Slaaptyd Stories vir Afrikaanse Kinders

Soothing bedtime stories read in Afrikaans for children. Rustige lekker luister slaaptydstories vir klein kindertjies

Die Kabouters

Kabouters help ‘n skoenmaker skoene maak. Uit “My Eerste Groot Storieboek” saamgestel deur Richard Bamberger en uit die Duits vertaal deur Alba Bouwer

06-06
05:55

Die Klein Holleman

'n Klein seuntjie vlieg met sy skommelbed deur 'n stad en bos met die hulp van die maan. Uit "My Eerste Groot Storieboek" saamgestel deur Richard Bamberger en vertaal deur Alba Bouwer

05-11
11:11

Luisie en Vlooitjie

Uit My Eerste Groot Storieboek

04-28
03:58

Die Vyf in die Handskoen

Uit My Eerste Groot Storieboek, vertaal vanuit Duits deur Alba Bouwer

04-15
05:05

Kaptein van Hunks en die Duiwel

Die verhaal van hoe Tafelberg sy kleed gekry het, ‘n suiwer Afrikaanse sprokie uit Die Mooiste Afrikaanse Sprokies, oorvertel deur P W Grobbelaar, Human & Rousseau 1974

11-17
11:31

Antjie Somers

‘n Oorspronklike Afrikaanse sprokie, uit Die Mooiste Afrikaanse Sprokies, oorvertel deur P Grobbelaar

10-23
04:26

Die Olifantjie

Hoe Olifant sy slurp gekry het, ‘n Rudyard Kipling storie uit “Stories vir Sewejariges” verwerk deur Sara en Stephen Corrin

09-25
23:51

Ou Mamma Kromneus

Uit Die Pratende Pot geskryf deur Helena Lochner.

09-05
20:35

Die Kattekop van Goud en Ou Skilpad Gaan Op Reis

Nog ‘n Helena Lochner storie uit “Die Pratende Pot”

08-15
10:54

Ou Tante Langtand

Skelms probeer ‘n ou tante se tand steel, geskryf deur Helena Lochner. Nog ‘n storie uit Die Pratende Pot

07-19
17:22

Die Blou Skoenlapper

Kindertjies ontsnap uit die huis van ‘n nare heks, ‘n Helena Lochner storie uit Die Pratende Pot

06-09
17:23

Ou Meneer Springer

Uit die Pratende Pot, ‘n Helena Lochner storie oor ‘n man wat maklik skrik

05-20
04:32

Die Pratende Pot

‘n Ou vrou trek ‘n pot uit die rivier uit. ‘n Helena Lochner storie, gelees uit “Die Pratende Pot.”

05-06
15:08

Die Reus met die Drie Goue Hare - Grimm

‘n Koning probeer alles in sy vermoë om te verhoed dat ‘n seun met sy dogter trou - uit Stories vir Sewejariges, Human & Rousseau

04-26
21:13

Die Tonteldoos - Hans Christian Andersen

‘n Heks vertel ‘n soldaat van ‘n wonderboom met ‘n tonteldoos. Gelees uit “Stories vir Sewejariges” saamgestel deur Sara en Stephen Corrin, 1972 Human & Rousseau

04-11
26:38

Skool Toe

Groottoon en Klein Piet gaan vir die eerste keer skool toe. Geskryf deur Rina Ackermann

05-23
05:31

GROOTTOON SE PLAAS

Groottoon van die plaas Voetberg vertel wat Kleinpiet als aanvang, geskryf deur tannie Rina Ackermann.

04-02
04:31

Briefies aan Maatjies

Briefies vir Buksies en Babsies geskryf deur Rina Ackermann

03-18
05:58

Briefies aan Maatjies van ‘n Muisie, ‘n Apie en ‘n Skilpad

Uit Briefies vir Buksies en Babsies, geskryf deur Rina Ackermann en gelees deur Marthi Opperman

03-07
07:18

Pollie Pappegaai, Arrie Adoons en Bettie Bok skryf biefies aan maatjies

Briefies vir Buksies en Babsies geskryf deur Rina Ackermann en gelees deur Marthi Opperman

02-21
05:05

Recommend Channels