DiscoverMagalies Potgooi[153] Klets: Nommer 3 is die coolste nommer
[153] Klets: Nommer 3 is die coolste nommer

[153] Klets: Nommer 3 is die coolste nommer

Update: 2025-07-15
Share

Description

Is jy 'n nerd soos ons? Ek hoop so want vandag is die nerdste episode ooit.

Ons praat oor die nommer 3 en hoe awesome dit is.

Dis 'n lekker klets sessie met baie gebabbel oor nommers, Mexican standoff, Rock-paper-scissors (en watse tegnieke jy kan gebruik om te wen), klankgolwe en meer.

Komaan, aanvaar jy is 'n geek en join ons.


00:00 ; Inleiding

05:26 ; Nommer 0 en 1

15:39 ; Nommer 2

17:40 ; Nommer 3 (en dinge oor dit)

25:51 ; Opinies en meningspylings

31:19 ; Nog dinge oor Nommer 3

36:19 ; Rock-Paper-Scissors

47:35 ; Strategie vir R-P-S

Comments 
loading
00:00
00:00
1.0x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

[153] Klets: Nommer 3 is die coolste nommer

[153] Klets: Nommer 3 is die coolste nommer

Magalies Afrikaanse Podcast