DiscoverRoute326 met Francois en Anelma
Route326 met Francois en Anelma
Claim Ownership

Route326 met Francois en Anelma

Author: GROOTfm 90.5

Subscribed: 1Played: 49
Share

Description

Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met konteks, kief klanke en koel kwinkslae. Hulle gesels met die OG's en die VIP's en bewys nie almal hoef te peak in matriek nie. Wees daar of wees ń blaar.
851 Episodes
Reverse
Jak de Priester oor 'Liefde en Coke'.
One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - SSgt. Barry Sadler se 'Ballad of the Green Berets'.
Juandre Watson oor Suiker Bewusmakingsweek.
Ané Kotzé van Kaalwoorde oor 'Drie Seisoene in my Voortuin'.
Warrior Ric oor 'Men's Mental Health Month & GBV'.
Steve Hofmeyr oor 'Dwaas'.
One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Wes se 'Alane'.
Anna Davel oor 'Diamonds - a Shirley Bassey Tribute'.
Almero oor 'Welkom in die Kamer' albumbekendstelling.
JP Dix oor 'Man Op Die Pad'.
RAAF oor hulle vertoning by die Fairtree Atterbury Teater.
Fritz Pienaar en Annemarie Pretorius oor Die GROOT Stap 2025.
GEEweek - Atterbury Trust & Simeulida Petersen.
GEEweek - Gys Pitzer van Gys Pitzer Motoring.
GEEweek - Atterbury Trust, Jana Wilbers & Ruhan Wesseloo.
GEEweek - oproep uit Amerika.
GEEweek - oproep uit Duitsland.
GEEweek - Felicia Richardson (Atterbury Trust Alumni Student).
GEEweek - Thys van Zyl van Everst Wealth.
GEEweek - Grace Valley Toevlugsoord.
loading
Comments