Soet Slaap Slaaptyd Stories

Slaaptyd stories vanaf my boekrak. Versamel deur die jare deur my familie, vriende en bure. Ek hoop julle kan dit soveel geniet soos ek en my niggies, neefies en ons kinders.

Ep5 Die Kersfees Helpers

Kom lees saam ons die avontuur van Huey, Dewey en Louie in die kersverhaal. Soet Slaap

05-27
07:17

Ep4 Ali Baba en die 40 rowers

Vandag lees ons Ali Baba en die 40 Rowers! Kom luister hoe Ali Baba die rowers wys hoe om die regte ding te doen. Soet slaap!

05-27
08:34

Ep3 Dumbo die olifant wat kon vlieg

Kom luister saam ons, Die bekende storie van Dumbo in Afrikaans. Help kinders om hulle woorde skat te verbeter en geniet die storie voor slaap tyd. Slaaptyd stories | Podcast | PatreonInstagram

01-18
09:05

Ep2 Lady en die Vabond

Ons lees Lady en die Vabond. https://www.instagram.com/slaaptydstories/https://patreon.com/user?u=86410946&utm_medium=clipboard_copy&utm_source=copyLink&utm_campaign=creatorshare_creator&utm_content=join_link

01-13
08:35

Ep1 Baasspeurder Muis

Slaaptyd stories vanaf my boekrak. Versamel deur die jare deur my famielie, vriende en bure. Ek hoop julle kan dit soveel geniet soos ek en my niggies, neefies en ons kinders.Patreon - patreon.com/user?u=86410946Instagram - slaaptydstories

01-08
09:36

Recommend Channels