertuigfinansiering, gesels oor Okober se motorverkope. Volg RSG Geldsake op Twitter
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor die nuwe notering op die JSE en Bank of America se mening oor Suid-Afrika se kredietgradering. Volg RSG Geldsake op Twitter
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband, gesels oor outydse gloeilampe wat vervang word. Volg RSG Geldsake op Twitter
Experian en Vault22 het onlangs ’n verslag bekend gemaak wat toon dat tot 50% van sekerheidstoelaes onder jonger groepe op dobbelary verkwis word. Jaco van Jaarsveldt, hoof van kommersiële strategie en innovasie by Experian, gesels oor die bevindinge. Volg RSG Geldsake op Twitter
Werner Kapp, uitvoerende hoof van Altron, gesels oor die groep se finansiële resultate en diversifikasie. Volg RSG Geldsake op Twitter
loading
Comments