Discover
Kompas Gemeente
Kompas Gemeente
Author: Kompas Gemeente
Subscribed: 8Played: 66Subscribe
Share
© 2022 Kompas Gemeente
Description
Ons sien onsself tussen die Pinkster en Driesuster gemeentes. Ons dienste is modern maar tog behou ons die mooi vanuit die tradisionele en charismatiese bewegings. Ons probeer om dit nie moeilik te maak vir mense wat skepties is oor God of kerk om Jesus te kan ontmoet nie. Ons aanbidding nooi jou uit om God te ontmoet en ons boodskappe is maklik om te verstaan en prakties genoeg om uit te leef.
86 Episodes
Reverse
Deesdae word ons deur ons omstandighede uitgedaag om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om met krag te lewe. Marius Malan het ons Sondag op ‘n treffende manier herinner aan die krag van gebed.
Deesdae word ons deur ons omstandighede uitgedaag om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om met krag te lewe. Marius Malan het ons Sondag op ‘n treffende manier herinner aan die krag van geloof.
Deesdae word ons deur ons omstandighede uitgedaag om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om met krag te lewe. Johan Pieterse het ons Sondag op ‘n treffende manier herinner aan die krag van gemeenskap.
Deesdae word ons deur ons omstandighede uitgedaag om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om met krag te lewe. Hugo Weich het ons Sondag op ‘n treffende manier herinner aan die krag van gehoorsaamheid.
In die afgelope tyd word ons uitgedaag deur ons omstandighede om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om met krag te lewe. Marius Malan het Sondag ons op ‘n treffende manier herinner hoe ons met krag kan lewe deur jouself vir God se koninkryk te gee.
Deesdae word ons deur ons omstandighede uitgedaag om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om lewenswysheid by karkaters uit die Bybel te leer. Johan Pieterse het ons Sondag op ‘n treffende manier herinner hoe Gideon se lewe ‘n verskil in die koninkryk van God gemaak het.
Deesdae word ons deur ons omstandighede uitgedaag om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om lewenswysheid by karkaters uit die Bybel te leer. Darius van der Schyf het ons Sondag op ‘n treffende manier herinner hoe Daniël se lewe ‘n verskil in die koninkryk van God gemaak het.
In die afgelope tyd word ons uitgedaag deur ons omstandighede om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om lewenswysheid by karkaters uit die Bybel te leer. Marius Malan het Sondag ons op ‘n treffende manier herinner hoe Ester se lewe verander het toe sy haar roeping ontdek het.
Deesdae word ons deur ons omstandighede uitgedaag om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om lewenswysheid by karakters uit die Bybel te leer. Marius Malan het ons Sondag op ’n treffende manier herinner aan wyshede wat ons uit Moses se lewe kan leer.
Deesdae word ons deur ons omstandighede uitgedaag om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om lewenswysheid by karakters uit die Bybel te leer. Hugo Weich het ons Sondag op ’n treffende manier herinner aan wyshede wat ons uit Elia se lewe kan leer.
Deesdae word ons deur ons omstandighede uitgedaag om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om lewenswysheid by karakters uit die Bybel te leer. Tommie Arpin het ons Sondag op ’n treffende manier herinner aan wyshede wat ons uit Josef en Simson se lewens kan leer.
Deesdae word ons deur ons omstandighede uitgedaag om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om lewenswysheid by karkaters uit die Bybel te leer. Afgelope Sondag het Marius Malan ons op ’n treffende manier herinner aan wyshede wat ons by Abraham kan leer.
In die afgelope tyd word ons uitgedaag deur ons omstandighede om weer te dink oor die sin en betekenis van die lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou vrae sal beantwoord en vrede bring oor die lewe en om te leef met volhoubaarheid. Hugo Weich het ons Sondag herinner dat ons in God se teenwoordigheid en met sy krag ’n volhoubare lewe kan leef ten spyte van moeilike omstandighede.
Die afgelope tyd word ons deur ons omstandighede uitgedaag om weer te dink oor die sin en betekenis van die lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou vrae sal beantwoord, jou vrede sal bring oor die lewe en om met die regte verwagting te leef. Marius Malan het ons Sondag herinner dat ons in God se beskermende teenwoordigheid kan lewe sonder ongesonde vrees.
Die afgelope tyd word ons deur ons omstandighede uitgedaag om weer te dink oor die sin en betekenis van die lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou vrae sal beantwoord, jou vrede sal bring oor die lewe en om met die regte verwagting te leef. Marius Malan het die reeks vir ons begin en gesels oor om met die regte verwagting te leef. Hierdie is ’n belangrike onderwerp en ons sien met ’n verwagting uit na die res van die reeks.
Hoe om reg te maak vir die dood van ‘n geliefde. Hierdie is so ’n belangrike onderwerp, aangesien elkeen van ons op ‘n stadium die dood van ‘n geliefde moet verwerk.
In die afgelope word tyd word ons almal met die dood gekonfronteer. Die dood is nooit 'n gemaklike onderwerp nie en wanneer ons daarmee gekonfronteer word, kom daar ook baie vrae by ons op. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou vrae sal beantwoord en vrede bring oor die dood. Marius Malan het die reeks vir ons voortgesit en gesels oor die vraag: Hoe om reg te maak vir die dood. Hierdie is so ’n belangrike aspek, aangesien elkeen van ons se tyd op aarde tot ’n einde gaan kom.
Om hierdie vraag te beantwoord moet ons na die Skrif in Romeine 5:12-13 (NLV) gaan kyk: Toe Adam gesondig het, het sonde in die wêreld ingekom en deur Adam se sonde ook die dood. En so het die dood tot alle mense deurgedring, want almal het gesondig. Reeds voordat die wet gegee is, het mense gesondig, alhoewel sonde nog nie so spesifiek toegereken kan word as daar geen wet is nie. Deur hierdie vers kan mens duidelik sien dat sonde die dood in die wêreld gebring het. Gelukkig vir ons, met die koms van Jesus Christus en met God se oorvloedige genade van vryspraak, stel dit ons in staat om koninklik oor sonde en die dood te triomfeer (Romeine 5:17-19 NLV). Was die dood deel van God se plan? Gaan luister gerus die preek.
Van die mees algemene vrae wat gevra word rondom die dood is onder andere: Gaan ons mekaar in die hemel sien? Kan mense wat dood is met ons praat? Word mense engele wanneer hulle doodgaan? Wat gebeur met ‘n onskuldige (‘n kind) wanneer hulle doodgaan? en nog ‘n paar ander. Marius deel met ons Skrif rondom al hierdie vrae en lig ook vir ons die belangrikste vraag van almal uit: ”Wat gebeur met jou wanneer jy doodgaan?” – Hemel of hel. God het ‘n ander siening oor die gesegde ”tot die dood ons skei”. Hier op aarde kan ons kan wel van vlees en bloed geskei word, maar vir God is die dood die begin van die ewige lewe en om weer met Hom verenig te word. Om deel te hê aan Sy ewige belofte, moet jy jouself die vraag afvra: ”Wat doen ek en waarmee hou ek myself besig terwyl ek hier op aarde is?” Ons hoop jy geniet die reeks.



