DiscoverLa't Wiel
La't Wiel
Claim Ownership

La't Wiel

Author: Plan-C Productions

Subscribed: 0Played: 7
Share

Description

Die potgooi van die gewilde Afrikanse motorprogram, La't Wiel, wat sedert Mei 2005 op kykNET uitgesaai word. Sluit aan by Hannes Visser en Waldo van der Waal, sowel as 'n verskeidenheid gaste, vir die jongste motor- en motorsportnuus.
2 Episodes
Reverse
La't Wiel Potgooi EP2

La't Wiel Potgooi EP2

2018-12-0512:00

In hierdie aflewering gesels Waldo van der Waal oor die KIA Stinger, en kry indrukke by kameraman Calvin Fisher, sowel as La't Wiel-aanbieder Andre Weideman. La't Wiel op Facebook
La't Wiel Potgooi EP1

La't Wiel Potgooi EP1

2018-11-3015:14

In hierdie episode woon ons die bekendstelling van die nuwe BMW X5 by, en vertel ook meer oor die opgekikkerde Kia Sedona.
Comments