DiscoverSolidariteit WerksWêreld
Solidariteit WerksWêreld
Claim Ownership

Solidariteit WerksWêreld

Author: Solidariteit

Subscribed: 1Played: 1
Share

Description

Podcast by Solidariteit
15 Episodes
Reverse
Solidariteit eis onmiddellike afdanking van weermaghoof ná besoek aan Iran by Solidariteit
Solidariteit eis onmiddellike afdanking van weermaghoof ná besoek aan Iran_AFR by Solidariteit
VSA-verslag oor menseregte: Solidariteit vergader eersdaags in Washington_Engels by Solidariteit
Solidariteit vertrek in September na die VSA waar gesprekke met die Amerikaanse Departement van Buitelandse Sake, invloedryke Amerikaanse politici, diplomate en ander belanghebbendes gevoer gaan word. Die besoek volg ná die bekendmaking van ʼn verslag deur die Amerikaanse Departement van Buitelandse Sake waarin ernstige kommer uitgespreek word oor die agteruitgang van menseregte in Suid-Afrika die afgelope jaar.
Solidariteit gaan handelsraamwerk aan presidente van VSA en RSA stuur_Afr by Solidariteit
Solidariteit gaan handelsraamwerk aan presidente van VSA en RSA stuur_Eng by Solidariteit
FlySafair_Afr_Opebrief_29.07.2025 by Solidariteit
FlySafair_opebrief_29.07.2025 by Solidariteit
Solidariteit dien memorandum oor rassewette by Europese parlement in by Solidariteit
Transformasieteikens vir regsfirmas by Solidariteit
Racial policy driving up internet costs and your cell phone data is paying the price by Solidariteit
Rassebeleid dryf internetkoste op en jóú selfoondata betaal die prys by Solidariteit
Solidarity begins legal action against R100 billion race fund by Solidariteit
Solidariteit begin met regsaksie teen R100 miljard-rasfonds by Solidariteit
In die eerste episode van WerksWêreld praat Paul met Wouter Snyman, uitvoerende hoof van attooh!, ʼn maatskappy wat ʼn verskeidenheid finansiële dienste vir ʼn nismark lewer. Luister gerus na hierdie podsending as jy binnekort die werkplek gaan betree, juis omdat Wouter praat oor dié dinge wat vir hom uitstaan op ʼn CV, die dinge waarna hy in ʼn onderhoud kyk en watter vaardighede hy dink alle jongmense nodig het en waaraan hulle nie genoeg aandag gee nie. WerksWêreld is ʼn Afrikaanse podsending oor die werkplek en is ʼn “moet-luister” vir die jongmens wat op die drumpel van die werkplek staan, en vir die gesoute werknemer wat op soek is na ʼn vars perspektief!
Comments 
loading