Discover
Spektrum Inspiration
Spektrum Inspiration
Author: Radio Pulpit
Subscribed: 0Played: 0Subscribe
Share
© Radio Pulpit
Description
Spektrum brings a godly perspective, hope and truth from the Word of God from speakers across all walks of life. It's often the right word for the right time and exactly what you need to hear as you wind down after a busy day.
35 Episodes
Reverse
Charles van Onselen deel vandag oor die tema: "Bly behoue" uit SPREUKE 13:6 AFR83 - “Die opregte bly behoue deur sy gehoorsaamheid aan die Here; ongehoorsaamheid laat die sondaar te gronde gaan.”
Spektrum Podcasts
Johandrê Potgieter verduidelik hoe die reuse van die vorige generasies aanbly vir die volgende generasies, as hulle nie verslaan word nie. Hy verwys na Rigters 13:5 wat sê dat Simson veronderstel was om Israel te verlos uit die hand van die Filistyne, maar omdat hy nie het nie, moes Dawid dit doen. Spektrum Podcasts
Charles van Onseler se tema vir die dag is: "In Sy Greep" uit JOHANNES 10:28-29 AFR83
“Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal in alle ewigheid nooit verlore gaan nie. NIEMAND sal hulle uit my HAND RUK NIE. Dié wat my Vader vir My gegee het, is die belangrikste van almal, en NIEMAND kan hulle uit die HAND van die VADER RUK nie.” Spektrum Podcasts
Johandré Potgieter praat vandag uit Joshua 6:20 oor die resultaat van gehoorsaamheid.
Joshua 6:20 - "Toe skreeu die volk, en hulle het op die horings geblaas; en toe die volk die geluid van die horing hoor, het die volk 'n groot krygsgeskreeu aangehef; en die muur het op sy plek ingeval, en die volk het in die stad geklim, elkeen reg voor hom uit, en hulle het die stad ingeneem." Spektrum Podcasts
Ons inspirasie vir vandag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: Die Vreugde van God uit Habakuk 3:17
Al sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie, al sou die olyfoes misluk en die lande geen oes lewer nie, al sou daar geen kleinvee in die kampe meer wees nie en die beeskrale sonder beeste wees, nogtans sal ek in die Here jubel, sal ek juig in God, my Redder. Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos dié van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop. Spektrum Podcasts
Vanmiddag se eerste inspirasie kom uit die hart van Johandré Potgieter, iemand wat daagliks honderde duisende mense inspireer met wat hy deel op sosiale media. Sy tema vir die dag: "Jou Reaksie op die Waarheid." Spektrum Podcasts
Ons inspirasie vir vandag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: God Fontein uit Psalm 87:7 - "En die wat sing sowel as die wat vrolik is, sê: Al my fonteine is in jou!" Spektrum Podcasts
Johandré Potgieter vra vir jou die vraag: "Wat staan langs jou naam? uit Spreuke 22:1 - "'n Goeie naam is meer werd as groot rykdom." Spektrum Podcasts
Vanmiddag se inspirasie kom uit die hart van Johandré Potgieter, iemand wat daagliks honderde duisende mense inspireer met wat hy deel op sosiale media. Sy tema vir die dag: Is jy honger? Spektrum Podcasts
Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: Prioriteite uit MATTHÉÜS 6:33-34 AFR53
"Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word. Kwel julle dus nie oor môre nie, want môre sal hom oor sy eie dinge kwel. Elke dag het genoeg aan sy eie kwaad." Spektrum Podcasts
Johandré Potgieter gesels oor die tema: "Jy het 'n rol om te speel" uit Rigters 7:21-22 - "En hulle het bly staan elkeen op sy plek, rondom die laer. Daarop hardloop die hele laer, en hulle skreeu en vlug.
22En toe die driehonderd op die ramshorings blaas, het die Here die swaard van die een teen die ander gerig, ja, in die hele laer; en die laer het gevlug na Bet-Sitta, na Seréda toe, tot by die oewer van Abel-Mehóla by Tabbat." Spektrum Podcasts
Charles deel oor die tema: Geroep tot openbaring uit Galasiërs 1:15-16 -
"15 Maar toe dit God behaag het, wat my afgesonder het van die skoot van my moeder af en deur sy genade geroep het,
16 om sy Seun in my te openbaar." Spektrum Podcasts
Johandre Potgieter vra vir jou: "Wie is Jesus vir jou?" uit Mat 16:13 - 17 Spektrum Podcasts
Charles van Onselen gesels vandag rondom die tema Gewilligheid en gehoorsaamheid uit JESAJA 1:19-20
"As julle gewillig is en luister, sal julle die goeie van die land eet. Maar as julle weier en wederstrewig is, sal julle deur die swaard geëet word; want die mond van die Here het dit gespreek." Spektrum Podcasts
Charles van Onselen praat oor sy Stormwind-God uit Job 38:1 (1983) 1 Toe het die Here vir Job aangespreek uit ‘n stormwind uit: 2 “Wie is dit wat besig is om my bedoelinge te dwarsboom met woorde wat getuig dat hy geen insig het nie? Spektrum Podcasts
Johandré Potgieter verseker jou dat, selfs al voel jy nie so nie, die Here jou betyds en genoegsaam voorberei vir dit wat Hy vir jou en deur jou wil doen. Spektrum Podcasts
Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: "Lewenslank" uit PSALMS 90:12-14
LEER ONS ons dae so gebruik dat ons wysheid bekom.
Hoe lank nog, Here, voordat U ons te hulp kom? Ontferm U tog oor ons.
Skenk ons elke dag u liefde in oorvloed, dat ons ons LEWE LANK mag juig en bly wees.
PSALMS 90:12-14 Spektrum Podcasts
Vandag se inspirasie kom uit die hart van Johandré Potgieter, iemand wat daagliks honderde duisende mense inspireer met wat hy deel op sosiale media. Sy hy verduidelik hoe selfsug jou indoen, en nie baat nie. Spektrum Podcasts
Charles van Onselen deel vandag uit Psalm 143:8 (1983)
Laat my ELKE MÔRE u LIEFDE ondervind, want in U stel ek my VERTROUE. Wys my die pad wat ek moet loop, want my HOOP is op U gevestig. Spektrum Podcasts
Johandré Potgieter bemoedig jou dat daardie uitdaging in jou lewe jou nie sal onderkry nie, dit sal 'n geleentheid word om die Here te eer, soveel so dat mense om jou dit sien en tot inkeer kom. Spektrum Podcasts























