DiscoverHoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? met Stix
Claim Ownership

Hoe was jou naweek? met Stix

Author: Stix Gevaaalik

Subscribed: 1Played: 27
Share

Description

Why so serious? Die gebruik van humor, ironie en oordrewing of bespotting om onnoselheid en belaglikheid uit te wys, veral in verwysing na politiek en ander aktuele gebeure. 'n Podcast deur Stix Gevaaalik. Hoe was jou naweek?

Against the assault of laughter, nothing can stand. — Mark Twain
34 Episodes
Reverse
Dirk van der Westhuizen het 'n nuwe video uit en Stix lees die nuwe tong in die kies review wat hy geskryf het van die video. Die week se musiek: The Dandy Warholes - Not if you were the last junkie on earth Instagram: @gevaaalikdotcom @stixart_
In die week se episode vertel Stix van 'n deftige jong knaap met 'n ou koraal-groen Toyota Camry wat hy raakgeloop het my 'n vulstasie in Pretoria-oos. Die week se musiek:  WE ARE CHAOS - Marilyn Manson Instagram: @gevaaalikdotcom @stixart_
In die week se episode vra Stix wat is kuns, of wat is 'n kunstenaar? Hy praat ook oor hoe hy homself nie sien as 'n kunstenaar nie, en niks van die goed wat hy doen sien as kuns nie. Oorspronklike artikel: https://gevaaalik.com/whatsapp-se-data-gate-is-die-exit-waarvoor-ek-gewag-het Instagram: @gevaaalikdotcom @stixart_
In die week se episode Whatspp se data-gate, ek luister nog Limp Bizkit en wil weer begin skateboard, en ek is amper 36-jaar-oud. Oorspronklike artikel: https://gevaaalik.com/whatsapp-se-data-gate-is-die-exit-waarvoor-ek-gewag-het Musiek: The Truth - Limp Bizkit
In die week se episode praat Stix oor die WhatsApp voice note wat hordes dom mense is rye laat staan het voor drankwinkels Dinsdagmiddag. Hy raak ook aan Facebook en die dommies op Facebook wat fake news net deel asof hulle nie kan lees nie. Sponsors: Die week se epsiode het nie sponsors nie want ek sal verkies as jy kan uithelp met een van die magnete koop. Indien jy wil een of meer van die magnete koop met my kuns op. As jy die magnete wil sien of meer info soek: https://gevaaalik.com/back-a-buddy-hoe-was-jou-kyle-cast
loading
Comments