Radio Tygerberg 104FM

Ons is radio. Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap. Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika.

Ernie De Meyer - HANDELINGE 1:8

maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde. HANDELINGE 1:8 AFR53

10-17
02:14

Gretha Wiid - DANIËL 10:19

Wees nie bevrees nie, geliefde man, vrede vir jou, wees sterk, ja, sterk! En terwyl hy met my spreek, het ek moed geskep en gesê: My heer kan maar spreek, want u het my versterk. DANIËL 10:19 AFR53

10-16
03:05

Boekrak met Ingrid Venter

Alles en nog wat oor die jongste boeke op die rak soos ontvang van die voorste Boekuitgewers. Die boeke waaroor gesels word, dek 'n wye verskeidenheid genres en bied iets vir elke smaak. Die program word aangebied deur Ingrid Venter, vooraf opgeneem en uitgesaai op 'n Donderdag om 11h10.

10-15
09:41

Lynette Beer - EFÉSIËRS 3:13

Daarom bid ek dat julle nie moedeloos word by my verdrukkinge ter wille van julle nie. Dit is julle eer. EFÉSIËRS 3:13 AFR53

10-15
01:46

Lucio Basson - ROMEINE 1:16

WANT ek skaam my nie oor die evangelie van Christus nie, want dit is 'n krag van God tot redding vir elkeen wat glo, eerste vir die Jood en ook vir die Griek. ROMEINE 1:16 AFR53

10-14
01:27

Clement Martin - HEBREËRS 4:16

Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van die genade gaan, sodat ons barmhartigheid kan verkry en genade vind om op die regte tyd gehelp te word. HEBREËRS 4:16 AFR53

10-13
02:12

ALLES WAT LEKKER IS - Verjaarsdag Aanbiedinge

Ingrid Venter en Meyer Groenewald kuier by verskillende interessante plekke in die Wes-Kaap en vertel die luisteraars daarvan.

10-10
10:43

Gerald Peterson - JOHANNES 16:33

Dit het Ek vir julle gesê, dat julle in My vrede kan hê. In die wêreld sal julle verdrukking hê; maar hou goeie moed, Ek het die wêreld oorwin. JOHANNES 16:33 AFR53

10-10
02:03

Ek en my kind | Skoolberheerraad | Neville en Sura

“Ek en my kind” is gespreksprogram wat vanuit ‘n onderwysperspektief ouerleiding bied ten opsigte van kinderontwikkeling en kindersorg. Dit gee ouers perspektief oor Onderwyssake en brandpunte wat impak kan hê op hul rol en verantwoordelikheid ten opsigte van hul kind se welstand in die klaskamer en op die speelgrond. Sake binne openbare gewone en spesiale onderwys waaroor ouers en die breë publiek moet van kennis dra. Die program fokus essensieël op onderwysondersteuning om ouers as vennoot tot onderwys te bemagtig. “Ek en my kind” het ten doel om die verhouding tussen ouer en kind tot die regmatige verwantskap te herstel.

10-09
18:55

NAVIGEER - DIE TEKEN VAN HIERDIE GESLAG

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

10-09
21:17

Die Real Brekfis gesels met Myan Subrayan I Raising Champions

Die Real Brekfis (06:00-09:00) se Neville, Benescke en Francois gesels met Myan Subrayan! Myan is nie net ’n bekende lewensafrigter, motiveringspreker en skrywer van die boek Raising Champions nie — Myan help ook sportsterre om positief te bly in druksituasies. Myan, ’n Afrikaanssprekende Indiër, het grootgeword as Hindoe, maar vandag dien hy Jesus met oorgawe. Luister in na hierdie inspirerende onderhoud. #RealBrekfis #RadioTygerberg #Inspirasie #RaisingChampions #MyanSubrayan

10-09
17:44

Henry Pike - II TIMÓTHEÜS 1:7

Want God het ons nie 'n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing. II TIMÓTHEÜS 1:7 AFR53

10-09
03:28

Boekrak met Ingrid Venter

Alles en nog wat oor die jongste boeke op die rak soos ontvang van die voorste Boekuitgewers. Die boeke waaroor gesels word, dek 'n wye verskeidenheid genres en bied iets vir elke smaak. Die program word aangebied deur Ingrid Venter, vooraf opgeneem en uitgesaai op 'n Donderdag om 11h10.

10-08
10:11

Lynette Beer - JESAJA 43:2

As jy deur die water gaan, is Ek by jou; en deur die riviere — hulle sal jou nie oorstroom nie; as jy deur vuur gaan, sal jy jou nie skroei nie, en die vlam sal jou nie brand nie. JESAJA 43:2 AFR53

10-08
01:48

PAST ADRI THERON - KAN EK MY SALIGHEID VERLOOR

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

10-07
28:03

Lorriaan du Plessis - JOHANNES 16:33

Dit het Ek vir julle gesê, dat julle in My vrede kan hê. In die wêreld sal julle verdrukking hê; maar hou goeie moed, Ek het die wêreld oorwin. JOHANNES 16:33 AFR53

10-07
02:26

LÉÉF | Liomee gesels met Pastoor en aanbiddingsleier, Heinz Winckler

Pastoor en aanbiddingsleier, Heinz Winckler het die beweging one80 begin om mense te verenig wie ń verskil in SA wil maak. In LEEF gesels Liomee met Heinz oor die visie van die beweging. Meer inligting by www.one80.global

10-06
08:15

Henry Pike - PSALMS 27:14

Wag op die Here! Wees sterk en laat jou hart sterk wees! Ja, wag op die Here! PSALMS 27:14 AFR53

10-06
03:20

Fokus op die Woord | n Nuwe Testament het gekom

'n Bybelse lesing aangebied in reekse deur Pastoor Raymond Lombard. Die program word op Vrydae uitgesaai.

10-05
24:37

ALLES WAT LEKKER IS - Anna Beulah Plaas

Ingrid Venter en Meyer Groenewald kuier by verskillende interessante plekke in die Wes-Kaap en vertel die luisteraars daarvan.

10-03
09:36

Recommend Channels