Claim Ownership

Author:

Subscribed: 0Played: 0
Share

Description

 Episodes
Reverse
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo gesels met Anton Coetzer of soos meeste hom ken "Mier op die Man".  Anton gee ons die kans om hom uit te vra oor sy skryfwerk en Podcast ( Mier op die Mic ) op Spotify, hy vertel ons oor sy gedigte en ons doen 'n deep dive in wat in sy lewe aangaan. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Anton te kon praat oor die impak wat hy op die Afrikaanse Skryfwerk wêreld het, dankie aan Anton vir die awesome onderhoud!Geniet die een saam ons!Anton Coetzer | Links:Spotify | Mier op die Mic Podcast:https://open.spotify.com/show/1brOmJLqGO2XBgM2kajGy4?si=ccc89ae286e94299Instagram:https://www.instagram.com/mieropdieman/Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/Volg AfrikaanseManne op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gDesember se boek vir die maand:The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring (Dramatised) by  J. R. R. Tolkienhttps://www.audible.com/pd/The-Lord-of-the-Rings-The-Fellowship-of-the-Ring-Dramatised-Audiobook/B002V1A2B8?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareEnjoy soos altyd!
Boksburg Breker

Boksburg Breker

2022-11-2701:07:31

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo gesels met Nico. Hugo ken vir Nico al vir 18 jaar en hy is 'n masjien. Ons gesels oor politiek, hoekom Eskom net 'n generator start vir krag en nog 'n paar lekker chats. Hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.Geniet die een saam ons.Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/Volg AfrikaanseManne op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gNovember se boek vir die maand:Tales from the Gas Station - by Jack Townsendhttps://www.audible.com/pd/Tales-from-the-Gas-Station-Volume-One-Audiobook/B07Q649759?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareEnjoy soos altyd!
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo gesels met Anrich van der Merwe aka FartMaister. Anrich gee ons die kans om hom uit te vra oor sy stream en videos op Youtube, hy vertel ons oor hoe hy op sy stream naam afgekom het en ons doen 'n deep dive in sy lewe . Hierdie was nog 'n great ervaring om met Anrich te kon praat oor die impak wat hy op die Afrikaanse Youtube wêreld het, dankie aan FartMaister vir die awesome onderhoud!Geniet die een saam ons!FartMaister | Links:Youtube:https://www.youtube.com/c/FartMaister TikTok:https://www.tiktok.com/@fartmaister Instagram:https://instagram.com/fartmaister?igshid=1r5ai1erx5dlf Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/Volg AfrikaanseManne op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gNovember se boek vir die maand:Tales from the Gas Station - by Jack Townsendhttps://www.audible.com/pd/Tales-from-the-Gas-Station-Volume-One-Audiobook/B07Q649759?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareEnjoy soos altyd!
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met die Christo of eintlik is dit anders om! Christo vra vandag vir Hugo al die vrae en Hugo praat hopeloos te lank. Hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan en vir meer inligting oor Christo en wat hy doen check op sy website www.thequizmaster.co.za .Geniet die een saam ons.Christo se details:http://www.thequizmaster.co.zaOns het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/Volg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gNovember se boek vir die maand:Tales from the Gas Station - by Jack Townsendhttps://www.audible.com/pd/Tales-from-the-Gas-Station-Volume-One-Audiobook/B07Q649759?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareEnjoy soos altyd!
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en William oor William se tyd hier in Amerika asook al die plekke wat hulle al gewerk het, William chat oor sy werk op 'n Pekanneut plaas. Hulle praat ook bietjie meer oor Orania, 'n dorpie in die Noord-Kaap met hulle eie bank en geld eenheid. Wiki Page Link na Orania:https://en.wikipedia.org/wiki/Orania,_Northern_CapeOns het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/November se boek vir die maand:Tales from the Gas Station - by Jack Townsendhttps://www.audible.com/pd/Tales-from-the-Gas-Station-Volume-One-Audiobook/B07Q649759?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
Wat 'n lekker chat!  Vandag gesels Hugo en Hardy oor hulle gunstelling koffie asook 'n paar stories daaroor. Hardy vetel vuur en vlam oor sy nuwe werk en 'n storie oor sy koffie order. Hugo vetel 'n lekker storie oor wat by die werk aangaan asook verskille tussen SA & USA, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.Geniet die een saam ons.Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/November se boek vir die maand:Tales from the Gas Station - by Jack Townsendhttps://www.audible.com/pd/Tales-from-the-Gas-Station-Volume-One-Audiobook/B07Q649759?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
Indoktrinasie Stasie

Indoktrinasie Stasie

2022-10-2301:07:54

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor belangrike dinge soos hoe die media ons opinie en denke vorm. Dewald gee sy opinie oor sekere politieke areas en Hugo chat oor iets wat vir hom gevra was by die werk, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.Geniet die een saam ons.Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/Oktober se boek vir die maand:A Door into Time By Shawn Inmonhttps://www.audible.com/pd/A-Door-into-Time-Audiobook/1774244896?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald met die Hoof van van die Voortrekkers & die FAK, Danie Langner. Danie gee ons die kans om hom uit te vra oor sy rol byu die Voortrekkers, hy vertel ons oor hoe dinge verander het en hoe jy ook betrokke kan raak by Afrikaanse Kultuur. Hierdie was 'n ongelooflike geleentheid om met Danie te kon gesels en meer te kon leer.Geniet die een saam onsDie Voortrekkers Website:https://voortrekkers.co.za/Die FAK Website:https://www.fak.org.za/Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/Oktober se boek vir die maand:A Door into Time By Shawn Inmonhttps://www.audible.com/pd/A-Door-into-Time-Audiobook/1774244896?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
Stingel Stress

Stingel Stress

2022-10-0901:00:11

Wat 'n lekker chat!  Vandag gesels Hugo en Hardy oor die meer manlike dele, asook 'n paar stories daaroor. Hardy vetel vuur en vlam oor sy nuwe werk en wat by die rugby manne aantrek kamer gebeur. Hugo vetel 'n lekker storie oor wat by die gym gebeur het, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.Geniet die een saam ons.Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/Oktober se boek vir die maand:A Door into Time By Shawn Inmonhttps://www.audible.com/pd/A-Door-into-Time-Audiobook/1774244896?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Martin Schwella van Schink. Martin gee ons die kans om hom uit te vra oor sy besigheid en teken werk by Schink, hy vertel ons oor sy twee boeke en al die great experiences in sy loopbaan. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Martin te kon praat oor die groot impak wat hy op die kuns wêreld het, dankie aan Martin vir die awesome onderhoud!Geniet die een saam onsMartin  Schwella | Schink:Facebook:https://www.facebook.com/SchinkArt/?ref=page_internalInstagram:https://www.instagram.com/schinkart/Website:https://linktr.ee/Schink?fbclid=IwAR30J_MC27P5vm70pK0UZYzGgnTu4HhP-7zzjmSUtUNFuWA2cdqx8ImFOBoYoutube:https://www.youtube.com/channel/UCAFAVa5n-qv7l5AwDOsHnlQOns het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/Oktober se boek vir die maand:A Door into Time By Shawn Inmonhttps://www.audible.com/pd/A-Door-into-Time-Audiobook/1774244896?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
Cowboys Mag Huil

Cowboys Mag Huil

2022-09-2501:00:35

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo,  Christo & Hardy oor mental health vir mans. Hugo share 'n storie oor sy groot "scar" op sy voorkop, Hardy vertel ons oor mental health en hoe hy met dit deal & Christo gee sy opinie oor boundaries . Hierdie was 'n great chat om te hoor hoe ons elkeen mekaar ken en hoe ons verskil. Dankie aan Almal wat saam ons luister!Geniet die een saam ons.Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/September se boek vir die maand:World-Tree Online: World-Tree Trilogy - by EA Hooperhttps://www.audible.com/pd/World-Tree-Online-Audiobook/B07QRXGRVC?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareVolg ons op FACEBOOKhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met De Wet Kruger van die band Groot Oom John Tenoor. De Wet gee ons die kans om hom uit te vra oor sy jare as "base" speler vir die band, hy vertel ons oor hoe hulle getoer het en wat 'n great experience dit was. Hierdie was nog 'n great ervaring om met De Wet te kon praat oor die groot impak wat hulle op punk rock musiek gehad het, dankie aan De Wet vir die awesome onderhoud!Geniet die een saam onsGroot Oom John Tenoor:Spotify:https://open.spotify.com/artist/6JT9m3NJiQXCfXVwdJXH06?si=KmTq_n97Q8O7beWIUjLfkASoundCloud:https://on.soundcloud.com/cS9hROns het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/September se boek vir die maand:World-Tree Online: World-Tree Trilogy - by EA Hooperhttps://www.audible.com/pd/World-Tree-Online-Audiobook/B07QRXGRVC?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
1 Jaar Herdenking

1 Jaar Herdenking

2022-09-1101:03:55

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo,  Dewald & Hardy oor hulle podcast se 1 Jaar herdenking. Dewald vertel oor sy wille house party wat hy in matriek gegooi het, Hardy vertel ons die selfde storie maar uit sy oogpunt. Hierdie was 'n great chat om te hoor hoe ons elkeen mekaar ken en hoe ons verskil. Dankie aan Almal wat saam ons luister!Geniet die een saam ons.Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/September se boek vir die maand:World-Tree Online: World-Tree Trilogy - by EA Hooperhttps://www.audible.com/pd/World-Tree-Online-Audiobook/B07QRXGRVC?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareVolg ons op FACEBOOKhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
Hello Vriendin!

Hello Vriendin!

2022-09-0459:42

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Lara & Janie by Hello Vriendin. Ons gesels oor hulle podcast, musiek & lewens experiences. Lara share 'n storie oor haar studies en SA efficiency, Janie google 'n Nissan 1400 in die end show game. Hierdie was 'n algemene great chat en ons is dankbaar vir die onderhoud met Lara & Janie.Geniet die een saam ons.Hello Vriendin! Podcast Link:Spotify:https://open.spotify.com/show/2bsioOLJ7QLx7wadHpiQmI?si=VfyjGm9ARZW7veIBUnnElwOns het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maandhttps://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1656928583640September se boek vir die maand:World-Tree Online: World-Tree Trilogy - by EA Hooperhttps://www.audible.com/pd/World-Tree-Online-Audiobook/B07QRXGRVC?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
Riaan Cruywagen | Onderhoud

Riaan Cruywagen | Onderhoud

2022-08-2801:00:42

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Christo met die legende van Afrikaans homself, Riaan Cruywagen. Riaan gee ons die kans om hom uit te vra oor sy jare op die kasie, hy vertel ons oor hoe dinge verander het oor die laaste +50 jaar in die uitsaai wêreld en baie meer. Hierdie was 'n ongelooflike ervaring wat Hugo en Christo saam hulle vir altyd sal dra, dankie aan Riaan vir 'n fantastiese onderhoud!Geniet die een saam onsRiaan se Boek:Fees van die ongenooides - by P.G. du Plessishttps://www.amazon.com/Fees-van-die-ongenooides-Afrikaans/dp/0624048373Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maandhttps://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1656928583640Augustus se boek vir die maand:Dungeon Crawler Carl - by Matt Dinnimanhttps://www.audible.com/pd/Dungeon-Crawler-Carl-Audiobook/B08V8B2CGV?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor belangrike dinge soos gesondheid, oefen programme en die donker kant van seksualiteit. Dewald vetel oor covid in sy lewe, mans wat ballgags gebruik en Hugo chat oor wat hy dink jy moet doen as jy begin oefen, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.Geniet die een saam ons.Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maandhttps://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1656928583640Augustus se boek vir die maand:Dungeon Crawler Carl - by Matt Dinnimanhttps://www.audible.com/pd/Dungeon-Crawler-Carl-Audiobook/B08V8B2CGV?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
Skool Krete!

Skool Krete!

2022-08-1458:22

Wat 'n lekker chat!  Vandag gesels Hugo en Hardy oor die dae van skool krete, hulle sing 'n paar ook. Hardy vetel vuur en vlam oor werk en sy nuwe passie "wolke foto's". Hugo vetel 'n lekker storie oor hoekom on die volkslied moet sing in alle skole, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.Geniet die een saam ons.Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maandhttps://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1656928583640Augustus se boek vir die maand:Dungeon Crawler Carl - by Matt Dinnimanhttps://www.audible.com/pd/Dungeon-Crawler-Carl-Audiobook/B08V8B2CGV?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
Die Quizmaster

Die Quizmaster

2022-08-0701:26:07

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met die "Quizmaster" Christo! Christo vertel oor sy Quizes, hoe dit als begin het ens. en Hugo vertel vir Christo oor hoe die pod begin het wat hulle goal was met die pod. Hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan en vir meer inligting oor Christo en wat hy doen check op sy website www.thequizmaster.co.za .Geniet die een saam ons.Christo se details:http://www.thequizmaster.co.zaQUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maandhttps://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1659380519218Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/Augustus se boek vir die maand:Dungeon Crawler Carl - by Matt Dinnimanhttps://www.audible.com/pd/Dungeon-Crawler-Carl-Audiobook/B08V8B2CGV?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
Bars 'n aar!

Bars 'n aar!

2022-07-3101:01:38

Wat 'n lekker chat! Tannie Lucé kom kuier! Vandag gesels Hugo en Hardy oor die wilde werk week, Forex en club rugby. Hardy vetel vuur en vlam oor rugby en werk. Hugo vetel 'n lekker storie oor vorige verhoudings, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.Geniet die een saam ons.Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maandhttps://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1656928583640Augustus se boek vir die maand:Dungeon Crawler Carl - by Matt Dinnimanhttps://www.audible.com/pd/Dungeon-Crawler-Carl-Audiobook/B08V8B2CGV?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
Self Help Cult

Self Help Cult

2022-07-2401:33:40

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo, Dewald & Marcus oor self help en self help boeke, ons praat ook oor hoe belangrik dit is om self dissipline toe te pas in jou lewe.  Hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan en opns opinie oor boeke, gym en jou lewe.Geniet die een saam ons.Dewald Top 3 Boeke:1. Jocko Willink - Extreme Ownershiphttps://www.google.com/books/edition/Extreme_Ownership/tpspDwAAQBAJ?hl=en&gbpv=02. Paulo Coelho - The Alchemisthttps://www.google.com/books/edition/The_Alchemist/pTr44Sx6oWQC?hl=en&gbpv=03. Jordan B. Peterson - 12 Rules for Life: An Antidote to Chaoshttps://www.google.com/books/edition/12_Rules_for_Life/sxVHDwAAQBAJ?hl=en&gbpv=0Hugo Top 3 Boeke:1. David Goggins - Can't Hurt Mehttps://books.google.com/books/about/Can_t_Hurt_Me.html?id=OSchEAAAQBAJ&source=kp_book_description2. Matthew McConaughey - Green Lightshttps://www.google.com/books/edition/Greenlights/sULYDwAAQBAJ?hl=en&gbpv=03.Rich Roll - Finding Ultrahttps://www.google.com/books/edition/Finding_Ultra/I8hbtAHgYY4C?hl=en&gbpv=0Marcus Top 3 Boeke:1. James Clear - Atomic Habitshttps://www.google.com/books/edition/Atomic_Habits/XfFvDwAAQBAJ?hl=en&gbpv=02. Jordan B. Peterson - 12 Rules for Life: An Antidote to Chaoshttps://www.google.com/books/edition/12_Rules_for_Life/sxVHDwAAQBAJ?hl=en&gbpv=03. David Goggins - Can't Hurt Mehttps://books.google.com/books/about/Can_t_Hurt_Me.html?id=OSchEAAAQBAJ&source=kp_book_descriptionBonus Boeke:1. George Samuel Clason - The Richest Man in Babylonhttps://www.google.com/books/edition/The_Richest_Man_in_Babylon/wlQLrgEACAAJ?hl=en2. Mihaly Csikszentmihalyi - Flowhttps://www.google.com/books/edition/Flow/QVjPsd1UukEC?hl=en&gbpv=0Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maandhttps://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1656928583640Julie se boek vir die maand:A Door Into Time - by Shawn Inmonhttps://www.goodreads.com/en/book/show/51211227-a-door-into-timeVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
Comments (3)

ID25350738

Dewald hou te veel van sy eie stem. As hy net nie blatante YouTube facts probeer blér nie sou mens dit nog kan hanteer. As hy op is, sal ek daai week ‘n mis gee.

May 9th
Reply

ID25350738

Ek luister Al ‘n rukkie. Lekker show Afrikaanse manne. Net een ding - Dewald hou net te veel van sy eie stem, en praat en kyk neer op ander. Hy is glad nie so ingelig soos hy dink hy is nie. So as hy op sal ek dit net ‘n skip gee. YouTube feite is nie altyd reg nie.

May 9th
Reply

Sloet Steenkamp

Wortels

Mar 30th
Reply
loading
Download from Google Play
Download from App Store