DiscoverhuiDIG
huiDIG
Claim Ownership

huiDIG

Author: Huidig

Subscribed: 14Played: 129
Share

Description

huiDIG is 'n potgooi waar twee regstudente die Afrikaanse poësie verken. Afrikaanse digkuns, oud en nuut, word in die konteks van vandag geplaas in hierdie lighartige verkenning van die betowerende krag van poësie.
34 Episodes
Reverse
Huidig is terug! Huidig het in 2021 'n kompetisie vir ongepubliseerde digters aangebied, in samewerking met die Letterling span - genaamd Letter.dig. Brigitte en Michelle gesels met Sybrand oor Letterling se ontstaan en die span agter dié Afrikaanse poësie Instagram-rekening. Sien meer van Letterling op Instagram by @Letter.ling.Sybrand en die Huidig aanbieders gesels ook met die wenners van die Letter.dig kompetisie. Jana Schoeman het 3de plek verower met haar gedig 'Lyfstraf'. Tamlyn Colleen Swartbooi is the tweedeplekwenner met haar gedig 'Oumie se vrees'. Jacques Strydom het as die wenner uit die stryd getree met sy gedig 'In vere ('n Pleidooi)'. Die wenners lees hul wen-gedigte voor en vertel meer oor die skryf daarvan.Sien meer van Tamlyn Colleen Swartbooi se skryfwerk op Instagram, @digter_juffie.Sien meer van Jacques Strydom se skryfwerk op Instagram, @glasasem.Wil jy meer van huidig hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigSpotify - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTalFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
Wou jy nog altyd 'n boek publiseer? Luister na hierdie episode! Jong skrywer Heinrich Rix deel sy reis van roman skryf en selfpublikasie met HUI-DIG. Kry Heinrich se roman, What Are The Chances, hier: https://heinrichrix.com/Kontak Heinrich op Instagram, @heinrichrix24, of per epos by info@heinrichrix.com.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigSpotify - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTalFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
Brigitte en Michelle verken Afrikaanse folklore wat hul weg na poësie gevind het. Klassieke digters NP van Wyk Louw en Sheila Cussons is aan die woord, as ook huidige digters Jolyn Phillips en Corlia Fourie. En natuurlik 'n ou gunsteling: Taylor Swift. Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigSpotidy - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTalFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
In hierdie episode word die lof van Pretoria besing. Ons gesels ook met ‘n spesiale gas al die pad uit Suid-Korea. Anke Marais het die zine Framed saamgestel met haar liefde vir Pretoria as beweegrede. Die gesprek met Anke begin rondom 25min.Jy kan Framed hier lees: https://issuu.com/u16009330/docs/framedWil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigSpotidy - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTalFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
Episode 30 verken die nuwe normaal wat vir ons wag wanneer die pandemie tot 'n einde kom. Luister na gedigte van Charl-Pierre Naudé, Bibi Slippers, Antjie Krog en 'n singstorie van Bittereinder.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigSpotidy - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTalFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
Brigitte en Michelle droom oor die 'buitekant' in hierdie HUI-DIG episode, opgeneem vanuit die gemak van hul eie isolasie stasies. Luister na gedigte van Gilbert Gibson, Danie Marais en Loftus Marais en ander digters wat skryf oor die behoefte om weg te breek.Hierdie HUI-DIG episode is ook op video opgeneem en kan op YouTube besigtig word: https://www.youtube.com/watch?v=ki6nUuA99p8Sien ook HUI-DIG se versameling liedjies, Isolasie Stasie hier:Spotify - https://open.spotify.com/playlist/3zUWrfWPdqdsQuernUGrZV?si=rZ2IedqBQVei71EusmP-GAApple Music - https://music.apple.com/za/playlist/huidig-isolasie-stasie/pl.u-PDb44zVsLVjqbG7Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
Suid-Afrikaners moet die volgende 21 dae, vanaf 27 Maart tot 16 April 2020, in hul huise deurbring in 'n poging om die verspreiding van die corona-virus te beperk. In hierdie spesiale HUI-DIG episode gesels Brigitte en Michelle oor gedigte wat handel oor huis, alleenwees en die unieke uitdagings van die isolasie situasie.Sien ook HUI-DIG se versameling liedjies, saamgestel vir jou 21 dae van isolasie: Spotify - https://open.spotify.com/playlist/3zUWrfWPdqdsQuernUGrZV?si=rZ2IedqBQVei71EusmP-GAApple Music - https://music.apple.com/za/playlist/huidig-isolasie-stasie/pl.u-PDb44zVsLVjqbG7Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
Michelle gesels met huidige digter Luan Staphorst in Londen, terwyl hulle saam met die Abe Bailey toergeselskap op reis is. Luan, meestersgraad-student in filosofie en letterkunde, lees van sy eie gedigte en van sy gunsteling Antjie Krog en Breyten Breyenbach verse. Ons hoor ook van Luan se navorsing rakende die |xam mense.Vind die 2018 uitgawe van die Amazwi Literêre Joernaal hier: https://publications.mandela.ac.za/Older-Special-Interest-PublicationsLuister na die Nelson Mandela Universiteitskoor se uitvoering van Horizons hier: https://soundcloud.com/peter-louis-van-dijk/horizons-choral-versionWil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
HUI-DIG is terug met 'n derde seisoen! Met 2020 visie pak Michelle en Brigitte the nuwe dekade aan, gereed met nuwejaarsvoorneme wat groei bring.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
Michelle en Brigitte het deelgeneem aan die bekendstelling van die 2019 uitgawe van Ons Klyntji - die oudste Afrikaanse tydskrif in die heelal. Luister gerus na hierdie onderhoud met redakteur Toast Coetzer en van die digters wat in hierdie uitgawe verskyn.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
Indien jy self skryf en nuuskierig is oor die publikasie proses is hierdie die episode vir jou! HUI-DIG gesels met Deborah Steinmair, gepubliseerde digter en bekroonde prosaskrywer, oor haar redakteursrol by Protea Boekhuis. As skrywer kyk Deborah deur 'n unieke lens na publikasie.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
In die woorde van Glasklas: "Die hoog tyd vir 'n donderstorm uitbarsting..."In die afwagting vir lente reën in Pretoria lees Michelle en Brigitte gedigte wat wag vir die reën. Luister hoe Antjie Krog, Henning Pieterse, Charl-Pierre Naudé, Wilma Stokenström en Breyten Breytenbach oor die saak dink.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
HUI-DIG gesels hierdie week met die persoon agter die Dis Net Jy gedigte app, Arno Welgemoed. Op die app post digters, bekend en onbekend, gedigte soos gier gier hul beetpak. Soek 'Dis Net Jy' in jou app-store en word deel van die gesprek.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
Vier HUI-DIG se 21ste episode met gedigte wat oor studentwees handel. Luister na gedigte van gevestigte digters soos Daniel Hugo en Loftus Marias en na opgekomde digter se gedagtes oor studentwees soos Elodi Troski en Hardus Engelbrecht.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
Kom wees 'n vlieg op die muur op 'n HUI-DIG koffie-afspraak met digter, skrywer en sanger Almero Welgemoed. Luister na gedigte soos voorgelees deur Almero met Johannesburg in die agtergrond.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
In hierdie spesiale resensie episode gesels Brigitte en Michelle oor die 2019 Protea bundel Grondwater, deur Marlise Joubert. Die bundel gee 'n intieme blik op 'n lewe met temas wat strek van die begin tot die einde van 'n lewe en hoe dit deurlopend betreur en gevier word.
Danie, Moskou, Chris en Albert van Spoegwolf gesels oor inspirasie, metafore in hul musiek en wat die toekoms vir die band inhou. Danie lees ook een van sy gunsteling Breyten Breytenbach gedigte voor.
Mens eet mens en krap eet krap - luister in die nuutste episode van huiDIG na smullekker gedigte oor eet en vreet en smul.
Sanger, liedjieskrywer en digter Deon Meiring kuier in die HUI-DIG sitkamer. Deon deel sy suburbia ervarings, Glaskas vooruitsigte en van sy gunsteling gedigte.
Harte, hout en hekse brand - en nou kan jy ook. Kom brand saam met Huidig se nuutste episode, gedigte wat brand. Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:
loading
Comments 
Download from Google Play
Download from App Store