DiscoverShekinah Ministries
Shekinah Ministries
Claim Ownership

Shekinah Ministries

Author: Shekinah Ministries

Subscribed: 0Played: 2
Share

Description

Shekinah Ministries is devoted to God and dedicated to spread the gospel and to grow the Kingdom of God. Languages are Afrikaans and English.
Thank you for your support. God Bless.

9 Episodes
Reverse
God bemoedig ons wanneer die wereld ons ontmoedig.
Laat ons nie op ons self vertrou nie maar op God.
Laat ons nie bekommerd wees nie maar voluit op God vertrou.
Aan wie vertrou ons ons lewns toe en die pad vorentoe
Ons is so besig om te survive dat on lewens n gejaag is, on tyd met God word minder. Bid oor alles sodat ons n verhouding met ons God kan bou.
Playing Church is over, Take up the tools that God has equipped you with and rebuild His church. Write to Us: info@shekinahministries.co.za
Besef jy wie jy is?

Besef jy wie jy is?

2021-01-1026:14

Dit het tyd geword dat ons begin om ons stand in te neem as kinders van God. Ons moet besef wie ons is in Jesus.
Dit is belanrik dat on vergewe sodat ons kan vergewe word. Maak vandag los en ervaar bevryding. God sal jou daar deur trek. Ons wil graag van U hoor, skryf aan ons: info.shekinahministries.co.za Mag God U seen . Amen :-)
Maak nie saak hoe donker dinge nou op die oomblik lyk nie, weet dat God is daar e alles sal uitwerk soos dit moet. Wees getrou en hou vas aan God. Mag die boodskap vandag vir u seen. Skryf aan ons:  info @shekinahministries.co.za 
Comments 
loading