Discover
Eden Gemeente
602 Episodes
Reverse
In Hierdie Sê “La Vie”:Preekreeks: Aangetrek vir die leweTema: Die verskil is in die vrugDreyer Rall & Gerhard de Jager
In hierdie boodskap dink ons aan hoe Paulus die realiteit beskryf van die geestelike aanslagof oorlog teen elke mens.
‘n Gelowige staan altyd voor die uitdaging van groei: om buigbaar vas te hou aan kernwaarhede en terselfdertyd nederig genoeg te wees om die beperktheid van sy eie verstaan te erken. So hou ‘n gelowige as’t ware met die een hand vas aan ou waardehede terwyl hy met die ander hand uitreik na ‘nnuwe verstaan.
In Hierdie Sê “La Vie”:Preekreeks: Dit staan geskrywe… maar nie in die Bybel nieTema: Om met demone te praat of nie…
Hierdie boodskap spreek die selfgesentreerde humanistiese klem van ons tyd aan en wilgelowiges toerus om hulle identiteit te vind in die paasmisterie van sterf om te leef.
In Hierdie Sê “La Vie”:Tema: Drake, 666 en ander openbaringeGerhard de Jager & Stephan Joubert
R𝗲𝗲𝗸𝘀: Jesus: Liefdevol & GevaarlikT𝗲𝗺𝗮: Die Opwindende Boodskap van die OordeelKoos van der Merwe & Dreyer Rall
R𝗲𝗲𝗸𝘀: Jesus: Liefdevol & GevaarlikT𝗲𝗺𝗮: SelfondersoekKoos van der Merwe & Gerhard de Jager
R𝗲𝗲𝗸𝘀: Jesus: Liefdevol & GevaarlikT𝗲𝗺𝗮: Wanneer is die regte ding die verkeerde ding?Koos van der Merwe & Gerhard de Jager
R𝗲𝗲𝗸𝘀: Jesus: Liefdevol & GevaarlikT𝗲𝗺𝗮: Die Waarheid is Vas, Maar dit BeweegKoos van der Merwe & Barbara van der Merwe
Jesus maak verstommende uitsprake oor waarheid, waarvan hierdie sekerlik die meesomvattende is: Hemel en aarde sal verbygaan, maar my woorde sal ewig bly. Dit betekendat ‘n mens Jesus se uitsprake oor enige onderwerp baie ernstig moet opneem.

















